Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

  Рет қаралды 84,388

Lami Leer en Speel Videos

Lami Leer en Speel Videos

3 жыл бұрын

Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier:
ko-fi.com/koff... Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning.
Verskillende kleure word voorgestel met aktiwiteite en prentjies. Lesse word uitgewerk vir kleuters om te leer op hulle vlak; met baie pret! Ons speel en leer met kleure, geluide en speelgoed. Video's is gemaak sodat meer Afrikaanse jong kindertjies hul Afrikaanse woordeskat kan bevorder.
Opsomming van video vir gesels en doen by die huis:
1. Eksperiment - Koeksoda en asyn
2. Magie asem - Diep asem in en uit is 'n maklike ontspannings tegniek
3. Rympie vir positiewe selfbeeld ontwikkeling - "Ek is slim, ek is sterk, drukkie, drukkie drukkie"
4. Vra vir hulp - As ons sukkel met iets kan ons vra dat iemand ons help
5. Sneeu aktiwiteit - Gedoen met meel of pap en sif
Ook in hierdie video:
Trein
Trok
Robot
Kap met hammer
Haaie
Meer oor Lami Leer en Speel Videos:
Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.
Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse KZbin mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.
Kontak ons by: leerenspeel1@gmail.com
Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.
Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.
Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.
In hierdie episode oor Kleure:
Ons gaan kap met ‘n hamer
Ons gaan eksperimente doen
Ons gaan vrugte sny wat verskillende kleure,
Ons gaan ‘n rympie leer oor dat ons sterk en slim is
En ons gaan ook elke keer kyk na prentjies soos in hierdie een
Ken jul al die kleure van ‘n robot?
Sjoe en dit lyk vir my of ons saam met haaie gaan swem
Hierdie bruin beertjie het gesukkel om die koppies te pak, maar toe leer hy om te vra vir hulp en toe kom hy sommer vinnig reg.
Kyk net hoe val die sneeu
Maak seker julle kyk tot by die einde van die video, ons gaan ‘n storie luister van hoe hierdie voëltjie so mooi nessie gebou het
En hoe hierdie feetjie sussies hom gehelp het
Wat maak Lami nou? Hy kap vormpies in met ‘n hammer.
Rooi kruis, rooi driehoek,
groen sirkel groen seshoek,
geel vierkant geel ster en blou ovaal
‘n oranje blaar
Oranje hemp
En oranje lemoen
Hierdie papier is geel
Geel piesangs
Geel blomme
En ‘n prentjie van ‘n geel son
Sit jou een hand op jou arm, sit jou ander hand op jou arm, en dan gee jy vir jou self ‘n lekker drukkie
Ek is sterk, ek is slim, drukkie drukkie drukkie
Pienk flamink, pienk ballerina en ‘n pragtige pienk boek met ‘n pienk roos op
Hoe maak die groen padda? Kwaak
Groen vullis trok
En ‘n groen appel,
Rooi aarbei
‘n feetjie met rooi pakkie en rooi vlerke
En ‘n rooi brandweer wae
‘n robot het drie kleure Groen geel rooi
Rooi geel en groen, baie mooi
Die robot se vir die karre wat om te doen
Stop se die rooi lig
Ry se die groen lig
Oppas se die geel lig
Blou skoenlapper
Blou ballon
Blou polisie kar
Bruin broek
Bruin boks
En ‘n bruin apie, daar is ‘n gaatjie in sy broekie en sy stertjie loer daar deur
Wat het ons hier, ek sien ‘n swart sak
En wit meel, dit lyk soos sneeu wat val op die maatjie se handjie
Swart kat
Swart klavier en die boonste note is ook swart
En ‘n swart skoen
Wit hasie Wit op die sokker bal En melk is ook wit

Пікірлер
Les 2 Vorms  +  Kleure  +  Tel +  Insekte #kleuters #lami #afrikaans
55:14
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 58 М.
Benzee speel by die huis (Deel 1)
15:34
Benzee
Рет қаралды 48 М.
黑的奸计得逞 #古风
00:24
Black and white double fury
Рет қаралды 14 МЛН
How I Turned a Lolipop Into A New One 🤯🍭
00:19
Wian
Рет қаралды 11 МЛН
Когда отец одевает ребёнка @JaySharon
00:16
История одного вокалиста
Рет қаралды 14 МЛН
Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
22:17
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 50 М.
Tel tot tien  #kleuters #afrikaans #kinders
23:31
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 54 М.
Bybelstorie vir kinders: Noag en die Ark
8:29
Kroon - Leer Kleintjies van die Bybel
Рет қаралды 2,6 М.
Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
34:19
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 1,1 МЛН
Jabie - Willow Feather Farm
26:05
AfriKinders
Рет қаралды 4,2 М.
Juffrou Linky en die Pers Kryt | Harold and the Purple Crayon Promo | Leer om te Teken
10:36
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 56 М.
Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!
46:15
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 254 М.
AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans
1:01:39
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 266 М.
Leer van Diere | Plaasdiere, Wilde Diere, Troeteldiere | Afrikaanse Rympies
29:22
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 696 М.
黑的奸计得逞 #古风
00:24
Black and white double fury
Рет қаралды 14 МЛН