Leon Schuster - That 'Durban Indian' at 'Die Bek se Padstal' (Kallie Knoetze) From the movie 'You must be joking!' (1986)
Пікірлер: 6
@jj56x7.5mm9 ай бұрын
Dankie waardeer baie
@m2ranojaholo792 ай бұрын
I love my country SA. We're too funny😅😅
@neillbuchner42548 ай бұрын
Hallo Tillie. Wat van Derrick in afrikaans?
@TrevorMoses3128 ай бұрын
Net 'n bietjie hulp hier:daardie oorgeklankte reekse moes saam net die oorspronklike bande terug oorsee gaan en was eenmalig uitgesaai. Ek het vir jare as argivaris gewerk en dit was die prosedure todat die tye van oorklankling klaar was.
@tillie95307 ай бұрын
Baie dankie, Trevor!
@Karen-ig6bp9 ай бұрын
Dankie Tillie. Ag bederf ons nog so bietjie meer toe? 💐💐💃