Light Tackle Boat Fishing in South Africa (LTB Angler - Rick v Zyl) 25 Years of LTB in One Podcast.

  Рет қаралды 1,631

The Original Podcast

The Original Podcast

3 ай бұрын

For your chance to win the R1000 Voucher follow the instructions in the Podcast Episode.
In this weeks episode of The Original Podcast - South Africa's First Weekly Fishing Podcast we chat with Rick van Zyl about Light Tackle Boat Fishing in South Africa.
This episode is sponsored by GYS PITZER MOTORING.
Website: www.gyspitzermotors.co.za/
Original Mutis - It's all about the quality!
For more information about the podcast follow us on Facebook
at TheOriginalMutis
#podcast #fishingpodcast #fishingtips #southafrica #lighttackle #originalpodcast

Пікірлер: 81
@izakvanniekerk9760
@izakvanniekerk9760 3 ай бұрын
Lekker R1000 Western Accessories Voucher! Gee my al die Original Muits *A-Z* op die rak 🤣
@cornewasserman5672
@cornewasserman5672 3 ай бұрын
Lekker R1000. Megamix en bietjie original Dips🎉🎣🐟
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Soos dinge vir my in die comments lyk gaan die Mega Mix binnekort uitverkoop wees.
@leonard12317
@leonard12317 3 ай бұрын
Like the product, i will buy a few original muti dips and floats . New line.
@user-ke8be5zq4z
@user-ke8be5zq4z 3 ай бұрын
Baie dankie vir nog 'n insiggewende episode. Ek het nou wel nie 'n boot nie maar hierdie was baie leersaam. Aangesien ek nie die vorige prys kon wen nie sal ek definitief daardie kombinasie vir my aanskaf. Stywelyne
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Dit is die antwoord van 'n klomp mense. Ons moet dalk maar weer so give away doen!
@d_u_a_n_e1843
@d_u_a_n_e1843 3 ай бұрын
Thanks for all the informative episodes learning so much.I would definitely purchase myself a new 10ft carp rod with the R1000 since my rod snapped in half on a 4kg baber last week 🤣🙈. Enjoying the podcasts so much!
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Good choice! Maybe try the UglyStiks not sure if you can still get them but that's definitely my favorite rod for barbel!
@andriesfourie7171
@andriesfourie7171 3 ай бұрын
Dankie julle vir n leker show,julle gee baie goeie advice
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Baie dankie, bly jy geniet dit!
@Seether1975
@Seether1975 3 ай бұрын
Baie lekker gewees om te hoor hoe werk dinge op 'n boot. Dankie julle
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Ek is sekeer jy sal vandag se episode ook geniet ons gesels lekker karp hengel met Protea Hengelaar ......
@tomcoetzee4782
@tomcoetzee4782 3 ай бұрын
Weereens n great show. Leer elke podcast iets nuuts. Ek sal beslus my kas update met die top original mutis
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
So bek kort jam! Ek is bly jy gesels lekker saam.
@cornusduplooy6193
@cornusduplooy6193 3 ай бұрын
Love your podcasts!! Show us a picture of Grietjie
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Go have a look at the Facebook Page of Original Mutis, there's a video or two of her there.
@wernervanaswegen8465
@wernervanaswegen8465 3 ай бұрын
Koop benodigehede vir my dogter se SNW proewe in April....!!!!
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Sterkte met daai proewe vir haar! Ons sal hopelik voor daai tyd 'n lekker episode he met van die juniors.
@duanewebb5019
@duanewebb5019 3 ай бұрын
Mega Mix with my R1000 voucher!!!!!!
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
I'm sure you have enough Mega Mix!
@hendryterblanche1429
@hendryterblanche1429 3 ай бұрын
Awesome R1000. Ek sal vir my nuwe stokke kry. Myne is nou n bietjie out dated. Sal dit nogal baie like😊
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Nuwe stokke is altyd lekker! Soos om jou kar te laat diens, dit voel bekend maar lekkerder.
@hendryterblanche1429
@hendryterblanche1429 3 ай бұрын
Dankie vir al die raad en tips. Dit help regtig baie
@anonymous07hh
@anonymous07hh 3 ай бұрын
I don't use dips at all to be fair but what i will get with that voucher is LB link weights with some double x line and jackle line.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Good choice, Western Accessories will most definitely be the right place for you!
@user-tz9sv4zm8w
@user-tz9sv4zm8w 3 ай бұрын
Dips en floats koop! Met Daai R1000
@WilliamJohnvanJaarsveldt
@WilliamJohnvanJaarsveldt 3 ай бұрын
I would get some 10-lb line for some of my reels.
