KSM Erediens | 6 Okt. | Die wil van God - herken, herstel, herleef (Colin Smith)

  Рет қаралды 3,888

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Die wil van God - wat is dit? Kan mens weet wat dit is en as mens dit kan weet, kan jy dit misloop, kan jy dit verloor, is dit vooraf bepaal en het jy enige sê? Hierdie vrae is dikwels kompleks en bring ons uiteindelik by die grootste vraag: Hoe kan ek weet of dit God se wil is of nie? En waarom sou ek dit vra? Want ek wil seker wees dat ek nie ‘n fout maak nie - of hoe? Vandag gaan ons waagmoedig kyk na hierdie uiters belangrike tema, ’n belangrike deel van ons geloof en ons gaan sien dat ons God se wil kan herken, ons sal ontdek dat God se wil herstel en uiteindelik die vraag vra: Hoe kan God se wil herleef in my lewe?
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 5
@hannetjievogt303
@hannetjievogt303 3 күн бұрын
Baie dankie vir die GELOOFLIKE(nie ONGELOOFLIKE!)Boodskap🙌🏻🙏🏻
@mandispaumer3923
@mandispaumer3923 6 күн бұрын
Prys die Here vir hierdie wonderlike boodskap. Baie dankie. Amen .
@martinageorge6565
@martinageorge6565 6 күн бұрын
Baie dankie vir 'n inspirerende preek, want elke kind van God moet Sy wil najaag in ons lewens
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 6 күн бұрын
Amen 🙏 🙌
@elisedegraaf3259
@elisedegraaf3259 6 күн бұрын
KSM Erediens | 8 Sept. |  Josef Reeks I 2. Versoekings (Johan Smith)
33:39
啊?就这么水灵灵的穿上了?
00:18
一航1
Рет қаралды 30 МЛН
小蚂蚁会选到什么呢!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:47
火影忍者一家
Рет қаралды 71 МЛН
Don't look down on anyone#devil  #lilith  #funny  #shorts
00:12
Devil Lilith
Рет қаралды 44 МЛН
SORG DAT JY KWALIFISEER OP GOD SE TERREIN - 29 SEPTEMBER 2024
33:19
Kwêla - HAH - Wouter Basson
23:23
kykNET Argief
Рет қаралды 40 М.
17 September | Stephan Joubert | Liefde Roes nie As dit Groei
22:10
Die Boodskap - kykNET
Рет қаралды 11 М.
Van Trauma tot Triomf (Renata De Vries se Getuienis)
56:27
Gesinskerk
Рет қаралды 2 М.
Julle Almal | Vita Dei 597
24:21
Riekert Botha
Рет қаралды 3 М.
KSM Erediens | 4 Feb. | Hoe nou gemaak ....lyding?  (Colin Smith)
37:14
kerksondermure
Рет қаралды 3,3 М.
啊?就这么水灵灵的穿上了?
00:18
一航1
Рет қаралды 30 МЛН