Baie baie dankie vir die wonderlike manier wat Stephan die Bybel op n baie verstaanbare manier aan gewone mense verduidelik.Wat n voorreg om deel daarvan te wees.
@estelleloubser32832 жыл бұрын
Dankie dat ek in al die wonderlike boodskappe kan deel! God is SO goed!
@LouisSteyn-n4z5 ай бұрын
Dankie altyd soo wow dankie vir altyd dat elke boodskap is altyd net vir my dankie
@ragelmyburgh88954 жыл бұрын
Baie dankie Dr Joubert! Ek is van die heel ouer gardes, vergeet maklik, ek het gereeld al u boodskappies in Beeld uitgeknip en n plakboek gemaak U is regtig een van die mees geliefde predikante wat ons ken!! Die Heer se seen u ryklik!
@stephanieminnaar97623 жыл бұрын
Baie dankie die Here seen my ryklik Ek prys Die Here vir E kerk