Legacy Conversations -Brig Genl (Dr) Wouter Basson speaking in Afrikaans about surviving stress...

  Рет қаралды 46,653

Legacy Conversations

Legacy Conversations

Күн бұрын

Пікірлер
@johannao1
@johannao1 3 ай бұрын
Liewe dr Wouter. Ek het saam met jou en jou broer gewerk in ou 1 mil hospital ek het die grootste respek vir jou gehad en het nog steeds. Ek woon nou in Canada en al die nonsens wat hulle hier geglo en jou terug gestuur het was baie erg hartseer. You my dear dr. Is in my eyes God’s gift to creation. .
@stefniehatzimichael209
@stefniehatzimichael209 8 ай бұрын
Thankyou Dr Basson, really enjoyed your talk I am a 61jr woman,went through ups&downs in life and agree with you, I pray,love,exercise and Jesus is my Rock❤ Stay blessed! Greetings from Gauteng
@JohannGrobler64
@JohannGrobler64 6 ай бұрын
Briljant! Dankie Wouter. Baie dankbaar ek hierop afgekom. Down to earth, in n taal wat manne praat en verstaan. Raak gevat, relevant en beskrywend van waar baie van ons verkeerd bliksem. Ek kyk dit weer en maak notas. Inspirerend en gevul met wysheid. Baie dankie Wouter en die span wat hierdie uitgesit het. Groot waardering.
@JohanJooste-fs1kn
@JohanJooste-fs1kn 8 ай бұрын
This is a credible, compelling and inspiring testimony of a true Christian warrior. A man who survived what few of us would be able to do and then could go on and thrive. Salute.
@johnphillips5607
@johnphillips5607 8 ай бұрын
Brilliant! The most cerebral presentation on stress management/ coping mechanism I have ever been exposed to. What a courageous man. Grateful for your perspective and wisdom Dr Basson.
@jaaplouw8947
@jaaplouw8947 8 ай бұрын
Insigwekkende luister genot om na te luister en na te dink. Emosies kan jou so maklik aan die verkeerde kant van die lyn plaas deur net oorhaastig en stupid op te tree deur om te dink ek is n munshoe en weet alles.
@sanetduplessis3383
@sanetduplessis3383 8 ай бұрын
Wat ń intellektuele man. Nou verstaan ek hoekom ek nog al die jare soveel respek vir hom gehad het
@kempvdwesthuizen9245
@kempvdwesthuizen9245 8 ай бұрын
Wow. Wat n wonderlike man. Baie dankie Koos. Hierdie toespraak het so baie vir my beteken in my lewe.
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 8 ай бұрын
Dankie Dr Basson,jy is n yster.
@kingstonpatrickscuthbert5473
@kingstonpatrickscuthbert5473 8 ай бұрын
Well done, Wouter! Well, done, Koos! Brilliant.
@helenekruger1370
@helenekruger1370 7 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie opbouende praatjie. Nog nooit in my 80jr soveel lesse geleer soos in hierdie uur nie. Baie dankie vir jou positiwiteit deur n tydperk waar die meeste mense sou onder gegaan het.
@etiennelaubscher5336
@etiennelaubscher5336 8 ай бұрын
Baie dankie dr Basson , dit was goed om weer net die basiese fundamentele beginsels te hoor en weer ingeskerp te word. En nie om te sensitief te wees nie. En ook nie om so gou te gaan lê nie. En verantwoordelikheid vir jouself te aanvaar. Respek.
@JohanJooste-fs1kn
@JohanJooste-fs1kn 8 ай бұрын
This is a credible, compelling and inspirational testimony of a true warrior and Christian. He did not only survive an intense, unfair and prolonged personal attack - but he also thrived thereafter. Salute doctor, general and fellow South African.
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 8 ай бұрын
Baie dankie, dit is so toepaslik vir my vandag! Baie baie dankie 🙏🏻🙏🏻
@wilmabrandstatter8423
@wilmabrandstatter8423 8 ай бұрын
Dankie dr Basson, uitstekende padkos vir die lewensreis. Puik praatjie.
@henrydekock4398
@henrydekock4398 7 ай бұрын
Dankie Koos dit was nou lekker om te geluister het.
