Рет қаралды 8,842
SAAI
In hierdie episde kuier ons by Inus Davel in Utrecht. Hy maak n heerlike skaappot en gesels oor die uitdagings van skaapboerdery in KwaZulu-Natal.