Liezel Pieters - Asemloos

  Рет қаралды 3,042,401

Liezel Pieters

Liezel Pieters

9 жыл бұрын

Music video by Liezel Pieters performing Asemloos. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/pJgpkD

Пікірлер: 372
@felixnyagaya2364
@felixnyagaya2364 Жыл бұрын
I am a Zimbabwean man I can't understand the Afrikaans but this lady sings music that touch my heart...I love ❤ 💕 Afrikaans music...keep it up Queen of Afrikaans music 🎶 🎵 🙌 ❤
@collenndou5025
@collenndou5025 3 жыл бұрын
I am a male Venda speaking, and i can not here or rather read Afrikaans, but wooooow i love Afrikaans Music, expecially this song Asemloos 🔥🔥🔥🔥keep them coming. The rhythm of the song is phenomenal❤️
@timkerkhof5621
@timkerkhof5621 2 жыл бұрын
You should try the original, Atemloos by Helene Fischer. But I agree, this one is great too!
@aardbeike4490
@aardbeike4490 2 жыл бұрын
I can't speak the language but the music is increddible! They have a certain vibe.. 🤣 never thought i would lsitin to this kinda music... But im glad i did! 🥰
@engelasan
@engelasan 2 жыл бұрын
Such good taste Venda man! Lisa Pieters has above all phenomenal voice! Asemloos means Breathless! “ you leave me breathless “
@phumudzolordrickmoyosnr9766
@phumudzolordrickmoyosnr9766 Жыл бұрын
❤khedzwo nwana wa mukalaha..
@AlwynSchoeman
@AlwynSchoeman Жыл бұрын
@@timkerkhof5621 Just did. I love Helena, but this one is better to me in part due to the language.
@mikaelson7
@mikaelson7 2 жыл бұрын
Ich wusste gar nicht, dass man "Atemlos" von Helene Fischer in Südafrika kennt...wunderschön...👍...Liebe Grüße aus 🇦🇹
@adeptiotsolutions3644
@adeptiotsolutions3644 Ай бұрын
Diese version kommt leider nicht an die Helene Fischer-version heran. Sie ist einfach voller energie.
@herbertbruna
@herbertbruna Жыл бұрын
Beste versie van dit nummer. Top Liezel. Groeten uit Nederland en ga zo door!
@juhahuovio3548
@juhahuovio3548 9 ай бұрын
mine limits i would like to say
@juhahuovio3548
@juhahuovio3548 9 ай бұрын
but i want you
@MegaDraadloos
@MegaDraadloos 3 жыл бұрын
Zojuist een nieuwe favoriete zangeres ontdekt....
@davidvanstaden
@davidvanstaden Ай бұрын
Such an underrated artist, do not understand why
@altavansittert3883
@altavansittert3883 3 жыл бұрын
So trots om Afrikaans te wees, die mooiste taal ter wêreld
@kalliebrink5165
@kalliebrink5165 2 жыл бұрын
Ja nee love die en die duitse version atemlos by Helen Fischer
@vanessav8568
@vanessav8568 2 жыл бұрын
Ek is gebore en getoe Engels, maar met n Afrikaner getroud, praat 99% net Afrikaans in die huis.
@vanessav8568
@vanessav8568 Жыл бұрын
Ek is gebore en getoe Engels, maar getroud met n Afrikaner. Ek is trots om nou Afrikaner te wees. Is die mooiste taal.
@faniepienaar6165
@faniepienaar6165 5 ай бұрын
Al is ek net 11 jaar oud en my naam is ook Liezel en om die te luister in 2024 die is verseker die beste liedtjie ooit ❤❤
@glendodds3824
@glendodds3824 7 жыл бұрын
I am a big fan of Helene Fischer but I think that Liezel's version of this great song is just as good. Indeed, it is more lively and sung with real passion. In short it is excellent. I am English but I love listening to Afrikaans pop music and love the Afrikaner people. Alles van die beste.