@karenmyers627
@karenmyers627 8 ай бұрын
Thank you Dr Basson, I really enjoyed listening to you. Many thanks
@jacofourie5544
@jacofourie5544 8 ай бұрын
Dis seker een van die beste video's wat ek in my hele lewe gekyk het en ek het die hof saak gevolg en altyd gedink dat Dr. Basson moet geestelik en liggaamlik baie fiks wees want dit waardeur hy is, is seker een van die mees stress volle situasies wees waarmee enige een kan deel.Baie dankie vir die deel van dit.Ek gaan self deur 'n bitter moeilike situasie tans en presies wat Dr. Basson hier weergee is al wat my nog staande hou.Weereens baie dankie !
@user-jv6hd6do1f
@user-jv6hd6do1f 5 ай бұрын
Hierdie tipe inligting wat gepaard gaan met Dr. Basson se geskiedenis is van onskatbare waarde vir ons jong generasie. Dankie
@vossierebel
@vossierebel 8 ай бұрын
Brilliant!! Thanks Dr Basson and team for allowing Legacy Conversations to share this!
@johankeyter3248
@johankeyter3248 7 ай бұрын
Dr Wouter Jy is ‘ n voorbeeld vir ons almal .Jy is ‘n uitsonderlike mens.Ons is TROTS op jou .Jy is ‘n voorbeeld vir ons almal in die mediese professie .Jy is altyd in ‘n pak klere en antwoord altyd jou foon en loop die ekstra myl vir al jou pasiënte .Ek is trots om jou te ken en pasiënte met jou te deel .Jy word misken deur die hospitaal bestuur ,suiwer deur hulle onvermoë om eties korrek op tree en onder politiese druk tree hulle net op in hulle eie belang.Hulle kyk net na hulleself en nie die belang van pasiënte nie. Hulle speel net in die hande van die EFF en vir politiese gewin Baie baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het en nog doen ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
@MC_Aus
@MC_Aus 6 ай бұрын
Much respect, true courage under constant fire from two public prosecutors with a clear political agenda. Lessons in resilience above and beyond. Unfortunate that this is only in Afrikaans as many English speaking leaders could learn from Wouter’s presentation teaches you what Harvard Business School doesn’t. It was a privilege to have served under you 🫡
@LegacyConversations
@LegacyConversations 6 ай бұрын
We might in the future get hold of an English version of that hour of advice - as soon as we do we will publish it, Koos
@haddadth
@haddadth 8 ай бұрын
Wow this is brilliant! Best church service i heard in a long time!!
@ZelnaAtkins
@ZelnaAtkins 7 ай бұрын
Church service?
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 8 ай бұрын
Baruch HaShem - Baie dankie vir u diens aan Volk en Vaderland. Dankie vir n besonderse aanbieding en mees belangrik die reguit pyle waarmee daar geskiet word! Vorentoe!
@WakkerWordWoord
@WakkerWordWoord 7 ай бұрын
Baie dankie, ek is bly die video is vir my aangestuur. So bly u het die stryd gewen. Amen op wat u by 50:00 plus vertel.
@kobusvanzyl7222
@kobusvanzyl7222 8 ай бұрын
Baie lank vir hierdie onderhoud gewag. Dr. BAIE DANKIE!
@gerbrandwillemse8964
@gerbrandwillemse8964 8 ай бұрын
Dankie Dr Basson meesterlik en briljant
@hanettedebruin6342
@hanettedebruin6342 8 ай бұрын
Dr. BASSON JY IS N YSTER VAN N MAN, EK HET BAIE RESPEK VIR JOU.
@trudyharding4277
@trudyharding4277 8 ай бұрын
This is by God's grace. Thank you my family will watch this with me. Dr I've been to your talk more than 10 years ago and all I can say you have grown!!. Did not realize after we spent the night with you that the bs carried on till now. I always say to ppl when they tell me of a story/ argument I can only make a statement after hearing both sides and then God needs to show me the truth 🙏
@dirknieuwoudt4036
@dirknieuwoudt4036 4 ай бұрын
Well done ! Ten minste praat jy " suiwer Afrikaans " wat ons almal kan en wil verstaan....👍👍🙏🙏
@hendrikdupreez9463
@hendrikdupreez9463 5 ай бұрын
Dr Wouter jy is n wenner dankie vir jou toewyding en navorsing.
