Sit in New Zealand verlang so na my visvang dae lekker man
@zandervanniekerk1845 жыл бұрын
Danki vir n lekker video julle 2🔥🔥🔥🔥💪🏻💪🏻💪🏻🐟🎣🎣🎣
@DynamicAngling5 жыл бұрын
Hi Zander, baie dankie!
@pieterpretorius37135 жыл бұрын
Julle maak te min videos boys!!! Maar weereens great stuff.
@DynamicAngling5 жыл бұрын
Dankie Pieter, Stywelyne!
@AEFishing26511 Жыл бұрын
Wat het van julle ouens geword. Ek sien nie meer videos nie.
@DynamicAngling Жыл бұрын
Hi @fishingwitgabe26511, ons is jammer dat ons nie onlangs nog videos op gelaai het nie. Ons almal het nou begin werk en bly ook nie meer naby mekaar nie. So dit is op die oomblik bietjie moeilik vir ons om videos te maak. Ons is wel besig om te beplan hoe ons weer kan begin videos maak.
@AEFishing26511 Жыл бұрын
@@DynamicAngling Dis hardseer maar onthou ons werk almal en maak nog steeds videos. Maak maar soos ekke. Kry n gopro en maak jou eie. Ek gaan wag vir nog n video.
@ernstcoetzer8095 жыл бұрын
Lekker bulle....hou so aan!
@southafricaracingmadness5 жыл бұрын
Dis nou lekker om die jong manne te sien hengel en visvang soos ons gewone mense. nie gebaseer op spesefieke produkte nie. Miskien moet julle net 'n verstelling maak aan julle musiek klank. dis met tye bietjie oorverdowend en vang 'n mens bietjie onkant. te lekker manne, woed so voort.
@DynamicAngling5 жыл бұрын
Hi SARM, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons klank is nog nie mooi op standaard nie, ons is darem besig om n plan te probeer maak :).
@sdm24725 жыл бұрын
Manne, julle het lekker gevang!! Altyd n plesier om die video's te kyk en lekker snaaks!!
@DynamicAngling5 жыл бұрын
SDM 247, baie dankie!
@demetreprokopis64894 жыл бұрын
What rods and reels do you guys use?
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Hi Demetre, we make use of Mitchelle/Okuma/Pen/Daiwa reels. The rods are not brand name rods, but some of the best current options are Sensation rods 12ft or 10 ft. We mainly use entry-level gear but a wide variety exists and depends on your own taste and budget. Some links: REELS: www.okumafishing.com/en/product/Barbarian-Baitfeeder-Spinning-Reel.html www.daiwa.com/us/contents/reels/crossfire/ RODS: www.ganis.co.za/pc177/bi13/fishing-rods/carp-rod/graphite-carp-rods-available-at-ganis-angling-world.html www.purefishing.com/pages/mitchell
@demetreprokopis64894 жыл бұрын
Thank you, looking forward to your new videos and would love to join you guys on a trip sometime, great work👍👍👍
@DynamicAngling4 жыл бұрын
@@demetreprokopis6489 , always a pleasure. Follow us on facebook so we can stay connected! facebook.com/DynamicAngling-116120606506731/?view_public_for=116120606506731
@b-blessed61924 жыл бұрын
Awsome!
@wcbooyens90104 жыл бұрын
Hi julle .... as ek mag vra ... wanneer is julle volgende video .... ek geniet dit baie
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Hi WC, dankie vir die kommentaar! Ons het reeds n nuwe video geneem, ons is nou besig om dit te edit! Volg ons gerus ook Facebook facebook.com/pg/DynamicAngling-116120606506731/community/?ref=page_internal.
@wcbooyens90104 жыл бұрын
@@DynamicAngling baie dankie ek waardeer
@imraanscholtz76384 жыл бұрын
Next time try sandveld on the other side of the bridge
@softangler30403 жыл бұрын
I am planning a trip to Sandveld on the 5th of November
@ThePriVaTe10243 жыл бұрын
Ek hou baie van julle videos maar asb werk aan die verkleinentjies :D
@johnnydelport87183 жыл бұрын
Awe
@jccombrinck50075 жыл бұрын
hoe bepaal jull op google maps waar die wat water dieper is ?
@DynamicAngling5 жыл бұрын
Hello Jc. Wanneer mens google maps gebruik en kyk na n dam, dan is die kleur van die water geneig om donkerder te wees op plekke waar dit dieper is. Om spesifiek die dieptes te kry weet ek nie van n ander manier behalwe as om dit met n fish-finder of met n tou en n klip te gaan meet nie.
@francoisbadenhorst37595 жыл бұрын
Lekker boys
@ntsandvoyenkhosiphilamsibi70293 жыл бұрын
For international viewers please mix your Afrikaans with English. Nice video though
@DynamicAngling3 жыл бұрын
Hi Phila, thanks for your comment :) ... We are in the process of making some videos in English, please check them out and let us know.
@richardswart63025 жыл бұрын
Julle manne moet volgende keer by bloemhof gaan voer gooi met n merker dan begin jy die 5kg+ karpe trek
@maniemarais45534 жыл бұрын
Manie marais. Dankie vir n puik program.Ek will net graag julle bloudraad bol dip resep kry as dit moontlik is.Dankie
@pieter75804 жыл бұрын
Ek wonder net oor die 15 Thumbs down. Hofnarre. Goeie werk manne.
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Dankie Pieter! Dislikes gee ons net motivering om lekkerder en beter videos te maak!
@francoslabbert99725 жыл бұрын
Waar by Bloemhof hengel julle manne
@DynamicAngling5 жыл бұрын
Hi Franco, ons het aan die natuur reservaat se kant gaan vang.
@jpsmit61824 жыл бұрын
By die dam 😂
@mornejansenvanrensburg94272 жыл бұрын
Ysters
@bencoqhse32985 жыл бұрын
Het julle n kontak nommer waar ek julle kan kontak?