Dana Snyman besoek Orania en gesels met Quintin Diederichs oor selfbeskikking en die Afrikaner se toekoms.
Пікірлер: 4
@diekkruger3137 Жыл бұрын
💯🤗
@yinyang92705 жыл бұрын
baie goeie antwoorde
@boerplaas3882 жыл бұрын
Pragtig.👌Ek boer nou al vir 30 jaar in Amerika en die plek is vrot. Ek hoor so baie oor Orania. Smaak my dis tyd om huistoe te gaan . Is daar grond wat n ou kan koop om te boer 👨🌾. ? Hoe werk dit daar?
@anitapretorius41244 жыл бұрын
Hoe mooi.... Is nes n Franse plattelandse dorp....