@anetbarrie3807
@anetbarrie3807 8 ай бұрын
Uitstekende onderhoud, baie dankie.
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 8 ай бұрын
Dankie dit was uitstekend !!
@franrobert1507
@franrobert1507 8 ай бұрын
Dr Basson ken ek persoonlik van my jare in die SAGD. Integriteit soos syne kom mens min tee
@stephenbothma1602
@stephenbothma1602 7 ай бұрын
Absolutely brilliant advice
@PhillipLabuschagne-rc7yl
@PhillipLabuschagne-rc7yl 8 ай бұрын
Dr Wouter , jy is n legende , n groot man .
@amelialeroux1907
@amelialeroux1907 8 ай бұрын
Dit was baie leerdaam. Dankie Dr. Wouter
@allanthomson4639
@allanthomson4639 8 ай бұрын
thank you Dr Basson
@NicoCoetzee
@NicoCoetzee 6 ай бұрын
Dit was nou goed om Dr Rawligs weer te sien. Ek was by 7 Med en het saam met hom basics gedoen ('92). Dankie ook vir die video. Was goed om Dr Bason ook weer te hoor. Ek het self ook die vooreg gehad om hom 'n keer of wat te ontmoet in 7 Med, maar nou ja - ek was op daardie stadium net 'n korporaal en om eerlik te wees het ek nie regtig besef watter drama daar alles was in die 90's nie (ek was tot 2000 in the SAW/SANW). Hou asseblief aan met die goeie werk. Groete uit Nederland.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 6 ай бұрын
Nico, kontak Dr Rawlins asb, hulle is altyd op soek na mense om by SASFA aan te sluit vir reunies ens, +27 82 457 3766, Koos
@NicoCoetzee
@NicoCoetzee 6 ай бұрын
@@LegacyConversations Dankie - ek maak so
@Basjan
@Basjan 8 ай бұрын
Dit stel my vry, great Genraal. Het die geleentheid gehad om met great mense te werk, eerlikheid stel ons vry😊😊
@absalomwillemse8914
@absalomwillemse8914 5 ай бұрын
Dankie Dr Basson. Volg sy raad al vir meer as 10 Jaar.
@richardborcher7094
@richardborcher7094 6 ай бұрын
What a true gentleman, i salute you
@guillaumejordaan5368
@guillaumejordaan5368 7 ай бұрын
Dankie Dr Bason. Ek sien waar ek my foute gemaak het.
@marietjienel130
@marietjienel130 8 ай бұрын
Goeie nand Dr. Basson. Sou u graag eendag in persoon wou ontmoet, maar glo nie dit sal seker in hierdie leeftyd wees nie... Dr. was my Skoonmoeder se Kardioloog by die ou Tshwane/ Steve Biko Hospitaal. Buiten dit het Dr my pa se naam. Hierdie is baie insiggewend ...ek myself op die ouderdom van 44 jaar hartaanval gehad .... is nou helfte my gewig maar dis weens stres. Ek sukkel met chroniese rugpyn na n onsuksesvolle rugoperasie so 4 jaar gelede en dit was nog privaat gedoen. Maar nou n 4 jaar waarna ek my werk en medies verloor het, en nou n staatpasient is by Steve Biko se spinale afdeling...is ek besig om op te gee... ek ly erg aan depressie agv die pyn en ek dink die medikasie wat hul my gee maak v my Zombie. Ek is die ma van n leergestremde dogter van 19 jaar oud...my toestand het haar ook nou in depressie laat ingaan... ek is so confused met my/hierdie lewe. Dr wil nie weet hoe die staat hospitale patiente nou hanteer nie... vernaam die arrogante Professore...daar is dokters wat saam my huil maar hul hande is afgekap. Ek wil my en my kind se lewe neem... want ek kan nie meer so aangaan nie. Wens ek kon die praatjie 5 of selfs 10 jaar terug gehoor het...toe my verstand nog helder was. Alle voorspoed vir almal wat die stuk bymekaar gesit het, ek glo dit gaan baie mense wat regtig geluister het en dit te harte geneem het se lewens verryk. Groete uit Pretoria.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 8 ай бұрын
Marietjie, kontak my asb by 4xsamil@gmail.com, Koos
@shortMario
@shortMario 8 ай бұрын
Koos. Jy maak ons lus vir meer. Sal darl lekker wees as jy die Dr sy Hele storie op legacy kan kom vertel
@LegacyConversations
@LegacyConversations 8 ай бұрын
Dis onmoontlik op die stadium vir regsredes maar eendag miskien, Koos
@henrydekock4398
@henrydekock4398 7 ай бұрын
Ja ek stem😊
@DianneSmith-fv1vi
@DianneSmith-fv1vi 8 ай бұрын
Amazing talk tk u….
