Рет қаралды 203
Rubin Essakow van Essakov Bonsmaras kuier saam met aanbieder Anlie Hattingh in die Landbouweekliks ateljee. Hy vertel ons meer oor hoe hulle top-gehalte genetika in hul kudde in geteel het.
Kyk ook uit na hul veiling wat plaasvind op 14 Februarie 2023.