Jumbo Willemse | Tips on Becoming a Better All-Round Angler, The Original Podcast ep.26

  Рет қаралды 2,401

The Original Podcast

The Original Podcast

Ай бұрын

𝐌𝐚𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 𝐋𝐢𝐬𝐭- bit.ly/3utsr1M
In hierdie week se episode van The Original Podcast, Suid Afrika se Eerste Weeklikse Hengel Potgooi, gesels ons voormalige Wêreld Kampioen Jumbo Willemse en leer oor wat motiveer hom om aan te hou.
Video link vir World Champs waar oom Jumbo gewen het: • 3rd World Feeder Fishi...
Safbaf lys met Klubs: www.safbaf.org.za/join-us/
In this week's episode of The Original Podcast, South Africa's First Weekly Fishing Podcast, we chat with former World Champion Jumbo Willemse about what keeps him motivated to continue fishing at such a high level.
Original Mutis - It's all about the quality
Available at your favorite tackle shop or online.
For more information visit originalmuti.co.za or
Facebook Page -
/ theoriginalmutis
profile.php?...
#fishingpodcast #fishing #originalpodcast #podcast #southafrica #vaaldam #carpfishing #Originalmutis #fishingdips #freshwater #freshwaterfishing #rock&surf #saltwater #longweekend #fishingtips

Пікірлер: 21
@johanvandermerwe702
@johanvandermerwe702 28 күн бұрын
Dankie vir goeie potcast. Goed om na Jumbo te luister. Baie by hom en Loutjie geleer in my begin dae by Rockwall Hk in Noordwes As SA 'n hengel hall of fame gehad het, moet hy daar wees
@annaliefnel9261
@annaliefnel9261 27 күн бұрын
Baie leersame episode. Baie dankie
@michaelhiggins9850
@michaelhiggins9850 29 күн бұрын
Wow , wat n podcasts , dankie julle . ❤
@hermansteffen8270
@hermansteffen8270 29 күн бұрын
Geniet jul podcast baie met lekker inligting veral die agtergrond van die groot name. Dit is net baie interresant oor die aantal polisie lede wat betrokke is onder die bekende name, amper of dit meeste polisie persone is wat ernstig vis gevang het😅
@bilaalpeerbhai4901
@bilaalpeerbhai4901 27 күн бұрын
Amazing Episode, Great Vibes, I think the Best Muti Barry ever made was Sakkie XD.
@antonolivier9291
@antonolivier9291 29 күн бұрын
Altyt lekker dankie
@bazellabuschagne532
@bazellabuschagne532 28 күн бұрын
Great show julle ❤
@johannschonfeldt1474
@johannschonfeldt1474 21 күн бұрын
Yho bring die nou memories. Ek was op skool met Jumbo se broer Chaka, in Rustenburg, Paardekraal. Dan saam Chaka se vrou by Polisie Hoofkantoor gewerk. Chaka het nog Rugby by Noord Transvaal gespeel. Dit was nou interesant.
@colinhill8967
@colinhill8967 29 күн бұрын
Baie baie dankie vir so 'n groot man maar ook 'n klein man wat omgee aan betref. Ons bid vir jou Jumbo. God is altyd in beheer. Sal nooit vergeet hoe hy my inligting gegee het al was hy my kompetisie op 'n liga. Waardeer jou. Sal kom kuier.
@le-roimatthysen533
@le-roimatthysen533 29 күн бұрын
Ek as n naweek hengelaar vind ek dit fantasties om van al die manne te leer met al hulle prestasies . Ander opinies en uitkykpunte. Dankie julle
@robertmorris9185
@robertmorris9185 29 күн бұрын
1k Congrats Sakkie and Barry!
@originalmutis
@originalmutis 29 күн бұрын
And on your birthday!
@garrethfransman5683
@garrethfransman5683 29 күн бұрын
Wat 'n ware legend, Jummies jou yster.
@antonolivier9291
@antonolivier9291 29 күн бұрын
Net mooi te leister dan leer ons baie en dit maak julle legend in my boek dankie
@user-ke8be5zq4z
@user-ke8be5zq4z 26 күн бұрын
Skitterende episode. Baie geleer van 'n uitmuntende hengelaar en mens.
@EddyDry
@EddyDry 29 күн бұрын
Legend thanks Jummies
@FrankDodgen-og9bx
@FrankDodgen-og9bx 29 күн бұрын
Lekker Jummies altyd insigevende inligting. Jy bly n yster. Sterkte maater
@rynovrey2142
@rynovrey2142 29 күн бұрын
lekker oom Jumbo
@user-ib5fh4el7d
@user-ib5fh4el7d 29 күн бұрын
DIE gaan n moerse lekke episode wees oom jummies het so paar keer saam ons gevis by avion hengel klub jy bly net leer by die manne dankie wat julle as steunpilare beteken vir die hengel bedryf dit sluit jou in oom Barry
@gerriegeldenhuys6253
@gerriegeldenhuys6253 29 күн бұрын
Geniet julle baie. Kan julle dalk kyk na muti kombinasies soos FX en perdeby saam met banjo. Asb. Dit kan baie hengelaars help. Groot geeste soos Schalk, Jumbo en jou eie pa kan dalk hiermee help. Om net op te moker en te hoop, werk ni.
⬅️🤔➡️
00:31
Celine Dept
Рет қаралды 37 МЛН
Hot Ball ASMR #asmr #asmrsounds #satisfying #relaxing #satisfyingvideo
00:19
Oddly Satisfying
Рет қаралды 51 МЛН
Homemade Professional Spy Trick To Unlock A Phone 🔍
00:55
Crafty Champions
Рет қаралды 50 МЛН
Super Cast Tips & Tricks - Mieliemeel en Koekmeel backing
9:58
Riverview Lodge : 12 uur Karphengel Sessie
14:28
Ant's Carpworld
Рет қаралды 1,8 М.
Catching Big Fish at the Vaal River - Hot Spot & Big Carp in this Area
6:45
Family Fishing Guide
Рет қаралды 7 М.
Is Fishing All About Luck? | The Original Podcast - Jozef de Beer [Protea Angler]
1:08:35
World Feeder Championship 2024 │ Match Fishing │ Spain
58:43
Drennan Tackle
Рет қаралды 34 М.
⬅️🤔➡️
00:31
Celine Dept
Рет қаралды 37 МЛН