Рет қаралды 8,690
Namibië, Nico Weck en Lenn de Jager gesels oor boerdery & landbou - WINSLYN | 15 Jan 2019 | kykNET
‘n Kalahari-boer is ‘n taai boer. Hier moet jy met nul tot min reën, uiterste hitte, en tonne rooisand saamleef. Die Winslyn-span gesels met Nico Weck en Lenn de Jager van Phoenix Farming in Namibië.
Namibia, Nico Weck en Lenn de Jager chats about farming & agriculture - WINSLYN | 15 Jan 2019 | kykNET
Being a farmer in the Kalahari is tough. Here you have to live with very little rain, extreme heat and tons of red sand everywhere. The Winslyn-team chats to Nico Weck and Lenn de Jager of Phoenix Farming in Namibia.
---
Wees deel van kykNET se KZbin-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!