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 6 жыл бұрын
Dankie Glen, dis gaaf om te hoor dat jy ons ondersteun! I also listen to music in other languages (German, French..) and can easily say Afrikaans is up there with the best. We have a lot of talent in SA
@glendodds3824
@glendodds3824 6 жыл бұрын
Hi, thanks for your reply. Jy is reg!!!! The best Afrikaans rock and pop music is world class and I listen to South African singers every day. For instance., I love 4Werke, Ray Dylan, Manie Jackson, Liza Bronner. Mwah and Talana Vuren. Alles van die beste.
@downlee4846
@downlee4846 3 жыл бұрын
atemlos durch die nacht
@kalliebrink5165
@kalliebrink5165 2 жыл бұрын
Big fan of Helene Fischer
@izzyci
@izzyci Жыл бұрын
will you apologize for the Boer wars ?!
@juhahuovio3548
@juhahuovio3548 8 ай бұрын
there is no cure, for the summertime blues
@tecevolve7157
@tecevolve7157 4 жыл бұрын
Dit gaan nou vir 3 jaar en die vrou vir wie ek lief het los my gereeld sonder asem. Sy is net simply amazing. Ek sien uit na die dag vir wanneer ek haar gaan vra om te trou. Vannaand toe ek na haar kyk toe voel my hart nederig en klein, oorlaai met Godelike liefde. Sy is my lewensmaat vir wie ek al jare gewag het. Uitstekende liedjie Liezel. Love you.
@leenmol131
@leenmol131 4 жыл бұрын
Wens jou veel geluk
@leenmol131
@leenmol131 4 жыл бұрын
Heerlik om die nummer te hoor grt uit Nederland
@bronwinbrown151
@bronwinbrown151 5 жыл бұрын
I am English speaking but I truly love this song!! Its such a romantic and nice dance song.. Thank you Liezel (TOP CHARTS!!)
@butterbrot9028
@butterbrot9028 2 жыл бұрын
Do you know Helene Fischer she is an german schlagersinger and Orginal came from germany calls "atemlos durch die nacht"
@bronwinbotha2108
@bronwinbotha2108 Жыл бұрын
@@butterbrot9028 Wow!!! I listened to her version.. very similiar.. but I think i now prefer Helene Fischer! hahahahah omw!
@johanaucamp1505
@johanaucamp1505 8 жыл бұрын
Pragtige stem meisiemens, jy sing baie mooi moet asseblief nie ophou nie!
@roelinevs
@roelinevs 7 жыл бұрын
Dis lekker om Afrikaans in 'n oemf te luister.
@zelmatessner6782
@zelmatessner6782 4 жыл бұрын
hi liezel , jou stage performance is amazing en jou stem gee my houndervleis LOVE JOU
@flowerpower5842
@flowerpower5842 4 жыл бұрын
Je bent zo goed! Groetjes uit Nederland. Ik kan alles verstaan wat je zingt. Het lijkt op Gronings..
@xXTheoLinuxXx
@xXTheoLinuxXx 3 жыл бұрын
Daar zit wel wat in. Historisch gezien ook niet verwonderlijk, aangezien in Groningen nogal wat hugenoten zaten die vanaf daar naar Zuid Afrika vertrokken zijn. Ik ben zelf een Groninger en in het dialect houden we van afkorten (geen -en na een meervoudsvorm bijvoorbeeld). Laarzen zijn stewels (Gronings stevels), we hebben geen armen maar arms, etc etc :)
@timkerkhof5621
@timkerkhof5621 2 жыл бұрын
Woist ja wel! 😉
@xXTheoLinuxXx
@xXTheoLinuxXx 2 жыл бұрын
@@timkerkhof5621 wat aans? :)
@freddievantonder5154
@freddievantonder5154 4 жыл бұрын
Jip sy maak my asemloos .. Awesome song !!
@zanitafox-mapletoft187
@zanitafox-mapletoft187 4 жыл бұрын
This a great song. I first heard it sung by Helene Fischer . Thank you for sharing xx
@Etienne1239
@Etienne1239 3 жыл бұрын
Awsome song!! Love dit.