@ernestharris9332
@ernestharris9332 3 ай бұрын
Well done op n nuwe AHV record 🎉. Sal my terminal tackle boks bietjie vol maak met n R1000.00tjies
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Paar lekker hoekies kry met daai!
@hannesjonker8177
@hannesjonker8177 3 ай бұрын
❤ Western Acceseries and Origanal. Can bay Xfactor and Petty. And some mielies and feed.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Love that!
@user-wr9re2ip7j
@user-wr9re2ip7j 3 ай бұрын
Nice 1000 rand I want to bay some fishing lures just starting bass fishing !! And i want to join a club for pap goei
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Sounds good, we'll do a bass episode soon!
@riaanvisagie8618
@riaanvisagie8618 3 ай бұрын
N 13ft distance stok
@duncanmcdermid2719
@duncanmcdermid2719 3 ай бұрын
I’ll buy a book “Fishing for Dummies” …and SUPII 🤟🏻
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Mr McDermid maybe we should write a Fishing for Dummies! Nice to see you here in the comments section - Sakkie
@riekesoosthuizen9070
@riekesoosthuizen9070 Ай бұрын
Great show. Waar kan ons protein blocks kry?
@coenienel3505
@coenienel3505 3 ай бұрын
I wil like the 1000 rand give
@user-uv2ne8bh2o
@user-uv2ne8bh2o 3 ай бұрын
'n nuwe landing net!!
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Definitief met al die vis wat jy gaan vang met die tips kort jy 'n lekker net!
@hendrikstrydom7922
@hendrikstrydom7922 3 ай бұрын
Hi gents, can you please tell us what protein block you use. Can show a pic if posible. Thanks.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Ek sal moet uitvind by my pa ek is nie seker waarmee hulle op die oomblik hengel nie. Sover ek weet is dit net die gewone wildsblok van die kooperasie af.
@mathyspretorius3677
@mathyspretorius3677 3 ай бұрын
For sure spend it on some original mutis.....
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Good answer! 🤣
@eldredsterling421
@eldredsterling421 3 ай бұрын
Will buy my 500ml petite janine and Xfactor I missed out on last episode 😂❤
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Eish I see a few people are sad 😂 maybe that should be every weeks give away! #PetiteJanine4thewin
@garrethfransman5683
@garrethfransman5683 3 ай бұрын
I will purchase 500ml Patite Janine and some concentrate mutis.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Looks like 500ml Petite is the perfect give away!
@BLUEREDBG
@BLUEREDBG 3 ай бұрын
Sal die R1000 gebruik en die uitstaande bedrag inbetaal op n waft Raging Bull 12.6ft Evolution Hengel stok.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Klink na 'n plan!
@quintinkleinhans2328
@quintinkleinhans2328 3 ай бұрын
Great Show soos altyd, ek is nog nuut aan die LTB en het program geniet. R1000 - Boot petrol om my nuwe kennis te gaan beproef. Vraag: Hoe weet jy wat is regte diepte om te hengel? Wanneer wil jy vlak hengel (3-5m) en wanneer wil jy dieper hengel (7-10m). Dis 1 ding om mooi drop te soek en daar te voer maar hoe bepaal jy watter drop is die beter 1?
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Dit hang af van dam tot dam, daar is ongelukkig geen manier om te weet wat gaan werk en wat nie. Ons kyk gewoonlik maar vir die dieptste water wat ons kan kry in Vaaldam, maar in damme soos Standerton wat baie diep is soek mens weer ander bodems. Ons is happy met meer as 6m gewoonlik in Vaaldam
@stevenaude625
@stevenaude625 3 ай бұрын
Ek Sal dips, floats,hoeke, sinks en Lyn. Of n keep net en skepnet
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Jy moet iets hê om die monster wat jy met Original Mutis vang in te hou vir 'n foto 🤣 Keep net klink goed!
@stevenaude625
@stevenaude625 3 ай бұрын
@@originalmutis , ek het laas naweek my bakkie gefix na Baie lank wat hy gestaan het wat ek nie kon vis nie, ek wil graag original muts bietjie try
@riaanvisagie8618
@riaanvisagie8618 3 ай бұрын
As julle n petrol pyp repair hoe afektuer dit die hengel met petrol ruek op hande
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Nee wat, ek het al motor probleme opgetel maar daai petrol op die hande is nooit goed nie. Ons het rubberhandskoene op die boot gehad vir so 'n geval maar dit is nooit 100% nie.
@johanjansevanvuuren7696
@johanjansevanvuuren7696 3 ай бұрын
Wil graag weet of jy net strop langs boot laat insak, of gooi jy verder weg van boot en of geraas op boot nie byte beinvloed nie?
