Kurt Darren, Nicholis Louw - Mamma

  Рет қаралды 324,266

Kurt Darren

Kurt Darren

5 жыл бұрын

Music video by Kurt Darren, Nicholis Louw performing Mamma. (C) 2011 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/Am5mhf

Пікірлер: 80
@hiltonmandelaandries399
@hiltonmandelaandries399 4 ай бұрын
Today my mom is 6 years gone... i miss her so much. So grateful for everything and every moment with her.
@CiaraDippenaar
@CiaraDippenaar 2 ай бұрын
My name is Chris. Everytime I listen this song I start crying because I miss my mother 😭😭😭😭😭😭😭😭😭
@SanetteJacobs-vh3yr
@SanetteJacobs-vh3yr 4 ай бұрын
My mom passed away 24 years ago and there is not a moment, that I don't about her and miss her.
@magdabrand4898
@magdabrand4898 Жыл бұрын
My mamma is oorlede toe ek 9 jaar oud is. Daar is soveel dae wat ek vd woorde in die lied vir haar wil sê. Dankie dit is kosbaar
@christiaandunbar
@christiaandunbar 2 ай бұрын
Ek verdien nie my ma nie, dankie mama ek is lief vir jou Liez ❤
@belindacoetze899
@belindacoetze899 3 жыл бұрын
I played this song at my Mother's funeral 16 years ago.... and every year since I listen to it on her Birthday as a reminder... Her Birthday is today :( thank you Kurt and Nicolas for this beautiful song it has become such a part of my world and holds such a special place in my heart
@autisticreature
@autisticreature 2 жыл бұрын
So sorry for your loss Belinda, also played this for my mom 8 years ago, and it was because we had an argument just before she crossed over, it was also played at her funeral, with alot more meaning
@killerxsenekal9392
@killerxsenekal9392 11 ай бұрын
mine too
@joekiebroodryk58
@joekiebroodryk58 2 жыл бұрын
Ons het saterdag ons finale groet gedoen 29/01/2022 aan my ma en die liedjie was vir ons ñ laaste groet , laaste dankie en laaste lief vir ma. Dankie dat ons julle liedjie kon deel met famielie en vriende en julle die regte woorde vir ons kon gee in die hartseer tyd van ons lewe.
@brendatiemie5590
@brendatiemie5590 Жыл бұрын
I will always miss my mom looking after her myself till she passed away 18/03/22 ...Thank you God 🙏🙌
@preciousgift25
@preciousgift25 Жыл бұрын
This is so beautiful 🥺 The melody, harmony, lyrics. It's heaven 🎉
@johancoetzee-qs8zb
@johancoetzee-qs8zb Жыл бұрын
Dankie mamma, ek Sal jou trots hou al is jy nie Meer by my nie
@rinacoetzee3244
@rinacoetzee3244 4 жыл бұрын
Ja, my liefste moedertjie moes ek aan die dood afstaan op 24 Des. 1998, so BITTER lank al ..... so hartseer om na hierdie besondere liedjie te luister!! x.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
So pragtig, huil nou weer v vooraf, my mamma baie oud en my skoonmammie, 2019 oorlede, ja die lewe gaan aan en ek moet maar sterk wees vir my man, wat beide sy ouers nie meer het nie, stunning diep song.... Het dit so nodig
@colonialpietersen1800
@colonialpietersen1800 3 жыл бұрын
Sjoe Ds baie mooi julle ht my nou weggevat mt die song,dankie vir julle bemoediging
@frankieh8577
@frankieh8577 4 жыл бұрын
Breek my elke keer waneer ek dink aan my ma, baie dankie, einde van die dag bring it fond memories terug, en dis wat my hart weer bly maak, sy is altyd met ons, die gaan vir almal wat hier comment, ten slote, baie, baie dankie kurt en nicholas.