@ZukoBond18
@ZukoBond18 7 ай бұрын
Ons loop hier deur die strate, romantiese stad, Die aand is vol beloftes waar gaan ons dit heen vat Oh ooh, oh ooh Dis mooier as die boeke wat ek jare al lees Daar's nêrens in die wêreld waar ek eerder wil wees Oh ooh, oh ooh Die oomblik saam met jou is soos 'n Foto wat ek wil onthou Ek weet dit is vanaand net ons Jy vat my aan my hand Asemloos, steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos, nog steeds vir jou 'n Hele leeftyd om my vas te hou Asemloos, steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos, nog steeds vir jou 'n Hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik, alles is so duidelik 'n Duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou Ek staan hier op die rand, van die hoogste gebou My vrese is vergete, wanneer jy my vashou Oh ooh, oh ooh Jou lippe raak aan myne en ek weet dis bedoel En na al die jare, is dit steeds hoe ek voel Oh ooh, oh ooh Die oomblik saam met jou is soos 'n Foto wat ek wil onthou Ek weet dit is vanaand net ons Jy vat my aan my hand Asemloos, steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos, nog steeds vir jou 'n Hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik, alles is so duidelik 'n Duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou Asemlooos... Asemloos, steeds verlief Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos, nog steeds vir jou 'n Hele leeftyd om my vas te hou Liefde onvermydelik, alles is so duidelik 'n Duisend sterre skyn op my en jou Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid Saam kan ek en jy ons liefde bou
@melitalopes6089
@melitalopes6089 8 жыл бұрын
Stunning!!!
@heinvdwalt3618
@heinvdwalt3618 6 жыл бұрын
Love it !!
@rianacoertzen287
@rianacoertzen287 7 жыл бұрын
stunning!!!
@SAlaaitie
@SAlaaitie 7 жыл бұрын
een van die beste wat ek in n lang tyd gehoor het. ek love jou stem
@martinbohmer971
@martinbohmer971 9 жыл бұрын
Abselutly Brilliant!!!
@leoniesturgiss9503
@leoniesturgiss9503 5 жыл бұрын
So talented, So blessed. 💐
@shanicediergaardt6200
@shanicediergaardt6200 5 жыл бұрын
Hande vir Liezel.!!!!! Sy's absoluut amazing.!!!
@barkies23
@barkies23 8 жыл бұрын
Liezel jy is briljant...jy verdien baie meer spotlight as wat jy het. Gaan kyk haar live performance sy is een van die beste afrikaanse sangeresse in SA.
@stella-mariedossantossoare6001
@stella-mariedossantossoare6001 6 жыл бұрын
barkies23 sy en Nicholis kom.Oktober.ek.wens.ek.kan gaan sal.maar.sien
@leenmol131
@leenmol131 5 жыл бұрын
Spotlight is in die Hollandse praat spotlicht ( spotlight)
@snackman94
@snackman94 4 жыл бұрын
Isn't Afrikaans basically a dialect of Dutch?
@snackman94
@snackman94 4 жыл бұрын
@@leenmol131 Ja, Afrikaans ist ein dialekt auf Hollandisch.
@leenmol131
@leenmol131 4 жыл бұрын
@@snackman94 neon afrkanische sprache ist die schwester sprache des niederlaendische sprache und klein dialect .dialect ist ein falsches wort fier ortsprache
@annettesebastiani4539
@annettesebastiani4539 2 жыл бұрын
Toll Grüsse aus Deutschland Annette 🤗🤗💞💞
@francoisswart9600
@francoisswart9600 9 жыл бұрын
Freaking Love die song!!! Liezel het iets wat net 'n paar SA vroulike kunstenaars het... 'n ongelooflike mooi stem!!! Wow!!!
@luanevanstaden2841
@luanevanstaden2841 6 жыл бұрын
Francois Swart Ja
@engelasan
@engelasan 2 жыл бұрын
Fantastiestiese stem en persoonlikheid! Hou nog meer plate uit asb
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 8 жыл бұрын
Hoekom nie, dis tyd vir `n Afrikaanse weergawe!!! Baie mooi Liezel! Alle goeie dinge uit my kinderdae is vertaal. (Nils, Heidi, Remi, Pokkel...)Ek sou nie daarsonder wou grootword nie. Mooi liedjies/programme moet oor taalgrense heen geniet word
@Marius.fidiles
@Marius.fidiles 2 жыл бұрын
Liezl jou stem Neem my huis toe . Dankie dat jy jou talent met ons almal deel . Marius in Texas
@TheBarryPretorius
@TheBarryPretorius 7 жыл бұрын
Soveel liefde vir jou!!!
