Music video by Liezel Pieters performing Droë Riviere. (C) 2017 South Africa -Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/Zl2vVC #LiezelPieters #DroëRiviere #Vevo
Пікірлер: 236
@tracyshuck76412 жыл бұрын
In any language, any song, any stage, she is simply one of a kind! She could sing the phone book and make it a hit! LOVE her voice.
@manda6068 Жыл бұрын
Jshd
@mandaengelbrecht194018 күн бұрын
Sodjjrqiehriworjjewpirhrwojjsrijwrjjjwidu😮❤😮❤😮❤😅
@38foreal3 жыл бұрын
The joy of this is that English people can love Afrikaans music over and over and over ❤️
The most emotional song I've heard. Salute with respect from the Philippines!
@bogdan7996 Жыл бұрын
Joy comes up. I totally fell in love with African music, with the beautiful voices that get under my skin and also the language fascinates me more and more, it gives the songs that certain something, as well as the gestures with the hands. Simply fantastic, for that I am grateful and take off my hat. 🙂
@machielnel9343 жыл бұрын
Liezel het een van die mees "under rated" stemme in Suid Afrikaanse musiek, sy is fantasties maar nie in die kollig nie. Dis tyd dat sy bo almal uit styg, sy is so goed.
@imntg66493 жыл бұрын
Ek stem saam met jou Machiel. Mens kan dit duidelik hoor in produksies waar sy saam met ander groot name sing soos Krone ens. Haar stem styg bo die ander uit. Sy is fantasties
@machielnel9343 жыл бұрын
@@imntg6649 Absoluut, en sy is nie vol van haarself nie. sy verdien om 'n super ster te wees net omdat sy so "humble" is.
@roro91792 жыл бұрын
kon dit wragtig nie beter gestel het nie. Ongelooflik mooi stem
@marcelh.j.schippers72073 жыл бұрын
Heel erg leuk! Ook hier vanuit Nederland!
@jlbb662 жыл бұрын
baie dankie vir hierdie chasson. Vriendskap van die suide van Frankryk (BARCARES)
@MartieJonck-pz8zn6 ай бұрын
Pragtige lied en so mooi gesing . Dankie🎉🎉❤
@carri-anneparker89273 жыл бұрын
Just loving you Liezel Pieters...My new favourite Afrikaans Sangeres
@arethanel89292 жыл бұрын
Thx for your lovely words! Try Juanita du Plessis as well...another stunning South African artist and she sings great gospel music too !
@Maseljaatkat7775 жыл бұрын
Skoon en pragtige Afrikaans , niks so mooi soos kwaliteit Afrikaans nie.
@joansemenec13873 жыл бұрын
Liezel Pieters is my favorite South African singer!! I just started listening to her music. She's just simply amazing and has a wonderful talent!!
@angelinadagdag47342 жыл бұрын
A song fulll of emotion” She has an amazing voice “ simple , and natural gestures which makes her more beautiful. Shout out for Ms Leizel.” Greetings from California.
@johannesvantaak9310 Жыл бұрын
If you good you are good 👍
@AiCreativeSolutions Жыл бұрын
2:00 raw emotion into power... Liezel you are amazing
@Ama-hi5kn4 жыл бұрын
This song tells us something. Beautiful and sad at the same time.
@jccastelyn-qg7js7 ай бұрын
Kan nie wag om die super talent te sien in Hermanus nie....EK TEL DIE DAE!!!!!!❤❤❤❤
@lindahanekom60384 жыл бұрын
... Sherbet Liezel... jy het die sterkste stem. Priceless!!!!
@matthysfritz717019 күн бұрын
Beautiful lady, with a beautiful voice,,, love it.
What an absolutely fantastic singer ♥️ awesome voice .♥️♥️
@marcelobaldiotti29013 жыл бұрын
I'm from Brazil and I Love your voice. Your voice is as a Diamond.
@talana97712 жыл бұрын
World class voice!
@HermienHamman4 жыл бұрын
Een "awesome" liedjie Liezel .....luister dit oor en oor!
@anathijam50726 жыл бұрын
This song moved me...
@ritahugo1630 Жыл бұрын
Ai ai die vrou kan sing. Dit is asemrowend mooi. Ek kan nie genoeg na haar musiek luister nie. 🙏🙏
@amandahall68405 жыл бұрын
Di meisiekind het n fantastiese stem aan haar, groot dinge wag nog vir Jo.
@esthermiranda51352 жыл бұрын
Una voz angelical...maravillosa
@johanniebeek69704 жыл бұрын
Heerlijk. Groet uit holland
@michaelabeukes31193 жыл бұрын
Ik dacht bijna dat dit Afrikaans was omdat ik alleen maar naar het einde van de zin keek 😂😂🇳🇱🇳🇦
@zelmapeyper90396 жыл бұрын
Absolute fantastiese stem!!!!
