Laurika dis sulke ware woorde, jy is ñ trotse voorbeeld vir Alle Suid-Afrikaners. Baie dankie 😊
@MariaTruter-iz7jw20 сағат бұрын
Ai ek ook aleen nie lekker ❤❤ hart seer lietjie die
@RikStryckers23 сағат бұрын
Ik ben een Vlaming die ontzettend veel van Zuid-Afrika en van Afrikaans hou. Er zijn twee liedjes die steeds weer mijn hart raken: wijlen Johannes Kerkorrel zijn "Halala, eeuwig is ons Afrika" en dan natuurlijk dit o zo mooie "Kinders van die Wind" van de onovertroffen Laurika Rauch. Baye dank aan al die Afrikaanders (of is het nu Afrikaners?) vir die nieuwe troeteltaal!
@ronelopperman26752 күн бұрын
Ongelooflik mooi op 'n manier waarvoor ek nooit die regte woorde sal vind om dit te beskryf nie!
@MrCurpy7 күн бұрын
los-hande die beste Afrikaanse sangeres ooit!!!
@judyfouche37847 күн бұрын
Ai die wysheid wat jy met jou liedjies sing.
@shonaleroux90608 күн бұрын
❤❤❤❤ beautiful ❤❤
@jointq8 күн бұрын
Diè is NIE 'Op Blouberg Se Strand'! Dit is wel - 'Ek Het 'n Huisie By Die See'! ❤😊❤
@OtterlySpacey11 күн бұрын
Fantastiese liedjie! Baie dankie 💛🤍 dit beteken veral baie vir my Moeder, haar tema lied deur hierdie uitdagende tyd 🙏🏼
@philipvandenberg817115 күн бұрын
Is dit n nuwe lied. Ek kry hom nie op Spotify nie
@WilroJansenvanRensburg14 күн бұрын
Seker
@francoreyneke157615 күн бұрын
Dankie tannie. Wardeer baie.
@peach970415 күн бұрын
Ek was in Nederland verlede jaar, in Nederland ek lief julle land. Danje wel.
@riaanvanschalkwyk982115 күн бұрын
Jy is awesome Laurika, jy is nogsteeds een van die beste ❤
@jolaerasmus463616 күн бұрын
Baie Mooi...❤❤
@7delami17 күн бұрын
Help asb - watter liedjie het die woorde : die see lyk soos 'n dam ???
@renierbonthuyzen970319 күн бұрын
2024. Love from Ireland Laurika
@TommyViviers22 күн бұрын
Hallo, sing vir ons “op die pad na nooitgedatch” Koos du Plessis
@julleisfokkentappit22 күн бұрын
Amazing music!!! Grew up with this amazing woman's voice.
@ThomasTembani26 күн бұрын
Afrikaans is die een van die mooiste taal on die wereld ❤❤❤❤
@JottaJottie27 күн бұрын
Bje mooi ❤❤❤❤❤❤
@lkctom254629 күн бұрын
Baie dankie tannie 😍🥰
@chantalackerman806929 күн бұрын
My ma like tannie se musiek elke oggend ekspesily Liew Lewe
@taaniadyzel975629 күн бұрын
Tannie Laurika, vir 40 jaar van my lewe is Tannie se musiek nog altyd deel van my. Harts musiek. Baie dankie❤
@zoerheeder8434Ай бұрын
Go thandi !!!!
@WilroJansenvanRensburgАй бұрын
Love jou lietjies net jamer jy het op Atsia gesê jy is klaar met musiek
@NomasibuleleMadoloАй бұрын
Didn't know the song till kat sing and made me cry with goosebumps ❤
@JosefKatzao-z9hАй бұрын
Te pragtig, uitstekend!!❤❤
@mjribesАй бұрын
This reminds me of the old days back in South Africa and my uncle's farm near Greytown
@dumisanenovungaАй бұрын
I'm here after hearing Ketlego singing it live in Mbombela
@CronjeVandermerwe-x9l29 күн бұрын
My home town
@phumelamhinta9688Ай бұрын
This is beautiful ❤️ just classic 💖💖 yhuuuu didn't know the song till today
@johansmit5066Ай бұрын
BRAVO!Laurika en jou span
@elizabethsmith8924Ай бұрын
Baie dankie vir die mooi lied. Dit is nou so waar ek is in my lewe. Dit is nou my lewens filosofie. HI LIEWE LEWE!!!🎉
@susanduplooy916Ай бұрын
❤absoluut pragtig
@AlidaVanZyl-yc9bhАй бұрын
Ek kan my eerste besoek aan Bloubergstrand nog baie goed herrinner. Daar was Boeresport, sedert Nuwejaarsdag gewees. Ek en my tweelingsus was saam met die bure se seun. Het vanaf Saldanha gery. ❤
@AnnaleneKotze-td5nvАй бұрын
Uitstekend❤
@letanienel9377Ай бұрын
Always so novel to listen to my daughter in the car...this songs sounds great
@antonueckermann5787Ай бұрын
Hie lief is ek vir die musiek.
@toscabrutus1781Ай бұрын
Pragtig!
@rethawiid29702 ай бұрын
Wat 'n voorreg om Afrikaans te kan luister hier in Thailand
@marthaxoagus57762 ай бұрын
❤
@BennieVanDerWalt-t8i2 ай бұрын
Een van suid afrika se beste sagerese ooit
@donevanwyk75182 ай бұрын
D
@metropolis19622 ай бұрын
Raar dat Laurika niet Nederland bekend is. Prachtig
@KarenRafferty-n3v2 ай бұрын
So pragtig baie baie dankie Laurika
@adrivandeventer94132 ай бұрын
Dis so so mooi lied. love dit daar is maar net een Laurika!
@queenfan19602 ай бұрын
My most favourite Afrikaans song, swiftly followed by Lisa se klavier. 😀😀🎤.