@wietspretorius6795
@wietspretorius6795 6 жыл бұрын
AWESOME!!!!!!!!
@dianamagrath3528
@dianamagrath3528 6 жыл бұрын
Ek #LOVE die liedjie!!!💟💟💟💟
@flowerpower5842
@flowerpower5842 4 жыл бұрын
Wonderbaar
@bruceberry3421
@bruceberry3421 4 жыл бұрын
RSG neem kennis ons soek meer van haar asb gee haar die lugtyd wat haar toekom!
@carolinemicheal6135
@carolinemicheal6135 3 жыл бұрын
Powerful voice 👍
@zelrijacobs4193
@zelrijacobs4193 6 жыл бұрын
Beautiful😍😍🎙
@johnnybrayshaw2222
@johnnybrayshaw2222 2 жыл бұрын
Beautiful
@stormirma
@stormirma 5 жыл бұрын
Wat 'n stem!! Ongelooflik. Pragtig, Liezel! Ek is 'n trotse volgeling!
@Couchsteven
@Couchsteven 6 жыл бұрын
Jys awesome ! Uit al die ore het jy myne gekies! Lief jou music
@sanetroodt606
@sanetroodt606 4 жыл бұрын
Amazing
@aliciajacobs7391
@aliciajacobs7391 7 жыл бұрын
soooooooooooooooooooooooooooooooooo mooi ek is gek hieroor
@este-lanirossouw7490
@este-lanirossouw7490 5 жыл бұрын
Ek hou van liezel pieters ✅✴🎶🎵🎤🎧
@tertiusdoman4535
@tertiusdoman4535 9 жыл бұрын
Fantasties!
@robertpretorius4275
@robertpretorius4275 6 жыл бұрын
Ai.Ek hou jou altyd dop daar waar jy was.Jyt die pragtigste stem en selfvertroue.Mag ons nog baie van jou hoor!!!
@ryanrossouw6001
@ryanrossouw6001 7 жыл бұрын
Asemlooa dis n great song lizel pieterse jy rock love you mesiek
@ryanrossouw6001
@ryanrossouw6001 7 жыл бұрын
love jou musiek
@davidrightcars2089
@davidrightcars2089 6 жыл бұрын
wow Pragtig!!!
@liza-mariepieters6756
@liza-mariepieters6756 Жыл бұрын
This song is inspiring me to become a singer!
@luanevanstaden2841
@luanevanstaden2841 6 жыл бұрын
Cool 😎 love it T Liezel
@tiaancalsen3238
@tiaancalsen3238 7 жыл бұрын
awesome song
@AngelMusicProd
@AngelMusicProd 9 жыл бұрын
Well Done!
@stephandieafrikaaner7672
@stephandieafrikaaner7672 6 жыл бұрын
joh amazing stem😃😄
@shaunssfcontractors4618
@shaunssfcontractors4618 5 жыл бұрын
YOU ROCK !
@clairevansitters2114
@clairevansitters2114 7 жыл бұрын
awesome
@williambenade5270
@williambenade5270 3 жыл бұрын
Beyond awesome love jou musiek en jou stem is beautiful nes jy
@pespsigns275
@pespsigns275 5 жыл бұрын
Well done. Jy rock girl!!!
@ameliewarricker4858
@ameliewarricker4858 Жыл бұрын
❤❤❤Love jy het 'n mooi stem
@williambenade5270
@williambenade5270 3 жыл бұрын
Love it love it ek nie baie groot op afrikaanse musiek nie maar daar is n paar kunstenaars wat ek van hou en voeg die song by my lys stunning nes jy liezel
@CZiemer100
@CZiemer100 5 жыл бұрын
Kenne ich von Helene Fischer "Atemlos durch die Nacht". Carsten
@nickkellerman1638
@nickkellerman1638 3 жыл бұрын
Ja genau!