@martinlabuschagne27325 жыл бұрын
Eks rerig mal oor jou en jou stem 😍 jy slaan al die note perfek, elke keer. Hoop ek kan jou eendag ontmoet en jou voete onder jou uitslaan 😘 bly altyd so 'n pragtige mens. Jys great 💋💋💋🌹🌹🌹
@johannesvantaak93102 жыл бұрын
Sy ken van sing pragtig
@chesterbormann71644 ай бұрын
Kan jou tog Alleen kry.... Jy Kan daai droe riviere aanhou... Jys n mooi mens ❤
@sonjaalberts9961 Жыл бұрын
Liezel jy sing soos ñ 😇!!!Ek mal oor jou musiek!!!God bless you dankie dat jy jou talent met ons deel!!!😘😘😘😘
@chanellevanstraaten91023 жыл бұрын
Die song is so mooi en die woorde is so waar🤗
@karienpenberthy11637 жыл бұрын
Baie dankie vir 'n "beautiful song"!!!
@athienkosimarshalpyoos-zen27286 жыл бұрын
Beautiful Angelic Voice Liezel!!!!!
@carinemuller52652 жыл бұрын
Ek is betower deur Liesel Pieterse se stem en sy het die mooiste gesig.
@Huveto4 жыл бұрын
Don't understand anything but ♥️♥️♥️♥️♥️😭😭😭😭😭
@38foreal3 жыл бұрын
Your heart of dried up rivers , will overflow if you believed in us once more 🇿🇦👍
@tonynagy20423 жыл бұрын
@roro91792 жыл бұрын
Huh?
@karelgericke38582 жыл бұрын
Something unreal, the voice is just unbelievable, awesome, the vocals something out of this world, why why why can't our artists from SA show the American vocal aerobatic artists how it's done. Real proper singing.
@CalypsoTango3 жыл бұрын
With best Thanks from Austria
@ireneviljoen20654 жыл бұрын
Pragtige stem en mens. Ek verkyk my aan jou! Jy is pragtig!
@dalvinosoares2 жыл бұрын
LIEZEL Im from Brazil, I love you, sou o primeiro brasileiro a comentar sobre essa mulher extraordinária, com uma voz impressionante, com lindíssimas canções e instrumental, e por fim com temas que nos fazem refletir sobre nosso mundo e o que poderíamos oferecer, como uma forma de amenizar os danos que causamos a milhares de anos. Teu admirador número um.
@joseseroiskasobrinho8721 Жыл бұрын
Opa opa opa... Rsrsrsrs eu tb acompanho ela rsrsrs Voz sem igual.
@carlnell692110 ай бұрын
Pragtige lied en pragtige stem Liezel. Jy is een van daardie mensies wat my trots Afrikaans laat voel.
Pragtig. Wat 'n mooi song, absoluut my gunsteling.
@tinusdewet15744 жыл бұрын
GREAT STEM
@hennietraut80125 жыл бұрын
Liezel, beautiful rendition en song, jyt n beautiful stem
@donaldcarr75134 жыл бұрын
Attractive lady with a good voice.
@bernardhacking7462 Жыл бұрын
South Africa's Adelle !! Simply.beautiful ❤
@Duannejason7 жыл бұрын
love it!
@harrypeter13297 жыл бұрын
Pragtig love it!
@yolandegeldenhuys24237 жыл бұрын
Net my gevoel maar ek dink Liezel en Rudi Claasse sal amazing saam sing! Ek dink jy is amazing Liezel wow!
@Sonneblometjie5 жыл бұрын
Ek stem saam sal 'n pragtige duet kan doen
@yolandegeldenhuys24237 жыл бұрын
Ek is mal oor jou stem en jou songs is amazing! Gaan aan met die goeie werk. Liefde Yollies
@jackievanniekerk22277 жыл бұрын
Stunningggggggggggg
@marinettelandman53417 жыл бұрын
WOW .... Stunning ♡
@lanievanderberg51767 жыл бұрын
Stunning!! Luister dit oor en oor!!
@bridgeofpeace56973 жыл бұрын
I did subscribe and it's hard for me to try it except when your song disturbs my feeling 😭♥️
@anna-marievanhulst54167 жыл бұрын
WOW ongelooflike stunning!!!!
@marekjezewski49442 жыл бұрын
Super super fantastic mega mega hitttttt
@graigclarke16277 жыл бұрын
baie mooi ♥♥♥
@MellenyPlaatjie5 жыл бұрын
Ons drome is verby En ek het seer gekry Ek huil jou baie nagte om oor jou Huil jy oor my? En waar is jy vandag? ’n Deel van my sal wag Al sou my hart ook stil gaan staan Gaan my liefde vir jou aan en aan Tot alles vergaan In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo Tyd is net geleen En my liefde baklei daarteen Al sou ek als om my verloor Sal ek diep in my jou stem kan hoor Tot alles vergaan In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo In my hart is droë riviere Het jou liefde opgedroog? En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
@truthandjustice6838 Жыл бұрын
Moerse dankie vir dit....die song Is nou sommer dubbel so mooi.
@petr78563 жыл бұрын
Pragtig, baie mooi!
