Nou in 2022 is die dam 112% vol. Baie Lekker julle!!🔥💯💯
@juandrevorster93453 жыл бұрын
Mooi gevang oom schalk en die ander oom Ek wil nog eenkeer saam oom hulle gaan vang
@sakkievanaswegen55176 ай бұрын
Baie goeie video soos baie van die ouer videos wat n mens oor en oor kan kyk sonder dat jy moeg raak daarvoor ,dit voel asof jy daar saam met Schalk - hulle is ,GEEN MUSIEK wat pla nie , LEKKER MAN !!!!
@magieljrbouwer32717 жыл бұрын
Ek is mal oor visvang dit is awesome beste sport ooit
@shainemoodley3 жыл бұрын
Hello. When you fish a dam for the very first time, how do you figure out what works?
@louis46796 жыл бұрын
Ouens dankie vir jul videos en julle produkte. Aangaande jul videos; jul kan mos maak net wat julle wil, maar so bietjie video advies (soos die ander youtubers maak) Neem die video byvoorbeeld en sê niks op kamera nie (behalwe as da geen wind of iets is) dan voeg julle spraak of kommentaar by die video by die huis of so iets - dan hoef jul nie so te sukkel met die mic sodat hy net opvang wat julle sê, terwyl iemand sê nou 'n vis kap of iets nie. Of as jy dalk asem hael en die mic is baie sensitief gestel en hy vang jou asem haeling op en dan klink dit of jy reg in die mic in blaas of iets. So kan jy gemaklik gesels met jul toeskouers in die proses. ;) Lekker
@tertuiscoetzee1676 жыл бұрын
Gaan vang n bietjie by Tog telekker
@Zionnn5653 жыл бұрын
Wys die fotos vab die karpe
@bennymaraba11145 жыл бұрын
I bet you won't catch carp like that at Doorndraai dam.