Iets wat jy nie elke dag sien nie en wat al oor die 50 jaar oud is! Mind blowing! Die venster op n ander view! Like en share die wonderke view :D Creazy Drones, Dankie.
Пікірлер: 1
@mikndrukfilms Жыл бұрын
Dis absoluut stunning! Lank terug daar verby gery met Cape Pioneer Trek en gedink om terug te gaan met my drone. Ook drone footage van die Ostrich Palaces in die omgeving. Die Klein Karoo is beautiful en Calitzdorp met die Gamka Rivier,Groenfontein en Kruisrivier is ideal om lekker shots te kry.