Laurika Rauch en Loki Rothman: Blou (Performance Video)

  Рет қаралды 465,820

Laurika Rauch

Laurika Rauch

Күн бұрын

@laurikarauch2696

Пікірлер: 79
@mizmera
@mizmera 3 жыл бұрын
Ek dink nie as n mens so jonk is verstaan n mens altyd die diepte van die liedjies en hoe mooi afrikaanse taal regtig is nie. Daar is soveel dig, en diep betekenisse in ons taal. Eers vandag kan ek sit en dit geniet. Hou vas aan julle taal mense. Dit en God is al wat ons oor het.
@barrygrey1056
@barrygrey1056 2 жыл бұрын
Ek stem volkome saam met jou Nico. Laurika se musiek en lirieke was vir my nog altyd stylvol sinvol en diep. Dis 'n taal wat op 'n besonderse manier met jou hart praat.
@martidiamond7109
@martidiamond7109 Ай бұрын
Mooiste onbeskryflike taalklanksielmooi... Prys God 🙏❤️😁
@cokostwinder6145
@cokostwinder6145 2 жыл бұрын
Ik als Hollander vindt dit prachtig . Mooie taal .
@mtnstrand2819
@mtnstrand2819 2 жыл бұрын
Dankie my friend.
@JacqueKruger-wx1xg
@JacqueKruger-wx1xg Жыл бұрын
Dankjewel, geniet ervan!
@nikimoore
@nikimoore 3 жыл бұрын
When this song comes to an end, you simply observe a moment of silence. Such talent is beyond words.
@smitvanrensburg52
@smitvanrensburg52 2 жыл бұрын
000000000000000000000000000000000000000000l000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000
@melenelewis5975
@melenelewis5975 5 жыл бұрын
I Love Laurika Rauch even though I am an english south african --keep singing and making SouthAfricans proud of Afrikaans language!
@walterhbez
@walterhbez 3 жыл бұрын
even though? It does not matter what and who you are, you love and your love is valid without explaining it. I love you too.
@mtnstrand2819
@mtnstrand2819 2 жыл бұрын
Laurika Rauch is die beste stem wat hierdie land ooit opgelewer het. Geen twyfel by my nie.
@cokostwinder6145
@cokostwinder6145 2 жыл бұрын
Alles is blauw . Mijn lievelings kleur .
@reinhardthattingh1372
@reinhardthattingh1372 Жыл бұрын
Wat n freaken wonderlike legendary liedjie
@basanticgroen1798
@basanticgroen1798 4 жыл бұрын
Otzettend goed gezongen!
@officialmissat9404
@officialmissat9404 2 жыл бұрын
My ouma was mal oor Laurika se musiek en nou dat ek ouer is, luister ek graag daarna en vind myself partykeer in 'n nostalgiese oomblik.
@john-williamheunis2079
@john-williamheunis2079 3 ай бұрын
In trane soos ek luister. My Ma het ons na u konserte geneem. Ekt groot geword met Laurika...
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 2 ай бұрын
Pragtige liedjie! Groete en liefde uit Lima Peru!
@WihanStemmet
@WihanStemmet 4 жыл бұрын
Ons het die voorreg gehad om Laurika en Loki by Libertas (daar is 'n onverwagse aLLitersasie) in Stellenbosch te sien 'n tydjie terug Dit was sonder twyfel een van die beste vertonings wat ek nog ooit gesien het Dit is opvallend hoe goed julle twee se stemme pas bymekaar Wat vir my regtig besonders was is hoe dat Laurika (wat basies Afrikaanse musiek 'royalty' is) die waagsprong gemaak het om van die tradisionele manier (en ek vermoed die 'gemaksone') van klavierbegelyding vir 'n oomblik weg te beweeg en 'n kans te vat met 'n kontemporêre kitaar speler. En dan ook hoe Loki van sy kant af die respek vir die musiek behou het en dit reggekry het om dit stylvol te vernuwe, terwyl die 'esensie' en familiariteit (die produk van jarelange