Рет қаралды 1,941
Die vennootskap tussen die Afrikaanse Hoër Seunskool en Genl. Nicolaas Smit is een wat ’n reuse-verskil maak en dit is duidelik waarom hulle as die wenners van ATKV-Handevat gekroon is. Kwêla het by dié skole gaan inloer om meer oor die projek uit te vind.