@ernstwolfaardt9385
@ernstwolfaardt9385 7 ай бұрын
Dankie, waardeer hierdie inligting.
@pierresmit1900
@pierresmit1900 5 ай бұрын
Hy is wragtig n YSTER. Dankie Dr Basson
@billyjohnesterhuizen6340
@billyjohnesterhuizen6340 7 ай бұрын
Wat n wonderlike leersame gespek was dit net nie. Duisend dankies Dr. Wouter Basson
@leendertstoop7306
@leendertstoop7306 7 ай бұрын
Absoluut uitstekend!
@simonBAGL
@simonBAGL 7 ай бұрын
Ek het so baie respek vir Dr. Basson. As jy ooit deur moeilike tye was, dan weet jy wat hy hier se is 100% korrek
@arinamarais8569
@arinamarais8569 7 ай бұрын
Uitstekend, ek het vir die eerste keer nou iets gekry na jare, wat my kan help in die aanslae van my eie lewe. Niks wat beraders of bevryders of wie ookal vir my gesê het, om raad te gee of te help werk nie. Hierdie praaitjie is in ‘n hele ander klas, dit is goed wat jy kan doen en toepas wat substance het wat mens vorentoe kan vat
@deniscoyne5671
@deniscoyne5671 8 ай бұрын
Thank you for your service Dr Basson. Ek is redelik fiks, maar my kop is nie so lekker nie.
@WynandvanZyl-o7z
@WynandvanZyl-o7z 8 ай бұрын
Alles wat hy sê is waar.Nou Baie geleer van hom .Gaan dit pr.obeer om dit in die toekoms in my eie lewe toepas
@WynandvanZyl-o7z
@WynandvanZyl-o7z 8 ай бұрын
Dankie Koos Baie geleer
@sandybews4398
@sandybews4398 8 ай бұрын
Bravo!
@daniedekock9012
@daniedekock9012 8 ай бұрын
Respek en nogmaals respek. Hierdie is hoe n man lyk en klink.
@brianbosman6034
@brianbosman6034 8 ай бұрын
Respek, !!!
@AW-rj6qf
@AW-rj6qf 8 ай бұрын
Salute/ Saluut.
@David750501
@David750501 6 ай бұрын
So waar
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 8 ай бұрын
Wow!
@NickSchoonwinkel
@NickSchoonwinkel 8 ай бұрын
Baie slim man. Dis WOW.
@franrobert1507
@franrobert1507 8 ай бұрын
Waarheids kommissie is en sal altyd die grootste klug ooit bly
@YESYES-qz2ex
@YESYES-qz2ex 4 ай бұрын
Always had much respect for Dr Basson. Listening to his talk reminded me of two things we will never escape: Taxes and death. Jesus was totally innocent but took the suffering for us. People dont realise that when our bodies die, our soul will stand before God to give account for every single thing we have done in our life, towards ourself as well as others. Nothing beats the Truth. If we always tell the truth, we never have to remember what we said when we lied. Jesus is the only answer but few believe it.
@TikiTambo-ed2qv
@TikiTambo-ed2qv 8 ай бұрын
Dit sal baie intersant wees as Dr Basson sy oppinie kan deel oor die sluip moord van Dr Treurnight.
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 8 ай бұрын
Watter sluipmoord op dr Treurnicht?
@henrydekock4398
@henrydekock4398 7 ай бұрын
Ja hy is vermoor, maar baie mense weet nie.
@DebbieMulder-s9y
@DebbieMulder-s9y 7 ай бұрын
absoluut fantasties!!!!
@AlidaGroenewald-d5w
@AlidaGroenewald-d5w 8 ай бұрын
Dr. Basson, as n verpleegkundige het ek die tyd van jou vervolging die saak gevolg, en baie respek vir jou gekry, maar asb, al jou kragwoorde , alhoewel baie keer komies, maak afbreek aan dit wat ek van jou wil onthou. Baie dankie vir gesprek.