@violamalan8313
@violamalan8313 3 жыл бұрын
Vandag is dit my ma se beurt om die tydelike met die ewige verwissel. Die liedjie sę alles wat ek wil sě
@JohanSteytler
@JohanSteytler 2 ай бұрын
My mom is gone 11 years now and this makes me cry every time
@user-ye2id6sg5j
@user-ye2id6sg5j 3 ай бұрын
Ek Mis my ma so baie Ek wens Ek Kan net nog keer Se Ek is liefi Vir haar 😢😢
@user-gj8hy8uy1i
@user-gj8hy8uy1i Ай бұрын
Played this song on my mom's funeral 6 years ago😢 Mis my mom alot ❤
@jeninegoliath394
@jeninegoliath394 8 күн бұрын
Nice man 🎉🎉🎉❤😢
@anneriduplessis2372
@anneriduplessis2372 2 жыл бұрын
ek mis jou nog elke dag mamma!
@mandabarnard4662
@mandabarnard4662 Жыл бұрын
Wow so young here and still a hit - well done you 2 guys rock - Legends !
@heleenventer
@heleenventer Ай бұрын
Baie dankie my kind ek is baie lief vir jou ❤
@fionafritz213
@fionafritz213 2 жыл бұрын
Verlang ongelooflik baie na my mamma vandag. Ek is so dankbaar vir die waardes wat sy vir my geleer het. Dankie mamma, lief jou so so baie.
@BongoGwavu-xv9pk
@BongoGwavu-xv9pk 5 ай бұрын
I am xhosa I sang this song for a task in high school
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Dis baie Awesome!!! Ek hou van jou musiek.dit maak my voel gelukking van my pa doot en my het kanker en hy was baie sickie 😢😊💖😥
@Harvester2222
@Harvester2222 3 жыл бұрын
Dis soooo mooi 😍😍😍
@LorrainevanDeventer-cw2sx
@LorrainevanDeventer-cw2sx 21 күн бұрын
Awesome
@rinacoetzee3244
@rinacoetzee3244 4 жыл бұрын
Baie baie mooi !!! x.
@billydayag8866
@billydayag8866 2 жыл бұрын
Kurt darren ilove your voice so much..🤧🥰🥰 both of you ilove your voice❤️❤️❤️
@user-rr1sn8rn6s
@user-rr1sn8rn6s 5 ай бұрын
Is so waar 😊
@bessiedeklerk577
@bessiedeklerk577 5 ай бұрын
Awesome❤❤❤
@str_ss
@str_ss 2 жыл бұрын
The first time I watched this music video was more than a decade ago. I’ll admit, I watched it for the cringe factor and I can tell you that even more than a decade later it still delivers. Well done kut Darren and other guy.
@stickersensations3959
@stickersensations3959 4 жыл бұрын
Baie goed gedoen ouens. Dankie
@theflammiferofwesternesse6122
@theflammiferofwesternesse6122 3 жыл бұрын
Dis die go-to liedjie op elke troue wat ek by was hahaha
@yeromeboois9617
@yeromeboois9617 2 жыл бұрын
Mamma dankie vir wie ek is Dankie vir wat ek nooit sal wees Daar's baie wat ek graag wou sê As ek vergeet Vergewe my Mamma jy was nog altyd daar Jy't my geleer jy't my bewaar As ek my lewe oor kan kry Wens ek Ma is daar by my Daar by my En ek weet jy't gedroom En ek weet jy't geglo En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë Maar ek is waar ek is Want Ma't my gely En ek mis jou Ek mis jou Mamma miskien was ek verkeerd Jou trane sal ek Nooit vergeet Vandag wil ek net jammer sê Ek's lief vir jou Vergewe my Vergewe my En ek weet jy't gedroom En ek weet jy't geglo En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë Maar ek is waar ek is Want Ma't my gely En ek mis jou Ek mis jou Ma ek mis jou En ek mis jou Mamma ek hoop jy's trots op my (Jy's trots op my) Ek hoop vandag maak ek jou bly (Maak ek jou bly) As ek my lewe oor kan kry Wens ek Ma Is daar by my (Is daar by my) Is daar by my Want ek weet jy't gegloo (Weet jy't geglo) Saam my gedroom (Saam my gedroom) Hierdie lied is net vir jou Mamma
