Dankie Dana. Dit is so mooi en opreg vertel. Hou so aan Dana.Groete uit Pretoria.❤
@riasnyman78592 жыл бұрын
Ek hou van jou stories Dana om alledaagse hartseer so te kan omdraai baie dankie
@boerplaas3882 жыл бұрын
Lekker 👍
@fanievanwykpotchefstroom5303
Ken daardie omgewing so bietjie met hul pligsgetouheid en toewyding. Het jy ook die dae-lange ''Dingaansdag" op die Geloftefeesterrein vieringe daar meegemaak met die konserte en perdesport Dana?