Hello daar, Ek het n paar nuwe vrae : 1. Wat is die rede dat U n swivel gebruik Kan jy direk die trace lyn op die 65 pond leader knoop ? 2. Maak die braid lyn kleur saak by geel ens ? 3. Moet die mono leader na die 65 pond leader n sekere lengte wees of maak dit nie saak nie ? Dankie
@dorsal-fish8 ай бұрын
Baie dankie vir die vrae. 1. Jy kan dit doen en ons het al. Die swivel is maar net om maklik die strop te verander. 2. By hoof lyn maak dit nie saak nie. Ek verkies groen leader omdat dit naby die kunsaas is en meer natuurlik voorkom. 3. Dit maak nie saak nie. Ek hou dit kort sodat hierdie knoop nie in eerste ogie ingaan as ek gooi nie.
@hcgelderblom86878 ай бұрын
@@dorsal-fish Baie dankie dat U my vrae beantwoord het en my die nodig informasie gegee het. Ek wardeur dit opreg. Groete