@15matisse
@15matisse Жыл бұрын
n steunpilaar het geval en nou is als deurmekaar..baie nice song.dankie
@danellehoman4348
@danellehoman4348 5 жыл бұрын
Dit was perfek... ❤❤ wow
@lourenshurter725
@lourenshurter725 3 жыл бұрын
In my mening is dit die seerste seer van alle pyn en seer wat die mensdom ken - die donker dag toe ek daai sieldodende selfoonoproep ontvang, en die woorde "Lillie is nie meer nie" deur my hart sny soos is ' n tweesydige swaard, was ek herinner op die aakligste, seerste wyse ooit dat die dood die mees finale finaal is... wanneer daai streep eers getrek is, kan slegs God mens help om aan te gaan... want daai tyd was ek op my swakste, seerste weergawe van 'n hoop gemors agv daai seer, daai diep sny wond... en ek kan met eerlikheid se dat dit absoluut nooit beter word nie, nooit gesond word of genees nie, nee, maar dit word wel ligter om die berg te dra - nes mens se spiere sterker word na uitgestrekte tye van swar lading, en nie van spiere na yster verander nie, net so word die pyn makliker om mee saam te leef, maar die pyn word nie minder nie...
@violamalan8313
@violamalan8313 3 жыл бұрын
Sterkte vir jou
@nocl1p623
@nocl1p623 3 жыл бұрын
Hierdie lied kort baie meer views. Ons besef nie hoe kosbaar mammas is nie. Ek as n seun sal my ruikdom vir haar veruil. Nie dat dit genoeg sal wees nie maar ja....
@user-rr1sn8rn6s
@user-rr1sn8rn6s 4 ай бұрын
Yes me 2024 my ma word 69 so lief vr haar😊
@lorettavanwyk8246
@lorettavanwyk8246 Жыл бұрын
Mooiste mamma lied
@sheheidasavahl9711
@sheheidasavahl9711 5 жыл бұрын
Hoe mis ek vanand my ma 😢😢
@michaelfourie4399
@michaelfourie4399 3 жыл бұрын
Cool
@SouSieCodm88
@SouSieCodm88 Жыл бұрын
Ek my ma Maandag verloor en die liedjie pas presies wat ek graag vir haar nog wou se
@estibester1105
@estibester1105 5 жыл бұрын
Mooiste liedjie🙂 Ware woorde!💖
@hansieferreira8574
@hansieferreira8574 4 жыл бұрын
As ek ooit mamma gemis het is dit nou vanaand maar dankie excellent song
@user-rr1sn8rn6s
@user-rr1sn8rn6s 7 ай бұрын
Jy vat terug 😢
@try_something_different4266
@try_something_different4266 5 жыл бұрын
Amazing
@lyndonhenney6765
@lyndonhenney6765 3 жыл бұрын
😔
@vickymelgar1341
@vickymelgar1341 5 ай бұрын
Can i hear it in English version
@keanurossouw1899
@keanurossouw1899 5 жыл бұрын
Die liedjie sal altyd in my hart bly vanaf dag 1
@jacoviviers9023
@jacoviviers9023 5 жыл бұрын
Dit is baie hartseer ♡♡♡♡♡😭😭😭
@michaelfourie6731
@michaelfourie6731 3 жыл бұрын
Hi
@glendameyer1140
@glendameyer1140 Ай бұрын
Pragtig
@khethaniengineering2654
@khethaniengineering2654 Жыл бұрын
mamma
@yl4500
@yl4500 3 жыл бұрын
Anybody can translate this to english for me ? When I listen to this .. I feel crying..
@Harvester2222
@Harvester2222 3 жыл бұрын
They are singing about their mother who has leaded them and guided them in life and they are thankful to her for who they are. They singing there was so much they still wanted to say to her, how they miss her and that they hope she is proud of them. She was always there to teach them and protect them. And if they could have their life over, they wish she was still there with them. They will never forget her tears, and they just want to say sorry and they love her!
