Рет қаралды 81
Dawie Roodt, Charlene Lackay en Leon Gropp het op Saterdag 27 Julie saam met die talentvolle musikant, Elvis Blue, gekuier wat pas ’n nuwe enkelsnit, Skoolgeld, bekend gestel het.
Hy het ook onlangs van George tot in Nelspruit fiet gery, waar hy ook by die Innibos-fees opgetree het.
Die fietstoer was juis om geld in te samel vir behoeftige kinders se skoolgeld.
Kyk gerus hier na die gesprekke met Elvis Blue.