Dit was so die moeite werd om te luister. Jou insig/kennis is merkwaardig! Dankie laat mens net weer dink en besef.
@johancarstens35787 күн бұрын
Dankie Rhoda. Waardeer. Dankie vir die saam (bid) loop!
@Landie09286 күн бұрын
Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap Dr. Johan dit was baie mooi dit laat mens nogal besef hoe waar alles is . En ek is baie bly om te hoor dit gaan so goed met die skouer maar ek hou aan bid vir jou .🙏🙏
@johancarstens35786 күн бұрын
Dankie Landie. Ook vir die goeie wense!!!
@Landie09286 күн бұрын
@@johancarstens3578 Dis net 'n groot plesier ,baie seëninge vir jou !!