Loufi - Wit Skoene ft. Jayms

  Рет қаралды 4,039,788

Loufi

Loufi

Күн бұрын

‘Gan Se Jou Mense’ nou besikbaar: Loufi.lnk.to/G...
Volg My:
Facebook: / loufimusiek
Twitter: / loufimusiek
Instagram: / loufimusiek. .
Lirieke:
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens (hey)
Kom ons raak vuil, Kom ons raak vuil, Kom ons raak vuil (Oh oh oh)
Kom ons raak vuil, Kom ons raak vuil, Kom ons raak vuil (Oh oh oh)
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water (hey)
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens (hey)
(Ali pad op tot die party stop)
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water (hey)
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens (hey)
(Ali pad op tot die party stop)
Kom ons worry oor niks vanaand
Madam
Ons gaan net daar
Waar die aand ons vat
Al wil jou voete kraam
Ons dans ons pyne weg en ali swaar
Elke einde vani maandse kwaale maak
Neti saak vanaand
Jy is my trans
My great escapes jou kyk vir my
Jou dans
Jou body movement steel al my balance
Lati music ons beweeg
Die sweet ons tap
Day to day se dae wat ons wil kraak
Die accounts wat onsi nou kan kla betaal
Die geskel se praat en al van dai geraas
Isi musiek wat ons gan op kan dans vanaand
Dit maaki saak wat mense van jou praat
Doen wat jy wil doen want mense praat
Wees jouself da girl en jy ou bra
Moeni try impress jy is die beste van
(Ali pad op tot die party stop)
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water (hey)
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens (hey)
(Ali pad op tot die party stop)
Maak net tyd vir my
Net ek en jy
Die maan se skyn
Musiek wat play
Ek kyk vir jou
Jy kyk vir my
Die tyd verdwyn
My tyd is jy
Beweeg heel aand
Ons sit ons dans
Hou vas my hand
Dit is okay
Jy is okay
Ek is okay
Ons is okay
(Hello, eks besig om te record man)
En daar is
Space by my
Skuif op vir my
Is daar plek by jou
Eks n open book
Mar jy lyk toe
Maak oop vir my
Ek wil jou lees
Jou grootste vrees
Hoe jy genees
Wat maak jou treer
Wat maak jou bly
Isit ek en jy
Girl bly by my
Lat tyd verdwyn
My tyd is jy
Maak my jou tyd
Jou everyday of net vanaand
Dit maaki saak
Allow my in
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water (hey)
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens (hey)
(Ali pad op tot die party stop)
Kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water (hey)
Want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens (hey)
#Loufi #GanSeJouMense
Music video by Loufi performing Wit Skoene. © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
vevo.ly/Ht82QB

Пікірлер: 474
@kevinbakerlmp
@kevinbakerlmp 3 жыл бұрын
Awe Loufi!! Ek luister van New Zealand af , ek het n britse vrou en sy smaak die kwai!! Ek is besig om die woord te sprui die kant van die wereld. Sterkre my bra! Jy verdien dit.
@juan-marevandyk40
@juan-marevandyk40 3 жыл бұрын
Doen presies dieselfde in Thailand. Jy moet sien hoe jol die Thais op die song. Kan nie help om trots te voel dis ons SA lekker jol musiek.
@michaelschoeman8119
@michaelschoeman8119 3 жыл бұрын
@@juan-marevandyk40 ek ook my bra Bangkok Al die pad
@2kshorts538
@2kshorts538 3 жыл бұрын
Ek is ook hier in New Zealand
@louisrautenbach7776
@louisrautenbach7776 3 жыл бұрын
Haha lol hier in Amerika luister ons ook die lekker tune!!!!
@anyabergh
@anyabergh 3 жыл бұрын
Kan nie wag om dit ook eendag te doen nie
@dronkvedriet7321
@dronkvedriet7321 4 жыл бұрын
Moment of silence vir die mense wat nog ni die track gevind het nie😓
@dillonmohamed4580
@dillonmohamed4580 4 жыл бұрын
mal number.
@heinomaritz9607
@heinomaritz9607 3 жыл бұрын
Ma se kinnes...die is n jam
@mariuseybers4094
@mariuseybers4094 3 жыл бұрын
feite like afrikaans musiek niks maar die tune pomp in my kar PARMANENT
@shanopubg9787
@shanopubg9787 3 жыл бұрын
Ons bly nie stil op die song nie😂
@grosjeanvanwyk3501
@grosjeanvanwyk3501 3 жыл бұрын
en dis al 8 maande later 😂😂😂 hulle soek nou nog.