bewonderaarskap) nog net so sterk deurkom. Dit spreek ook boekdele van Loki se talent dat hulle 'n hele aand se vertoning gedoen het en mens nooit meer instrumente of ander kunstenaars gemis het nie. Mens kon daardie aand ook sien: hierdie was nie net 'n 'gimmick' of 'n eksperiment vir Laurika nie - daar was 'n groot wedersydse respek en tot 'n groot mate 'n 'verwondering' wat mens van die verhoog af kon voel. Dit maak die verskil tussen sangers wat 'n mooi vertoning aanbied en 'n span wat 'magic' maak wat mens jare daarna nog onthou As julle twee ooit weer Kaap toe kom en saam 'n vertoning doen is ek daar. Instussen sal ek maar hierdie KZbin video nog 'n keer herhaal :-)
@Mathrollaleph
@Mathrollaleph 8 ай бұрын
Laurika jy is 'n legendariese vrou en kunstenaar. Min wie by jou talent kan kom. Alle respek
@jurgensvanaswegen2108
@jurgensvanaswegen2108 10 ай бұрын
Die maat verstaan ń kitaar, dis so mooi 🙂
@booleansymmetrix7429
@booleansymmetrix7429 4 жыл бұрын
Laurika se stem is so pragtig. Dit is uitstaande! Dankie.
@IzCarr1
@IzCarr1 Жыл бұрын
Ek mis my huis,... SA❤
@UriamKador
@UriamKador 23 күн бұрын
Ek LOVE die song, dankie!!
@francoisdvanderwesthuizen
@francoisdvanderwesthuizen 5 жыл бұрын
Loki, puik met 'n kitaar... En Lourika, sys 'n tydlose legende. Puik kombinasie.
@yolandiedeklerk3350
@yolandiedeklerk3350 3 жыл бұрын
So mooi... Wow... Hoendervleis... 🌊
@alunbreward9448
@alunbreward9448 Жыл бұрын
Amazing. Especially the guitar playing - very imaginative and skilled.
@jjdeklerk521
@jjdeklerk521 4 жыл бұрын
Hemel dis mooi!!!!!
@gjk7814xx
@gjk7814xx 6 жыл бұрын
Oh Laurika, meer graag!!!
@rouaanjewaskiewitz8331
@rouaanjewaskiewitz8331 Жыл бұрын
En so pragtige lied
@louisalouisa3703
@louisalouisa3703 9 ай бұрын
VREUGDE... lOKI WAT 'N VOORREG VIR JOU OM SAAM METONS LEGENDE LAURIKA TE SING !....MY HARTS SANGERES!
@AnnaleneKotze-td5nv
@AnnaleneKotze-td5nv 2 күн бұрын
Uitstekend❤
@TheZAmonster
@TheZAmonster 5 жыл бұрын
Dis sooooooo mooi! Dankie hiervoor! Ek kan nie eers begin beskryf wat dit als vir my doen nie :)
@nickywilson1893
@nickywilson1893 3 жыл бұрын
Beautiful.......................
@MrElhabib123
@MrElhabib123 2 жыл бұрын
Beautiful song
@180toync
@180toync 3 жыл бұрын
Love die song
@rouaanjewaskiewitz8331
@rouaanjewaskiewitz8331 6 жыл бұрын
Bly darm 'n mooi vrou die
@reinhardthattingh1372
@reinhardthattingh1372 Жыл бұрын
Goeie genade. Freaken mooi
@WillieJu
@WillieJu 5 жыл бұрын
WOW ! net WOW !!!!!!!!!!!!
@IC-OLD
@IC-OLD 5 жыл бұрын
Ek is al lewenslank (dit is BAIE lank) bàie lief vir Laurika. Hierdie is ń LIEFLIKE weergawe! Pragtig. 💓 Ps: sjoe, hy speel mooi kitaar...
@bruceberry3421
@bruceberry3421 4 жыл бұрын
Ons is uit gehonger vir musiek soos die dankie ! tog te mooi en dankbaar .
@milahvocals
@milahvocals Жыл бұрын
Dis so mooi! Dankie! Laurika ons wil meer van jou hoor.
@adrioliver1249
@adrioliver1249 4 жыл бұрын
Verskriklik mooi!!!!!❤
@winstoncadman4904
@winstoncadman4904 3 жыл бұрын
Saw you performing at school two years back with school choirs and it was magical.
@lamadup9273
@lamadup9273 3 жыл бұрын
I was in choir!!!
@lamadup9273
@lamadup9273 3 жыл бұрын
In that one
@lamadup9273
@lamadup9273 3 жыл бұрын
I sat next to her
@ThePetro1958
@ThePetro1958 Жыл бұрын
Loki, jy is tops!!!
@jpanther7
@jpanther7 4 жыл бұрын