@nic00722 жыл бұрын
My attempt at translation: Our dreams are gone and I got hurt I cry many nights over you Do you cry over me? And where are you today? a part of me shall wait even if my heart stops my love for you goes on and on until everything perish Chorus: In your heart's dried up rivers, your love dried up do you forget all those hours? The tide in me stays high With the locks of my dam walls With the heavens above Your heart's dried up rivers will overflow again if we believe Your heart's dried up rivers will overflow again if we believe Time is just borrowed And my love fights against it Even if I lose everything I will hear your voice deep inside me until everything perish Chorus x1 In my heart are dried up rivers Did your love dry up? do you forget all those hours? The tide in me stays high With the locks of my dam walls With the heavens above Your heart's dried up rivers will overflow again if we believe Chorus x1
@johangraaff84182 жыл бұрын
Something like that ja
@CaptainSeaCelt Жыл бұрын
Yep oh boy I miss the Braais and all that lol
@jandreneethling5664 Жыл бұрын
Jys die grootste hartseer oor wat regtig aangaan.. Buid vir die strooi en dink eish wat ‘n shae
@Gqrk4 жыл бұрын
Stunning!
@clemferreira81274 жыл бұрын
AN AMAZING SONG I LOVE IT WILLIE DOYER
@aldenelerouxsoverytrue28142 жыл бұрын
Hierdie pragvrou is veronderstel om international te sing haar stem is dit werd...goue stem...👌
@marisariekerr82647 жыл бұрын
Epic song!
@ritasteyn7564 Жыл бұрын
You sing beautifully. Ek is so trots op ons sangers in hierdie land van ons. Afrikaanse liedjies Bly nog die beste. Mooi stem.
@loretamartin85917 жыл бұрын
pragtige stem en n liedjie wat n mens oor en oor kan luister
@ernstgebhardt76511 ай бұрын
Ek is baie lief vir Liezel Pieters Ek Gaan bine krot haar drome vir haar laat word sy is ook nog baie lief vir hom baie Ek Sal Elke dag haar Wil gelikkig maak Saam met my ook van ernst Gebhardt Saam met Liezel Pieters ♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤👫
@danielkotze91624 жыл бұрын
Amazing touching and beautiful
@marlievanzyl32867 жыл бұрын
So so mooi...* Love iit..!!*
@adriaannel79896 жыл бұрын
beautiful song
@robvlmizo40853 жыл бұрын
Amazing voice....
@corriekock38707 жыл бұрын
baie mooi luister dit oor en oor sy is ook een van die beste van die beste
7 жыл бұрын
BEAUTIFUL, liefste mens! Xx
@margaretmargaret29847 жыл бұрын
André van Wyngaardt cilliers💽
@autowin34372 жыл бұрын
dont bloody care about the language...just the voice,the melody,the arrangement...stunning.that is what music and songs are about...food for the soul.
@johandebeer76735 жыл бұрын
Sjoe. So mooi
@Adonellowings7 жыл бұрын
Stunning girl. Hou so aan. Love jou musiek
@SAREL1963Ай бұрын
Ek love jou stem altyd Liefde Sakkie❤❤❤❤❤
@quintusoosthuizen34647 жыл бұрын
Stunning song kry hoendervleis as ek die song luister.
@jacoloram7297 жыл бұрын
Absalute Awesome song and stunning video
@carolinemicheal61353 жыл бұрын
Very clear voice 👍
@riaankoen77525 жыл бұрын
😢amazing
@gerda11027 жыл бұрын
By het n Baie mooi stem Liezel!
@nunesmotos3512 жыл бұрын
Uma excelente música incrível
@harkeb3 жыл бұрын
Rudi Claase is n liedjiemeester.
@mmaosasebubi48283 жыл бұрын
Love the song so much
@eddiecrous82744 жыл бұрын
Net een woord Stunning!
@wouterkabouter1027 жыл бұрын
Baie mooi stem! Uitstekende liedjie en verslawend om na te luister!
@corneloosthuyzen55346 жыл бұрын
Monique steyn
@markobotes96025 жыл бұрын
Goeie smaak Wouter! Nou's ek lus vir GAT party! :-p
@wouterkabouter1023 жыл бұрын
@@markobotes9602 Ja-nee Marko, het jàre laas daar gaan dans, moet weer `n plan maak!
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Stunning 😮😊
@dirkvanrensburg71103 жыл бұрын
Liesle jy is Absoluut fantasties
@tanjahattendorf6610 Жыл бұрын
Nice Song! 😘
@shanicediergaardt62005 жыл бұрын
Mooi😃
@piperaone7 ай бұрын
Fantastiese liedjie en hou van die musiek.
@hennievanderwesthuizen29837 жыл бұрын
Skitterende liedjie!!!!!!!!!!!!!!!!
@melvyriludik71885 жыл бұрын
Love di song
@annettesebastiani45392 жыл бұрын
Sie haben eine wunderschöne stimme das Lied höre ich gerne verstehe zwar nichts aber schön Grüsse aus Deutschland Annette 🤗🤗💖💖🌹