i haven't heard the album, but watching this and hearing Theo say, maybe they won't want to hear it after seeing this LOL, gold ek se, it made me 100% want to go listen to it, which I will do now ;)
@hermanbooysen36012 ай бұрын
Gee my die maanskyn gee my die wyn....maar spaar my die pyn!🕺
@nikkiecilliers7611 Жыл бұрын
Neil...jy is n vars briesie in hierdie wêreld van prul musiek.
@tinafourie52623 жыл бұрын
Die hele album is so diep en jy sing dit met so gevoel, voel amper of mens jloers ip julle liefde moes wees.
@chriswessels50582 жыл бұрын
Wat ‘n storie verteller, wens ek kon laat aand kampvure saam Neil deel!
@TheDuittoit3 жыл бұрын
Baie lekker en baie dankie, julle. Ek het gewonder hoe Dot en Frik ontmoet het.