@ronaldoprinsloo661
@ronaldoprinsloo661 3 жыл бұрын
'Want vanaand gaan ons dans tot die son opkom in ons harte!' Ons almal kort bietjie sonskyn in ons harte! Salute Loufi!
@yotaiji012
@yotaiji012 Жыл бұрын
Found this song randomly. Don’t even know the language but this is awesome.
@BeauBerry1369
@BeauBerry1369 6 ай бұрын
it's Afrikaans.
@Invading-Specious
@Invading-Specious 3 ай бұрын
@@BeauBerry1369 over wit skoene.
@anrimaritz2268
@anrimaritz2268 2 ай бұрын
Afrikaans
@mannasmith2326
@mannasmith2326 2 ай бұрын
Its afrikaans in south Africa
@schizookie8988
@schizookie8988 2 ай бұрын
That's great.
@Loufimusiek
@Loufimusiek 3 жыл бұрын
NEW SINGLE IS STERK OPAD😎😎 gan sê jou mense!🔥
@shanopubg9787
@shanopubg9787 3 жыл бұрын
Awe my g
@louislarsen3811
@louislarsen3811 3 жыл бұрын
Lekker pappa
@soopastylin1932
@soopastylin1932 3 жыл бұрын
Awe bruh ...making us proud being a bhainaar :)
@reneputter9824
@reneputter9824 3 жыл бұрын
Iekker man
@Loufimusiek
@Loufimusiek 3 жыл бұрын
18 December
@purplehaze23-vuy
@purplehaze23-vuy 5 ай бұрын
Was my frien se no1 song miss hom baie R.I.P. Shaun
@leroydavidlomax3659
@leroydavidlomax3659 9 ай бұрын
rocking this beat in the uk... Love it
@fatih7170
@fatih7170 4 жыл бұрын
Greetings from Turkey
@keanuboonzaaier5138
@keanuboonzaaier5138 3 жыл бұрын
All the way from TikTok, thankful I found this gem
@kingston3355
@kingston3355 4 жыл бұрын
Watch this track hit 5mil views one day 🙌🏼 Soon as the clubs are open 🔥
@gerhardswart2202
@gerhardswart2202 3 жыл бұрын
would have loved to see that happen
@pietervanderwesthuizen8236
@pietervanderwesthuizen8236 3 жыл бұрын
Hi there
@Jayms
@Jayms 2 жыл бұрын
Really hope so - let's keep running it up! Thank you 🤟
@johannscholtz1908
@johannscholtz1908 4 жыл бұрын
Ek is glad nie n ou vir hip hop nie maar die track en die dude verdien om dit groot te maak, veel eerder as die volgende doos met n sokkie bokkie trokkie track
@twanehoogh8139
@twanehoogh8139 3 жыл бұрын
Hosh ek vat sokkie bokkie😁
@veroniquebaartman3472
@veroniquebaartman3472 2 жыл бұрын
I love this song🎊🎊🤗🤗😘😘
@jeanbarnard3706
@jeanbarnard3706 2 жыл бұрын
Ek moes net daai comment screenshot !! Hahaha my dag gemaak !!
@luiza-may9380
@luiza-may9380 2 жыл бұрын
hahahshshshshshshshhahahahahahahahah
@jeaninej1050
@jeaninej1050 Ай бұрын
The song I played at my brother's funeral. It might spund weird but this was the perfect song to celebrate his life .. Wit tekkies meant so much to him. RIP little bro. 😢
@sous2.032
@sous2.032 4 жыл бұрын
Give this guy some respect
@jonstein4606
@jonstein4606 3 жыл бұрын
Bra plz put out more tunes like this. I like your other tracks too but this one is special, can't stop listening to it.
@micaelavandemerwe5053
@micaelavandemerwe5053 2 жыл бұрын
My go to sing when I put my music on Fucking banger
@diebevok
@diebevok 4 жыл бұрын
My maat dit is kak mal 🔥🙌
@juaco4417
@juaco4417 4 жыл бұрын
Nee chom Tekno is bevok cool
@reneputter9824
@reneputter9824 3 жыл бұрын
Awe
@balancedearthling866
@balancedearthling866 2 жыл бұрын
Proudly South African. In my hart in!
@33overtime58
@33overtime58 3 жыл бұрын
Wag vir n song van hom en Early B saam!!
@jabzdlamini1132
@jabzdlamini1132 2 жыл бұрын
How I wish I understood Afrikaans fully....anyways issa VIBE!!!🔥🔥🔥
@TheBendixSA
@TheBendixSA 3 жыл бұрын
Tjoppie oppie braai, doppie innie hand en loufi oppie hifi.... haasie foutie.
