05 Januarie 2025 met Clemens Mans

  Рет қаралды 6,374

Kruiskyk

Kruiskyk

Күн бұрын

Пікірлер: 18
@salomievanderwesthuizen7392
@salomievanderwesthuizen7392 16 күн бұрын
Hele waarheid Jou fokus, nie op God nie, Ek het dit al beleef Jou eind punt is God Stem met u saam ek is God se skat Ja pas op Los altyd n goeie woord Wat jy mag sê moet goed wees jou woorde mag ander persoon se lewe kos Pas op.. Dankie vir woord
@GehrdaOlivier
@GehrdaOlivier 16 күн бұрын
God het hard met my gepraat vandag Dankie Here dat U nog bemoeinis maak met my al stel ek U elke dag teleur😢
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z 16 күн бұрын
More Pastoor Clemens, Stephanie en Kruiskyk gemeente. dankie vir hierdie kragtige boodskap.Prys Die Here Amen! 🙏 geseende dag.
@JamesMaans
@JamesMaans 16 күн бұрын
G.more pastor clemens mans baie danki vi di woord van vir dag mag god u seen ❤
@heibrechtzwarts8077
@heibrechtzwarts8077 16 күн бұрын
Haluluja Amen.
@JaneCilliers
@JaneCilliers 16 күн бұрын
Glory to God,,,Elke diens,,Elke boodskap is so Geseend,,,,
@JaneCilliers
@JaneCilliers 16 күн бұрын
Amen!!!!!!
@andreolivier8724
@andreolivier8724 16 күн бұрын
Amen
@andreolivier8724
@andreolivier8724 16 күн бұрын
Alle eer aan die Here. Baie dankie Here God vir alles
@jacominavandeventer4827
@jacominavandeventer4827 16 күн бұрын
Goeie more almal wat soos ek ingeskakel is. Dankie Here Jesus vir Kruiskyk. Seen vir almal en baie liefde aan patoor Clemens en span. Van Mynie van Deventer.
@RenekaCelliers
@RenekaCelliers 16 күн бұрын
goeie more kruiskyk familie eks by die werk wil net dankie se vir die Here vir Sy Woord wat pastoor Clemence vir almal bring wat dit hoor...geseend is u
@andreolivier8724
@andreolivier8724 16 күн бұрын
Goeie more. Lekker om die Here God se naam groot te maak 🌲🌥️❤️✝️🙌
@kobusbotha4424
@kobusbotha4424 16 күн бұрын
🙏 Amen
@riaswart2088
@riaswart2088 16 күн бұрын
Dankie Kruiskyk families, ja wat sal ek sê, dit ruk aan my hart en siel, GOD seën jou Clemens en jou kosbare gesin en families, ek kry so seer in my hart as ek sien hoe hierdie familie van my so vasgevang is in die dinge van die wêreld, ek kan net vir hulle BID, want Die Woord van GOD is vir hulle taboe, verbode onderwerp, ek sit hier in my plekkie met my SPACE HD, so vêr van Kruiskyk af, maar niks keer my om na julle te kyk of te luister nie, my selfoon gebruik ek ook om my preke van Goddelike prekers op te kry vir as ek nie by die huis is om dit te kan kyk nie, dan kry ek dit op my foon en kan ek nie uitmis nie, my foon is net vol van preke, Gospel musiek en ja dan luister ek na julle gemengde Gospelmusiek vanaf KZbin met oorfone op as ek buite in die tuintjie werk, GOD'S SEËN❤❤
@SybelSteenkamp
@SybelSteenkamp 16 күн бұрын
Wow! Wat ń woord! Amen!
@raynardedits9535
@raynardedits9535 15 күн бұрын
Hoe ontdek ek my Goddelike doel
@hesterwyngaardt9645
@hesterwyngaardt9645 16 күн бұрын
1:07 1:10
@andreolivier8724
@andreolivier8724 16 күн бұрын
Amen
19 Januarie 2025 met Clemens Mans
1:26:36
Kruiskyk
Рет қаралды 4,4 М.
12 Januarie 2025 met Clemens Mans
1:43:57
Kruiskyk
Рет қаралды 6 М.
We Attempted The Impossible 😱
00:54
Topper Guild
Рет қаралды 56 МЛН
Tuna 🍣 ​⁠@patrickzeinali ​⁠@ChefRush
00:48
albert_cancook
Рет қаралды 148 МЛН
Enceinte et en Bazard: Les Chroniques du Nettoyage ! 🚽✨
00:21
Two More French
Рет қаралды 42 МЛН
Ek't my vrou raak geskiet ...
30:02
Die Getuienis
Рет қаралды 21 М.
Geloof onder konstruksie  Past James Davids
54:25
Kruiskyk
Рет қаралды 73 М.
Nuwejaarsdiens 2025 met Clemens Mans
1:01:55
Kruiskyk
Рет қаралды 7 М.
Past. James Davids  - 'n Gewoonte
52:58
Kruiskyk
Рет қаралды 115 М.
Apostle Dr. Chanthal Whites | All Nations Global Radio | Prayer Meeting | Day 143 | 10/01/2025
1:24:38
All Nations House of Glory Ministries
Рет қаралды 2,8 М.
Pastoor se seun skei en trou weer
25:12
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
Clemens Mans - Geknakte riete en dowwe lamppitte
44:03
Kruiskyk
Рет қаралды 15 М.
Niks is onmoontlik vir God - Clemens Mans
59:47
Kruiskyk
Рет қаралды 3,4 М.
We Attempted The Impossible 😱
00:54
Topper Guild
Рет қаралды 56 МЛН