Ons het nog gepraat, die boere seun in Antwerpe België, jare gelede toe het jy hier opgetree Laurika ... Dankie, ek vergeet dit nooit nie en met jou te praat was alles vir my... Dankie, love.... Xxx
@edwillfourie4280
@edwillfourie4280 6 жыл бұрын
Jislaaik!!! Puik klanke, Puik lirieke, Puik kombinasie👌🏽👌🏽👌🏽.
@johaneygelaar9248
@johaneygelaar9248 3 жыл бұрын
So mooi
@ChakaFerry
@ChakaFerry 4 жыл бұрын
Ek hou glad nie van die kleur blou nie, maar die lied kan blou wees, dis uitstekend. Laurika se stem is nog dit van 'n Engel en Loki speel daai kitaar soos ek nooit tevoer gesien of gehoor het. M A G I C :-)
@lindaaneline3011
@lindaaneline3011 7 ай бұрын
Ekt nie woorde om die lied op te som nie. Jy is soos Aneline ñ ster ❤
@jolandihanekom3226
@jolandihanekom3226 6 жыл бұрын
So goed!!! Uitstekende Stem soos altyd!!
@MrTheunivideo
@MrTheunivideo 4 жыл бұрын
So flippin mooi
@leewendy5714
@leewendy5714 5 жыл бұрын
Genade Laurika, jy's mooier as ooit
@brendaprinsloo2212
@brendaprinsloo2212 5 жыл бұрын
Is dit normaal om saam die hoendervleis ook voel om te huil... genade dit is te mooi om waar te wees...
@fernandaespinheira2080
@fernandaespinheira2080 4 жыл бұрын
One of my favorite,Affricans songs
@derekkoekemoer1792
@derekkoekemoer1792 5 жыл бұрын
Wow!!
@ianslippers8571
@ianslippers8571 6 жыл бұрын
Uitstekend!!
@cheryljo-ann2538
@cheryljo-ann2538 6 жыл бұрын
Loki. Sing so. MOOI
@cheryljo-ann2538
@cheryljo-ann2538 6 жыл бұрын
EK droom x kan. sam. Sing
@bentroskie3190
@bentroskie3190 3 жыл бұрын
is 'n stukkie mooi, muis.
@rolucia123
@rolucia123 4 жыл бұрын
Pragtig!
@PetrusPetrus-kw1jn
@PetrusPetrus-kw1jn Жыл бұрын
❤❤
@jeanetta59
@jeanetta59 3 жыл бұрын
So pragtig!
@MrElhabib123
@MrElhabib123 3 жыл бұрын
Mooi
@walterhbez
@walterhbez 2 жыл бұрын
sy is my hart se punt
@user-xd6qo3dz1e
@user-xd6qo3dz1e Жыл бұрын
good rea structure utbson is hyi❤😂🎉
@rouaanjewaskiewitz8331
@rouaanjewaskiewitz8331 5 жыл бұрын
Die bly darm 'n aantreklike vrou.
@marinkapelser2858
@marinkapelser2858 5 жыл бұрын
Loki en Laurika mag maar. Soveel krag in die lied! Jul sing hom beter as die oorspronklike ene. Well done!
@MrElhabib123
@MrElhabib123 3 жыл бұрын
Pragtig ❤️
@MariaTruter-iz7jw
@MariaTruter-iz7jw 13 күн бұрын
Wil by jou wees ook❤
@thirsttweeter3776
@thirsttweeter3776 5 жыл бұрын
Niks baby, bokkie, party, sokkie, braai, bier of enige brabbeltaal soos pateyo froefrai nie
@martievanzyl4346
@martievanzyl4346 Жыл бұрын
Alisha en Roelien
@harryh212
@harryh212 2 жыл бұрын
Loki Rothman looks like Ivar the boneless... his name is even Loki 😨
@ChantalNienaber-pz1pv
@ChantalNienaber-pz1pv 10 ай бұрын
Kyk ek het die oorspronklike Blou video clip nou al hordes kere gesien en tjank elke keer so mooi is dit maar hierdie verwerking is regtig net so mooi. Hulle stemme werk net ongelooflik saam. Hulle moet dalk nog saam sing en dalk cd saam uitbring.
@jasonchippett1561
@jasonchippett1561 4 жыл бұрын
Hou glad nie daarvan nie.
Or is Harriet Quinn good? #cosplay#joker #Harriet Quinn
00:20
佐助与鸣人
Рет қаралды 58 МЛН
Пришёл к другу на ночёвку 😂
01:00
Cadrol&Fatich
Рет қаралды 10 МЛН
SHAPALAQ 6 серия / 3 часть #aminkavitaminka #aminak #aminokka #расулшоу
00:59
Аминка Витаминка
Рет қаралды 283 М.
Or is Harriet Quinn good? #cosplay#joker #Harriet Quinn
00:20
佐助与鸣人
Рет қаралды 58 МЛН