@LumeoEdits
@LumeoEdits 4 жыл бұрын
🔥⚡😎 All the way to the top 🔥⚡😎
@craiglaurens6937
@craiglaurens6937 7 ай бұрын
Bigup Boesman! Ons miss jou stukkend. you are always in our hearts
@christopherkennedy6868
@christopherkennedy6868 3 жыл бұрын
Loving it from Canada 🇨🇦 😍
@mornevisser1462
@mornevisser1462 Жыл бұрын
Ay love jou musiek ❤❤😊
@hewanpalmer
@hewanpalmer 4 жыл бұрын
😭😭😭😭😭 I'm so proud, well Done Loufi 🏆♥️
@faze911
@faze911 4 жыл бұрын
Ek stem saam!! 😏😏
@reabetswemohami2615
@reabetswemohami2615 3 жыл бұрын
Wow this song is actually a vibe 😂🔥
@jceupton8119
@jceupton8119 Жыл бұрын
Toe jy by daai winkel sit het ons jou daai naam gegee. Ek dank die Here dat jy nie hoef te bedel meer nie.. ek wens die wêreld toe vir jou ny tjom.. toe daar niks was nie het jy almal gewys daar is hoop.. Die Here het jou gebede gehoor. Kyk waar is jy nou tjoma.. trots op jou
@namtech425
@namtech425 3 ай бұрын
Een va die beste upcoming kunstenaars in SA, luister al jaare sy musiek - well done Loufi
@zayiijantjies6755
@zayiijantjies6755 4 жыл бұрын
Dankie loufi G🔥🔥🔥
@nezaamslamdien5554
@nezaamslamdien5554 4 жыл бұрын
Salutas AL die pad van CPT.. 🔥🔥🔥
@debruynjayjay
@debruynjayjay 2 жыл бұрын
One love from Durban.
@dylangraaff4746
@dylangraaff4746 3 жыл бұрын
Joh bra die song loop ....
@NikleJew
@NikleJew Жыл бұрын
This is classic by now. I still hear it being played around Durban
@aleksandrretnev2220
@aleksandrretnev2220 3 жыл бұрын
Nee dié is elite musiek - proudly South African!!!
@cronix17
@cronix17 7 ай бұрын
Jis!! Poes lekker!!
@millionairescrew8703
@millionairescrew8703 4 жыл бұрын
Early b se baas het gekom 😎 #loufi #witskoene #befok
@twanehoogh8139
@twanehoogh8139 3 жыл бұрын
Isja
@karabotshehla3967
@karabotshehla3967 11 ай бұрын
I have just discovered this song on spotify moments ago,its on repeat...💥💥
@chrisnalivanloggerenberg9536
@chrisnalivanloggerenberg9536 3 жыл бұрын
Greetings from China, absolutely loving all the amazing Afrikaans track coming out of the South Africa. Makes me very proud to be apart of a very unique culture.
@daarisbaaris
@daarisbaaris 2 жыл бұрын
Thought google is banned in China?
@ettie6848
@ettie6848 4 жыл бұрын
lock down was goed tenminste vir een ding....bly ek het die track gevind...nou doema my system mall met die siek beat.......>>>>>>>>>> Loufi = Champ
@dylanfourie9595
@dylanfourie9595 Жыл бұрын
this song is and always will be a banger
@lezannerosslee6824
@lezannerosslee6824 2 жыл бұрын
Awe awe Love die song
@glennispieterse2361
@glennispieterse2361 2 жыл бұрын
Western cape , I learned that song , 🎵 I will never forget it 💜💗💜💗💜
@rebeccawarren2261
@rebeccawarren2261 Жыл бұрын
You are putting great music for your target market... I heard you off RHOP
@IsmaelNxala
@IsmaelNxala Жыл бұрын
Best song ever, been on repeat since It first released, just have to play it at the kyer❤❤❤
@IanHoltzhauzen
@IanHoltzhauzen Жыл бұрын
Die song is my kuier song luister hom op repeat. Was al so dronk op die song, ek moes stop om te kots en toe bliksim ek uit die bakkie uit en kon nie eers op staan om weer in te klim nie😂😂 goeie memories op die tune
@pierholtrop5432
@pierholtrop5432 Жыл бұрын
Was je dronk aan het rijden 😂
@emidionhabanga7431
@emidionhabanga7431 3 жыл бұрын
Well done ...from moz
@rendierakkies8543
@rendierakkies8543 4 жыл бұрын
Bitter cool 😱😱😱🤩🤩🤩🤩👊👊👊👍👍👍
@cristeenbotha5879
@cristeenbotha5879 2 жыл бұрын
Vennaand het ons gedans tot die son op Kom thanx vir die mooite Om by ons te Kom kuier by the rock
@raltonafrikaner7558
@raltonafrikaner7558 4 жыл бұрын
loufi is ma nu net next level
@EUGIEism
@EUGIEism 4 жыл бұрын
Die song ruk cant get enough
@anrimaritz2268
@anrimaritz2268 2 ай бұрын
Ek hou Van die liekie❤❤❤❤
@mzwandilebudaza794
@mzwandilebudaza794 3 жыл бұрын
Four months after and still bumping to this jive bomb...👍
@wilburarendse5270
@wilburarendse5270 4 жыл бұрын
Die song is aan die naai eksê💯🔥🔥🔥
@beaster1255
@beaster1255 4 жыл бұрын
This is on my trending so 🔥🔥
@marckista_
@marckista_ 3 жыл бұрын
South Africa represent 💃 skut skut yassis!
