Heiligheid beteken vir my om lief te wees vir die dinge waarvoor God lief is en dit te haat wat God haat.
@marieoosthuizen79282 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie kragtige waarskuwing ...mag elkeen wat dit hoor, tot inkeer kom en die regte keuse maak om gehoorsaam te bly te alle tye aan Sy woord...👏👏👏
@christine1235052 ай бұрын
Heiligheid..wat 1ste by my opkom... heilige,welaanneemlike,welgevallige offer aan Vader van leweneerleggende Gehoorsaamheid,Liefde en Afsondering.
@esterpretorius36242 ай бұрын
Dankie vd Woord en Waarheid. Jesus het jou lief
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Abba Vader soos 'n Noag van ouds, surrender ek weer vandag tot die Skepper Lewende God om 'n verskil en verandering te bring vir die evangelie van die koninkryk van God. Hallelujah !
@JeanettaWatkins-k6x2 ай бұрын
Dnki past frik vir mooi boodskap shalom Abba vader
@JacoVenter222 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie dinamiese boodskap uit Vader se hand. Shalom
@lynettepretorius45712 ай бұрын
Amen staan op in waarheid 🙌🏼🕎 en dit wat jy Glo aarde Kan jou niks bied Nie AMEN ABBA VADER 🙌🏼🙌🏼🤲🏼🕎🙌🏼🤲🏼
@LeonieGrove-mo7ht2 ай бұрын
Dankie vir n opbouende preek Frik. Hallelujah mag ons gehoorsaam optree.
@littleandre49572 ай бұрын
Heiligheid is om afgesomderd vd wêreld te leef en toegewyd aan Yahweh.
@sybilfrench5102Ай бұрын
Dankie dankie pastoor Frik
@ElnaHendrikse2 ай бұрын
Dankie pastor vir die waarheid
@mariondeason10322 ай бұрын
Shabbat Shalom, dankie vir die waarheid.
@jennygates92662 ай бұрын
Baie dankie Frik, waardeer. Gaan di boodskap v my kinders stuur. Mag Vader hulle genadig wees, om in Sy koningkryk, in te gaan. Shalom
@hannieoosthuizen93712 ай бұрын
Dankie Frik vir die boodskap Shalom
@johannatheron92292 ай бұрын
Shabbat Shalom!
@lieselvermeulen57942 ай бұрын
Shabbat Shalom pastoor Frik en Amelia en almal wat inluister
@malievisser47232 ай бұрын
AMEN
@philuppusalbertusswanepoel38072 ай бұрын
Amen en amen
@HannetjieWatson2 ай бұрын
Dankie Shalom Shabbat
@elmarybrits64652 ай бұрын
Baie baie dankie Frik❤❤❤
@charlottelinks3042 ай бұрын
❤ AMEN EN AMEN
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Shabbat shalom Pastor, Sagaria 10:1
@jennygates92662 ай бұрын
Heilig te lewe voor God, suiwer my hart, bewaar my tong, sorg v my liggaam in di openbaring van Vader se kennis
@daleneweideman8162 ай бұрын
Dankie Pastoor, baie leersame diens
@lindavanderwalt33582 ай бұрын
Baie dankie Past vir 'n besonderse boodskap
@hennievanstaden58602 ай бұрын
My Bybel 'beveel' my in Exodus 23 dat ek nie agter die meerderheid moet aangaan. Baie lank terug het ek daardie keuse gemaak om net my MEESTER te volg. Die meerderheid wat in Noag se tyd mekaar gevolg het het velore gegaan, maar die minderheid is deur GOD gered.
@EileenAuret2 ай бұрын
Baie baie dankie!!! Jo ek het nuwe ywer om HOM te weerkaats in my lewe!
@conniethiart24752 ай бұрын
Shabbat Shalom vanuit Calvinia Noord Kaap
@monicakruger61722 ай бұрын
Ek gaan juig🙌🏻
@MagdalenaBeukes2 ай бұрын
PRYS VADER SE HEILIGE NAAM.
@RitaNel-q2i2 ай бұрын
Dankie pastoor. Al die Eer aan ABBA VADER.
@philuppusalbertusswanepoel38072 ай бұрын
Goeiemôre Frik
@willemienjansen8742 ай бұрын
Goeie boodskap. Dankie
@hansvanderlinde40202 ай бұрын
👂🏼 Dankie Frik
@liezelmeiring68242 ай бұрын
HALLELUJA
@esmegrobler9602 ай бұрын
Dankie Frik
@jennygates92662 ай бұрын
Halleluja
@elizabethbezuidenhout32732 ай бұрын
Set apart for God JHWH
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Die genade jaar van die HERE. Jesaja 61:1-8
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Psalm 144:10-15
@daleneweideman8162 ай бұрын
Gehoorsaamheid aan SKEPPER GOD se Woord.
@ElsaKupfer2 ай бұрын
En amen😅dankie Vir die wasrhrif frik😅😅
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Psalm 149:1-9
@karienmarais22302 ай бұрын
Liefde. Vrede Blydskap. In YESHUA Ha MASHIACH SHALOM
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Jesaja 65:2-12
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Jesaja 56:1-8
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Matthéüs 24:14
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Jesaja 66:1-24 Die sondaars word getref
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Matthéüs 24:8
@HennieVanNiekerk-t6k2 ай бұрын
Nimrod - Turkye- Pergamon Openbaring 3:9
@johanwolmarans22642 ай бұрын
Sal regtig nie omgee was nog nooit so moeg vir die wereld soos nou!!!
@SPsalm242 ай бұрын
Yeshua (die Jood) is die Torah / Die Woord! EN die Woord het vlees geword ... ONS is deel van die stam van Yeshua (n Jood) ... Die Woord. Dus het ons Yeshua (n Jood) se DNA ... So WAT is ons???