Рет қаралды 431
Die snuffelhond Jack van Luna Hounds is een van die moontlike oplossings wat die sitrusbedryf kan inspan om valskodlingmotte in uitvoer-sitrus te vind nog voordat die sitrus die pakhuise bereik.
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook / landbouweekblad | @landbou op Twitter / landbou | Instagram / landbou | TikTok / landbouweekblad