@tanjahattendorf6610
@tanjahattendorf6610 Жыл бұрын
Very Nice! 😘😘😘
@henniesadler7161
@henniesadler7161 4 жыл бұрын
Jy Rock Liezel
@antoinettelabuschagne6044
@antoinettelabuschagne6044 5 жыл бұрын
Een van ons top kunstenaars ... love u girla
@michael-anthonyjohnson7691
@michael-anthonyjohnson7691 2 жыл бұрын
Merry Christmas and happy new year!!!
@chanellebuitendach959
@chanellebuitendach959 5 жыл бұрын
EK HET SOPAS MY OPENING DAANS SONG GEVIND VIR MY TROUE AMAZING JY MAG MAAR LIEZEL
@jessicacvdw
@jessicacvdw 4 жыл бұрын
Jy is great Liezel. Hou so aan.
@stappie45
@stappie45 3 жыл бұрын
super die afrikaanse taal
@melodieferreira4471
@melodieferreira4471 8 жыл бұрын
EXCELLENT'O
@AmandaWait
@AmandaWait 5 жыл бұрын
Fantastiese lied en video! Pragtig Liezel.♥ _♫Uit al die harte het jy my gekies♫_ Lief my man.♥ Hy's een uit 'n miljoen!♥
@leenmol131
@leenmol131 4 жыл бұрын
Luister ook die Nederlandse versie Ademloos er zyn er twee van op you tube
@williambenade5270
@williambenade5270 4 жыл бұрын
Stunning song love jou voice ek luister nie baie Afrikaanse musiek nie maar daar is paar songs wat ek van hou joune gaan definitely by my lys kom I'm between German and Portuguese can talk Afrikaans.jys beautiful elegant stylish timeless beautiful
@Marius4889
@Marius4889 9 жыл бұрын
Blikskottel, dis mooi! Welgedaan. ;-)
@coletteroux3015
@coletteroux3015 4 жыл бұрын
Ja me🙌
@joanserratbrugue3957
@joanserratbrugue3957 Жыл бұрын
Magica Liezel.
@ashleylind6084
@ashleylind6084 Жыл бұрын
I love song you got a nice voice
@supremechihuahua3068
@supremechihuahua3068 4 жыл бұрын
Baie mooi. Hierdie lied is oorspronklik geskryf deur n duitse sangeres Helene Fischer.
@elizebotha2420
@elizebotha2420 8 жыл бұрын
Wow! Jy sing baie mooi! Mal oor die liedjie!!! :-)
@carolviljoen6295
@carolviljoen6295 6 жыл бұрын
awesome song dit was my en my man se instap liedtjie van ons troue en almal was mal oor dit!!
@moonshoes11
@moonshoes11 6 ай бұрын
Left to my own devices, I am forced to create my own lyrics for this song. The music and vocals are beautiful.
@andreverwey6600
@andreverwey6600 15 күн бұрын
Jy laat my Asemloos mooi pop mooi stem 🙏🙏😜😜👌👌👌😍😍😍😍🌷🌷🌷
@ufc4life714
@ufc4life714 4 жыл бұрын
Asem loos dis i mooi lietjie
@balintmike574
@balintmike574 7 жыл бұрын
Atemlos durch die Nacht, Ademloos door de nacht, baie song in die afrikaanse praat
@williambenade5270
@williambenade5270 4 жыл бұрын
Wow stunning song eks nie groot op afrikaanse musiek nie die song is awesome hou van dit
@xXTheoLinuxXx
@xXTheoLinuxXx 3 жыл бұрын
Wees dan blij dat je geen Nederlander bent. Zuid Afrika mag trots zijn op hun muzikanten, geloof mij het kan veel slechter.
@ritajansenvanrensburg5094
@ritajansenvanrensburg5094 7 жыл бұрын
aasemloos♥♥♥♥♥♥
@abelshakala
@abelshakala 10 ай бұрын
Wow, love Afrikaans songs
@melissaels75
@melissaels75 Жыл бұрын
Jy het n stunning stem!
