Baie baie dankie vir die pragtige inspirerende boodskappe ons dien 'n GOD van WONDERS, AMEN EN AMEN 👏🙌🙌
@YorkeRodda3 ай бұрын
Lovely interview with Johan Carstens Amanda. It was excellent that he shared the story of healing ... it revitalized the session.
@SantiVanaltena3 ай бұрын
Baiè BAIÈ DANKIÉ vir u PUIK Program! SeënWense Santi Huÿzers van Altena
@ejmaasdorp21185 ай бұрын
Baie dankie vir al die insiggewende gesprekke. Bid asb vir my suster se seun wat sy lewe so weggooi. Ons as fam het nie meer raad nie. Daar is al so baie vir hom gebid, hande opgele, duiwels uitdedryf, maar geen verandering nie. Ek het vanaand baie geleer en wys geword. Ek is van Namibie. Dankie.
@AnnamarieBennette6 ай бұрын
Dankie vir die pragtige boodskap dit het my so diepte geraak
@roedette6 ай бұрын
Ek geniet jul program so baie. Baie dankie vir elke gesprek.
@debbiedodd87206 ай бұрын
Asb bid vir my en my pagtige dogter🙏🏻
@debbiedodd87206 ай бұрын
Break Please generational curses 🙏🏻
@SarieDuToit4 ай бұрын
HalleluJAH.
@RonelBrendell6 ай бұрын
💜🙏🏻💜
@estelledean65636 ай бұрын
Waardevol!
@debbiedodd87206 ай бұрын
🕊️🙏🏻💯
@mariekritzinger16435 ай бұрын
Jy val te veel in die rede Amanda
@lindaclassens69316 ай бұрын
Ons bid vir Eryza
@engelacoetzee34896 ай бұрын
Asb bid v my agv depressie wat geskep is agv onsekerheid v waarheen v my & ek broke ook? Byvoorbaat dankie