@theodecy4748
@theodecy4748 7 ай бұрын
Wat bedoel jy met “... al jou KRAGWOORDE....” ? Het jy geweet die woord “MAAR” is n verweidt woord???
@thatsme172
@thatsme172 7 ай бұрын
Uitstekend.
@cbmostert4791
@cbmostert4791 5 ай бұрын
Brigadier Generaal jy was een nog steeds n masjien!!!
@henniebotha1034
@henniebotha1034 7 ай бұрын
Wow, wat 'n praatjie
@afriquelesud
@afriquelesud 4 ай бұрын
As 'n sersantjie met Dr Wouter Basson te doen gekry, baie vlugtig, maar sy nederigheid (as Brigadier) en gewone behulpsaamheid, goeie buurmanskap het 'n blywende indruk gelaat. Dit was by 1MH, jare later in Kaapstad op 'n afstand gesien. Hy het na my gekyk, herkenning in sy oë? Dit het gelyk of hy my gesig herken het ná meer as twee dekades.
@JanBasson-bu4nr
@JanBasson-bu4nr 7 ай бұрын
Die is so waar kom ons stuur die aan as jy dit geluister het ek het dit ook ervaar.
@leendertstoop7306
@leendertstoop7306 7 ай бұрын
💪💪💪💪💪
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 8 ай бұрын
15:30 Het John Vorster nie vir Dr Verwoerd omgeloop nie?
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 8 ай бұрын
As 'n leek verstaan ek die gesprek .
@ruhanhuman3190
@ruhanhuman3190 8 ай бұрын
Wat ñ onglooflike gesprek. Ek wens ek kan meer met hom praat. Ek het nooit geweet hy het soveel kundigheid oor die tipe dinge nie.
@carinafalck3822
@carinafalck3822 7 ай бұрын
Alhoewel daar altyd uitsonderings sal wees, is van die mees onderskatte mense wat insig, dissipline, lewensvaardigheid, nederigheid en deernis betref, ons oud-offisiere. Hulle opleiding, integriteit en diep menslikheid is vir my uitsonderlik.
@martinportgieter5308
@martinportgieter5308 7 ай бұрын
Ek was 12 jaar in die infantry, jaar lnk op die bluff, en die weer mag het my uit mekaargehaal in hofsake en vervolging. Ek het dit oorleef maar Ek sal bitter bly teen die mense. 2 jaar langer hofsake.bly geseend
@chesedsozo7840
@chesedsozo7840 4 ай бұрын
Dr Basson oorbeklemtoon die sielkomponent en skeep die geeskomponent, wat die belangrikste komponent is, erg af. Die volgorde moes ook andersom gewees het, naamlik gees eerste, dan siel en liggaam laaste.
@fordmarais1647
@fordmarais1647 6 ай бұрын
Houkom word daar nooit gepraat van SAGD(medic)
@LegacyConversations
@LegacyConversations 6 ай бұрын
Wonder of jy weet van die 7 Mediese Bn reeks? Koos
@simonBAGL
@simonBAGL 7 ай бұрын
Alan Windy n politician sê “ we dont support his moral values”😂.
We are leaving YouTube for Rumble from 16 August 2024
5:46
Legacy Conversations
Рет қаралды 2 М.
Kwêla - HAH - Wouter Basson
23:23
kykNET Argief
Рет қаралды 75 М.
Chain Game Strong ⛓️
00:21
Anwar Jibawi
Рет қаралды 41 МЛН
The Magnus Malan Files - The Man, His Life, and the Slander
1:12:48
Legacy Conversations
Рет қаралды 3,4 М.
The Apartheid Regime's Sinister Chemical Warfare Programme (2000)
27:26
Journeyman Pictures
Рет қаралды 96 М.
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GROOTfm 90.5
Рет қаралды 32 М.
Legacy Conversations - Corporal Peter Metcalfe - 1 Parachute Bn - Katima Mulilo 1968
1:32:36
Whitey Basson - Hannes aan Huis | kykNET
23:36
kykNET Argief
Рет қаралды 105 М.
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 20 Junie 2024
21:50
Kwêla HAH - ERROL MUSK
22:40
kykNET Argief
Рет қаралды 74 М.