@quintinkleinhans2328
@quintinkleinhans2328 3 ай бұрын
NEE ONS GOOI SO 20 TOT 50M WEG VAN BOOT AF NA KOL SOOS JY OP OEWER DOEN. GERAAS KAN FAKTOR WEES VERAL IN SKONER WATER SOOS EK VERSTAAN.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Yes Quintin is reg, ons hengel amper nooit reg onder die boot nie. My pa het wel al met club comps vis gekry reg onder die boot. Hy het die strop in die water gelos en 'n ander vis gespeel toe vang hy een 😂😂 toe word dit 'n gereelde ding vir so paar hengel trips.
@danieroux363
@danieroux363 3 ай бұрын
Gaan laat vroulief besluit wat sy soek nadat sy julle dip reeks onlangs onder "" neus"" gehad het en haar favourites saam met G-Force en Banna soft float gaan kombineer om haar terug te verwelkom in die hengel....sal seker ook soos Barry blouoog geslaan word.... 😂😂😂😂
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Dit is waar dit alles begin! Sterkte ek hoop vir jou part jy kan houe dodge.😂😂
@dwaynehoffman1263
@dwaynehoffman1263 3 ай бұрын
Strawlick met die 1000
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Daardie kan 'n gevaarlike pakkie wees 😂😂 maak net seker jy hou dit uit jou sitkamer uit.
@charliefaber2985
@charliefaber2985 3 ай бұрын
Sjoe, ek het 'n Kas vol net Original dips. Het net laas maand weer opgetop. Ek Sal graag my katrolle wil op gradeer na Aventa Pro 6000. Sal die R1000 vat en bylas tot die opgradering.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Daai Aventa Pros is lekker! Sal kyk of ons bietjie een kan kry vir die give away as ons 5000 Subscribers het 🤣
@user-ys6ry2cf3g
@user-ys6ry2cf3g 3 ай бұрын
'n Nuwe 8ft stokkie 😁
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Uglystik 8ft lekkerste stok om 'n baber te vang!
@mauritzferreira5480
@mauritzferreira5480 3 ай бұрын
Ek koop net Pietie Jannie en FX 500ml!!!
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Eishhh jy was dan unlucky met die vorige give away.
@rudivanniekerk4531
@rudivanniekerk4531 3 ай бұрын
Ek geniet jy podcasts verskriklik Met my R1000 voucher gaan dit nie vergaan met ek en 2 kinders wat hengel nie so dit sal dalk v n katrol of strop materiaal gaan
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Bly jy geniet dit! Sterkte met 2 kinders 😂😂 R1000 kan wel nog help
@vernonblake473
@vernonblake473 3 ай бұрын
Al my Original Mutis produkte kry vis die SAs.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Stywe lyne met die SAs!
@vernonblake473
@vernonblake473 3 ай бұрын
@@originalmutis baie dankie.
@user-ib5fh4el7d
@user-ib5fh4el7d 3 ай бұрын
Ek het onlangs weer begin visgereedskap bymekaar begin maak na my pa in 2018 oorlede is het ek opgehou vis het net te veel my ou penna gemis
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Dit is altyd 'n hartseer ding om na terug te kom. Wens dit op niemand toe nie, sterkte met die pad vorentoe en stywe lyne!
@JoeJoe-fp9zb
@JoeJoe-fp9zb 3 ай бұрын
As ek die toyota by Gys Pitzer gewen het dan sal ek die R1000 as n deposito op n boot sit by Western accessories
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
Ek wil ook daai Toyota wen 😂😂 dalk eendag...
@AlbertLouw-gv6yg
@AlbertLouw-gv6yg 3 ай бұрын
Defnitief van THE ORIGINAL SE MUTIS. Dit werk maar net.
@originalmutis
@originalmutis 3 ай бұрын
I like the way you think!
В ДЕТСТВЕ СТРОИШЬ ДОМ ПОД СТОЛОМ
00:17
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,9 МЛН
Кәріс өшін алды...| Synyptas 3 | 10 серия
24:51
kak budto
Рет қаралды 1,3 МЛН
When Steve And His Dog Don'T Give Away To Each Other 😂️
00:21
BigSchool
Рет қаралды 17 МЛН
15 Fishing Gear Storage HACKs
10:22
Fishin N Stuff
Рет қаралды 267 М.
"She Paid People To Come And Kill Me" | Durban, South Africa 🇿🇦
51:15
Lost With A Beard
Рет қаралды 3,8 М.
Roodeplaat: Noord Transvaal Gronde
11:27
Hooked for Life
Рет қаралды 1 М.
A Firsthand Account of Killing Osama Bin Laden with Rob O'Neill
31:22
Joe Budden TV
Рет қаралды 2,8 МЛН
Not for the faint hearted. Skiboat Launches at Ballito
2:00
Tertius Delport
Рет қаралды 58 М.
THE ORIGINAL PODCAST: Best of 2023
1:17:50
The Original Podcast
Рет қаралды 966
Is Fishing All About Luck? | The Original Podcast - Jozef de Beer [Protea Angler]
1:08:35
Epic Tuna Experience off Cape Point!
15:42
Aiden Ravell
Рет қаралды 11 М.
В ДЕТСТВЕ СТРОИШЬ ДОМ ПОД СТОЛОМ
00:17
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,9 МЛН