KLOP! Chat “Vloek amper soos amptelike taal ” - KLOP! | 5 Junie 2019 | kykNET & Kie

  Рет қаралды 30,591

kykNET Argief

kykNET Argief

5 жыл бұрын

KLOP! Chat: “Vloek amper soos amptelike taal.” - KLOP! | 5 Junie 2019 | kykNET & Kie
Die Namakwalander Lyntjie Jaars en die Anthony “Speedo” Wilson van Pretoria chat oor streektaal.
KLOP! Chat: “Swearing almost like an official language.” - KLOP! | 5 June 2019 | kykNET & Kie
The Namakwalander, Lyntjie Jaars and Pretoria-born Anthony “Speedo” Wilson chats about dialect.
---
Wees deel van kykNET se KZbin-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 17
@frncsfaro
@frncsfaro 3 жыл бұрын
Dit was nou lekker om aftekom op hierdie klip. Sit in 🇬🇧 en om so die Afrikaanse streek taal te hoor is lekker. Afrikaans is lekka!!
@redeemablesoul
@redeemablesoul 3 жыл бұрын
Sal nice wees om kleurlinge van different streke te kry.
@angelarooinasie6087
@angelarooinasie6087 3 жыл бұрын
Ek is n namibian. Interesante program. Ons gebruik ook selfte dialeks /streeks taal .ek is van sentraal namibia.. ons mix die nama met afrikaans. NamAfri/AfriNam.
@70didis
@70didis 2 жыл бұрын
Dankie, dit was interessant om te hoor en na te luister so jammer dat ons nie mekaar se taal altyd respekteer en promoveer(?) nie.Daar behoort aan elke groep se taal aandag en onderrrig gegee te word deur n land se regering, al is dit net op laerskoolvlak in sy woongebied vireers.Almis dit dan nounet deur n ' geelbek- ouma' aanvanklik aangebied , mèt ondersteuning v d gemeenakap
@RustumK
@RustumK 4 жыл бұрын
Wietie, mommitch, nca - these words were used in Western Cape Afrikaans slang in 1970s, 1980s as well, so not definitive of Gauteng or Namakwaland dialects.
@adamlouw9575
@adamlouw9575 2 жыл бұрын
My mom grew up in Kakamas and remembers nla (or 'nca') from her young days
@EbrahimBoer-uz6yw
@EbrahimBoer-uz6yw 6 ай бұрын
Is Duidelk kaaps
@nazarcarelse7644
@nazarcarelse7644 9 ай бұрын
Oom Speedo don't know much about Kaap se Taal
@romanussaal712
@romanussaal712 10 ай бұрын
!â..Momich is Mompara...Is n uitdriking van Nama...
@romanussaal712
@romanussaal712 10 ай бұрын
Moegoe...
@DT-ez3ll
@DT-ez3ll 4 жыл бұрын
Lieflike program hoor.
@michefredericks8990
@michefredericks8990 2 жыл бұрын
HiMiche Love 😘♥️♥️😘♥️♥️😘♥️
@flowerflower7115
@flowerflower7115 Жыл бұрын
Kleurling... Is a derogatory teem
@Bibi-fo9fp
@Bibi-fo9fp 3 жыл бұрын
Trots Afrikaans 🙂
@redeemablesoul
@redeemablesoul 3 жыл бұрын
Alle kleurlinge van elke streke het n different slang.
@flowerflower7115
@flowerflower7115 Жыл бұрын
Kleurling 🤮
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 2 ай бұрын
So raak geze3
"Pavement" - OppieStoep | S7 | Ep 6 | kykNET
7:17
kyknettv
Рет қаралды 60 М.
когда достали одноклассники!
00:49
БРУНО
Рет қаралды 3,5 МЛН
Would you like a delicious big mooncake? #shorts#Mooncake #China #Chinesefood
00:30
Lyntjie Jaars
2:11
nuus 98.1
Рет қаралды 1,8 М.
Plaasjapie met ’n passie - Kwêla  | kykNET
13:35
kyknettv
Рет қаралды 28 М.
Lyntjie Jaars en Pietman Geldenhuys | OppiStoep | 23 Julie 2021
11:45
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 10 М.
Rooiworsies, vlamme en katte - Oppiestoep 5 | kykNET
3:50
kyknettv
Рет қаралды 59 М.
Lyntjie Jaars: Leer Nama-Afrikaans episode 2
5:49
My Afrikaans
Рет қаралды 851
Die beste stories van Oppiestoep | S8 Ep 13
8:08
PlatkopTalks
Рет қаралды 35 М.
Кому деньги нужнее? (это юмор)
0:39
ЮРИЧ
Рет қаралды 7 МЛН
How many pencils can hold me up?
0:40
A4
Рет қаралды 18 МЛН
Кәріс өшін алды...| Synyptas 3 | 10 серия
24:51
everything turned out to be not as it seems… 🤭👀
0:12
Viktoria Meyer
Рет қаралды 13 МЛН