@yl4500
@yl4500 3 жыл бұрын
@@Harvester2222 I think so so I want know what thay say ..
@ArmyDuck
@ArmyDuck 2 жыл бұрын
Search for the original Il divo - mama
@donavanreed5137
@donavanreed5137 2 жыл бұрын
Mom thank you for who I am Thank you for what I will never be There's a lot I wanted to say If i forget Forgive me Mom you've always been there You taught me you kept me If I can get my life over I wish Mom was there with me There with me And I know you dreamed And I know you believed And I'm sorry I was not always under your eyes But I'm where I am Because Ma't suffered me And i miss you I miss you Mom maybe I was wrong I will shed your tears Never forget Today I just want to say sorry I love you Forgive me Forgive me And I know you dreamed And I know you believed And I'm sorry I was not always under your eyes But I'm where I am Because Ma't suffered me And i miss you I miss you Mom I miss you And i miss you Mom I hope you're proud of me (You're proud of me) I hope today I make you happy (I make you happy) If I can get my life over I also wish Ma Is there with me (Is there with me) Is there with me Because I know you believe (Do you know you believe) Dreamed with me (Dreamed with me) This song is just for you Mom
@augustinogeorgecloete8050
@augustinogeorgecloete8050 Жыл бұрын
X hoop jys trots op my
@deinanfuhrer4950
@deinanfuhrer4950 3 жыл бұрын
Julle 2 fok ook alles op, bly liewers by julle zef soekie goed. Los die musiek vir mense met talent
@jasonviljoen5441
@jasonviljoen5441 2 жыл бұрын
Jy het ni eers talent ni
@jasonviljoen5441
@jasonviljoen5441 2 жыл бұрын
So moeni iets se ni di song bly mooi
@deinanfuhrer4950
@deinanfuhrer4950 2 жыл бұрын
Nee Hou op kak musiek maak
@deinanfuhrer4950
@deinanfuhrer4950 2 жыл бұрын
My kak klink beter as die
@carolefletcher605
@carolefletcher605 7 ай бұрын
Not in English not listing
@bittiesmook
@bittiesmook Ай бұрын
Cheesy 🤢
@hendrivantonder3097
@hendrivantonder3097 5 жыл бұрын
Awesome
@michaelfourie4399
@michaelfourie4399 3 жыл бұрын
Hi
Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Pa en Seun
4:05
Bok van Blerk
Рет қаралды 508 М.
Snotkop - Song vir My Dad
3:48
Snotkop
Рет қаралды 2,4 МЛН
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 14 МЛН
Cool Items! New Gadgets, Smart Appliances 🌟 By 123 GO! House
00:18
123 GO! HOUSE
Рет қаралды 16 МЛН
KINDNESS ALWAYS COME BACK
00:59
dednahype
Рет қаралды 161 МЛН
🤔Какой Орган самый длинный ? #shorts
00:42
Kurt Darren - Hemel Op Tafelberg
3:30
Kurt Darren
Рет қаралды 516 М.
Dankie Heer
3:33
Peter Moore
Рет қаралды 4,3 М.
A Song For Mama
5:04
Boyz II Men
Рет қаралды 6 МЛН
Dagboek van 'n ma - Juanita en Franja du Plessis (Altyd Daar "live" 2005)
4:29
Kurt Darren - Standing On the Edge
3:42
Kurt Darren
Рет қаралды 182 М.
Céline Dion - Goodbye's (The Saddest Word) (Official HD Video)
4:34
Celine Dion
Рет қаралды 51 МЛН
Elizma Theron - Hoekom
3:40
Elizma Theron
Рет қаралды 530 М.
Kurt Darren - Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)
3:31
Kurt Darren
Рет қаралды 1,7 МЛН
In Die Hemel
3:48
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 651 М.
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 466 М.
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
Malohat
3:35
Xamdam Sobirov - Topic
Рет қаралды 786 М.
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 4,9 МЛН
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 1,3 МЛН