Awesome maak my sommer lus en dans met die besem die hele aand 😂 laat my dink aan my groot word jare met die boere musiek
@giedievanstraaten93219 күн бұрын
Beautiful
@frinenegrundeling593813 күн бұрын
Awesome ❤
@alwynnel7538 күн бұрын
Wonderbaar
@charlrosshalgreen67447 ай бұрын
Vrek Lekker!!! maak my verlang!! Gooi nog sulke lekker "partietjies"!!!
@glenblignaut99775 ай бұрын
Braai, sokkie -nuwe woord nie des jare nie, plaas stal huis met krag (generater vir 1 plaashuis) jare ongeveer terug 1964, lêkker oppie plaas braai in halfdrom 44 Gallon dromme en en die laaities en ek jol buite op die gras. My ouma speel die klavier ander speel mondfluitjie en trek-klafier en almal dans en die grootmense drink. Dit was die aand voordat ons ons plaas velaat het -droogte ens klein plasie. Ons het melk aan die myne se kampongs verkaf en hule oorskiet pap vir ons koeie gegee om te vreet, maar die koeie het gebulk in die aand omdat dit nie genoeg en regte kos was nie.
@djricky-v8 ай бұрын
Gooi kole bra sol!!
@glenblignaut9977Ай бұрын
LOL en Brannas.
@beulah7ster8 ай бұрын
Lekker❤
@CharneMuller4 ай бұрын
Dans ek dan nu vas of los ek weni meeee 😂😂
@stoffelfourie45343 ай бұрын
Vlippen nice🤪
@Charlotte-ov8xz6 ай бұрын
Klipwerk het nog altyd 'n lekker beat.... nou het dit net daai ekstra by gekry vir die jonger klomp om dit ook te kan geniet hehehe
@levert_lolАй бұрын
ja so iets 🍆
@FACEIT48 ай бұрын
Pragtig. Mal daaroor
@pgmaree10716 ай бұрын
Lekker man
@sachapretorius32438 ай бұрын
Lekke beat 💃🏻🕺🏽
@christahearnАй бұрын
Love it🎉
@casperueckermann9388 ай бұрын
Lekker man🎉🎉😂
@jenniferhaasbroek59786 ай бұрын
jisso nou verlang ek vir my familie x
@glenblignaut9977Ай бұрын
Nou waar in die Wereld is jy nooi?
@JPDuToit-bw6ie3 ай бұрын
Yes champs hoori jy moet gaan kyk klipwerf het 'n nuwe CD uit daars 'n paar songs daar wat jy lekker sal kan remix Die nuwe in the mood of boesmanland of midnight special of sweet Maria
@AnneBotha-cy4ec2 ай бұрын
Love it 🎉
@paulbam50058 ай бұрын
Love it beautiful
@De_Van0018 ай бұрын
Thank you! 😊
@glenblignaut9977Ай бұрын
Verstaan jy
@martinpretorius48752 ай бұрын
Jis, dis n klomp kak!!!
@glenblignaut9977Ай бұрын
verduidelik?
@jpnoordman93036 ай бұрын
Lekkerte van die is jy hoef dit eintlik nie te mix nie. Dit is al klaar gedoen....
@jackbotha60617 ай бұрын
Houmy vasof ek Dan's my dood
@juanitacoetzer198Ай бұрын
Is jou mix op Deezer beskikbaar?
@De_Van001Ай бұрын
@@juanitacoetzer198 ongelukkig nie , universal music wil my nie die regte gee nie😞
@MichelleHoffman-t9z5 ай бұрын
Ag n lekker my bene wil net dans
@unknownza74976 ай бұрын
Is sit op imusic
@De_Van0016 ай бұрын
Nog nie besig met dit
@glenblignaut99773 ай бұрын
Net so
@De_Van0013 ай бұрын
Ek try nie regte om dit te post op die platfroms nie🤷🏻♂️ hulle wil nie dit approve nie
@dontkilledward19008 ай бұрын
Daar is hy nou
@glenblignaut9977Ай бұрын
Sokkie en meer
@glenblignaut9977Ай бұрын
verstaan jy
@jcbezuidenhout55763 ай бұрын
J.C👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻
@louis_ellis.24108 ай бұрын
🤣🤣
@laurencevanhuyssteen41597 ай бұрын
Kak kwai die
@glenblignaut99775 ай бұрын
Verstaan jy.
@glenblignaut99773 ай бұрын
My fok dis lêkker musiek broer .. kan jy beter doen? Vra net...
@De_Van0013 ай бұрын
@@glenblignaut9977 Dankie , Wat bedoel jy met beter doen ? Enige voorstelle?
@glenblignaut99773 ай бұрын
@@De_Van001 Dit beteken ag liewe vader, jy kan nie beter doen nie!