Lyk na n lekker plaas. Het julle enige kontaknommers vir dit?
@urilinadatsarromanovsky87714 жыл бұрын
i wish i'll one day be able to have such an experience with my bois even if its not a hunting tri
@wedadjan47703 жыл бұрын
ظ 😲😞😟😍🅱 ا ةحلقكققظ *4/؟&
@douw0043 жыл бұрын
Drank en vuurwapens gaan nie saam nie. Hoort nie tydens die jag self nie, vanaand by die braai ja, enige tye.
@wiamtheron94673 жыл бұрын
@@harrynienaber9333 luister eder vir die oom
@rupertmcnaughtdavis36494 жыл бұрын
En los daai musiek by die huis.
@maernylebo25873 жыл бұрын
I like music can I get the name of the artist please
@elmarievanreenen64643 жыл бұрын
Appel is the singer my best artist
@carmizosupporter85303 жыл бұрын
Lekker bois
@prefereachother3 жыл бұрын
Die drinkery is maar common, maar die res lyk lekker - die pelle saam
@stuartpalmer37933 жыл бұрын
Driving around shooting buck from a bakkie, pffffft
@rupertmcnaughtdavis36494 жыл бұрын
Bakkie jag is nie jag nie.
@boer_seun7v.heerden6474 жыл бұрын
Hahaha lol tog waar
@jbekker48892 жыл бұрын
As jy slaghuis toe gaan, vra jy die blokman om jou steak weg te steek sodat jy soos n grotman n half dag daarna kan soek, of stap jy reguit yskas toe en kry jou steak sommer op die maklike manier? Met so stelling doen jy seker die eerste....
@rupertmcnaughtdavis36492 жыл бұрын
@@jbekker4889 Boeta, ek het n moerse diepvries, propvol wild vleis .Elke bok het ek ter voet gejag, moeg gejag, maar op die einde van die dag , kan ek darem se ek is n jagter. Amper 70 jaar oud en alles met oop visier geskiet.