@j.m.vdmerwe91
@j.m.vdmerwe91 8 жыл бұрын
jy sing baie mooi...Liezel...!!*
@rudihamman5571
@rudihamman5571 6 жыл бұрын
Baie mooi
@jccastelyn-qg7js
@jccastelyn-qg7js 7 ай бұрын
HERMANUS 9 DEC!❤❤❤❤❤❤
@roxannejansenvanvuuren8471
@roxannejansenvanvuuren8471 7 жыл бұрын
sooo mooi song
@qhealthandwellnes
@qhealthandwellnes 8 жыл бұрын
wow..... hoekom ken ek haar nie.... jou stem is amazing
@jacopotgieter7222
@jacopotgieter7222 2 жыл бұрын
Ek weet hoekom.Dis omdat jy nie weet wat om jou aangaan nie.Hoop jy bly nie op 'n plaas nie.
@qhealthandwellnes
@qhealthandwellnes 2 жыл бұрын
@@jacopotgieter7222 doos die comment was letterlik 6jaar gelede. Sederdien het ek al haar musiek en was al by baie shows. Etter
@mikekavanagh8952
@mikekavanagh8952 6 жыл бұрын
Good Singer,
@reonnel2154
@reonnel2154 5 жыл бұрын
seker een van my mees gunsteling songs ---- mooi tannie ook lol
@user-yk8xe2pp7v
@user-yk8xe2pp7v 6 жыл бұрын
Hoe baie talentvolle sangers in Suid-Afrika! Liezel Pieters is'n wonderwerk! Uitstaande stem, mooi timbre, perfek gedrag. As om te vergelyk met die prestasie van Helen Fisher - albei is groot. Groete van die ondersteuners van Rusland. God seën Jou!
@goforgold7082
@goforgold7082 5 жыл бұрын
Ek verstaan nie, jy skryf in Afrikaans, maar dit lyk of daar n Russiese konneksie is. Ek was al in Novosibirsk en Moskou
@faniekitching8326
@faniekitching8326 2 жыл бұрын
Liezel, jy het n ongelooflike stem.
@elnistrumpher5573
@elnistrumpher5573 6 жыл бұрын
Liesil I love you song.
@mayastv9280
@mayastv9280 2 жыл бұрын
Love you from Namibia🙏🙏🙏🙏🙏👌👌am here still 2022/03/18
@mayastv9280
@mayastv9280 4 жыл бұрын
2020❤️🇳🇦
@cosmos8970
@cosmos8970 6 жыл бұрын
Baie goed.
Liezel Pieters - Droë Riviere (Video)
3:05
Liezel Pieters
Рет қаралды 2,8 МЛН
Jay - Melanie
3:58
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 536 М.
MEGA BOXES ARE BACK!!!
08:53
Brawl Stars
Рет қаралды 34 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:25
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 6 МЛН
Вечный ДВИГАТЕЛЬ!⚙️ #shorts
00:27
Гараж 54
Рет қаралды 12 МЛН
Liezel Pieters - 27 Jun 2017
16:09
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 17 М.
Mwah! - "Sandra Prinsloo" ft. Elvis Se Seun
3:47
MwahGirls
Рет қаралды 6 МЛН
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,4 МЛН
4Werke - Kyk Diep In My Oë
4:14
WerkeVEVO
Рет қаралды 3,9 МЛН
Belinda Carlisle - Leave A Light On (Official HD Music Video)
4:15
Belinda Carlisle
Рет қаралды 42 МЛН
Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën
3:23
KarlienVanJVEVO
Рет қаралды 4,2 МЛН
Ronan Keating - When You Say Nothing At All
4:24
ronankeatingofficial
Рет қаралды 118 МЛН
Liezel Pieters - Jy Is Genoeg
3:32
Liezel Pieters
Рет қаралды 98 М.
Leah - Volmaan
3:25
LEAH
Рет қаралды 3 МЛН
Sadraddin - Если любишь | Official Visualizer
2:14
SADRADDIN
Рет қаралды 772 М.
Say Mo - LIL BIT & 1 shot 2 (Waysberg Music Remix)
2:43
Waysberg Music🇰🇿
Рет қаралды 125 М.
V $ X V PRiNCE - Не интересно
2:48
V S X V PRiNCE
Рет қаралды 919 М.
Kobelek
4:11
6ELLUCCI - Topic
Рет қаралды 166 М.
Janona
4:09
Release - Topic
Рет қаралды 823 М.
Көктемге хат
3:08
Release - Topic
Рет қаралды 203 М.
Duman - Баяғыдай
3:24
Duman Marat
Рет қаралды 117 М.