@etiennevanstaden9390
@etiennevanstaden9390 4 жыл бұрын
Die song op #Kwarantyn gehoor!! Befokte song!!. Asook die nuwe Boude Tune !! Nice one Loufi
@geroldinewilson5035
@geroldinewilson5035 2 жыл бұрын
Mooi songs go wit skoene🍉
@tertiusjoubert5581
@tertiusjoubert5581 2 жыл бұрын
Hi this is amazing
@ArcasMaxmilion
@ArcasMaxmilion 4 жыл бұрын
Ek gaan koop nou sommer vir my n paar wit kicks lol!
@William13289
@William13289 4 жыл бұрын
bro first song i heard best song ever made keep it up
@wesleycameron3618
@wesleycameron3618 2 жыл бұрын
Lofi Jou music 🎵 is die beater
@shadleyboyka6600
@shadleyboyka6600 4 жыл бұрын
Die song is vuil👌💣💣💥💥💥💥💥💥💥💥💥💥💥💥💥
@DesneyLockie
@DesneyLockie 9 ай бұрын
🎉❤❤❤❤❤❤ love the sound
@wernerbergh2593
@wernerbergh2593 3 жыл бұрын
Dis nou a breath of fresh air en ek moet se musiek in suid Afrika raak al hoe beter
@277sMarty
@277sMarty 4 жыл бұрын
Whoopa! My get up and go song
@faze911
@faze911 4 жыл бұрын
Same here. 😴😴
@jeanbarnard3706
@jeanbarnard3706 2 жыл бұрын
Bra ek bly nou in Amerika en die lietjie sal saam my travel maak nie saak waantoe ek gaan nie. Ek sal vir amal bekendstel aan die liedtjie ! Well done
@franciscaetano7219
@franciscaetano7219 2 жыл бұрын
Dit is befok jam lekker saam
@enidcarolus9581
@enidcarolus9581 4 жыл бұрын
Hondt! LOUFI
@MrGrant7000
@MrGrant7000 2 жыл бұрын
Baie kwaai!!! MAL JAS!!!
@bmuller33
@bmuller33 2 жыл бұрын
Such awesome talent.
@Midnightblueguy
@Midnightblueguy 4 жыл бұрын
YUSSSSSSS!!!!
@KofiAdjei-c8y
@KofiAdjei-c8y 8 күн бұрын
amazing song
@waneedomarkus5962
@waneedomarkus5962 4 жыл бұрын
Die liedjie is vas ou°🤩
@andreaduplessis8257
@andreaduplessis8257 2 жыл бұрын
Yster perd danki dis a Kwai song di jol gaan aan as dai song begin respect man
@reinhardbuys4152
@reinhardbuys4152 4 жыл бұрын
Sooo sick tune en video my bra, jou musiek is bevok! Ek smaakit ou dis gevaalik
@sunelkilian938
@sunelkilian938 3 жыл бұрын
Love you musiek loufi
@puresashredding6860
@puresashredding6860 2 жыл бұрын
Leer spel
@reinhardbuys4152
@reinhardbuys4152 2 жыл бұрын
@@puresashredding6860 jy jou poes man, Ek kan spel. Jy noem dit “slang” en verkorting van twee woorde as een. Gaan soek kak op ‘n ander bra se post man…
@corneliastander1671
@corneliastander1671 2 жыл бұрын
Language dude
@ChrisJaystonedfree
@ChrisJaystonedfree Жыл бұрын
Ek englese, maar wat jy se if perfecto. Hierdie liekie is net BEFOK.
@riaanoosthuizen1624
@riaanoosthuizen1624 3 жыл бұрын
awe ons raak POES vyl ini weskaap
@IsmaelNxala
@IsmaelNxala Жыл бұрын
Maar oz skoene bly wit🫡
@nicolehuijnen9091
@nicolehuijnen9091 2 жыл бұрын
Yissee that was my 2020 jaaaaam 🥺👌😁 kom ons raak VUIL 👅
@Jayms
@Jayms 2 жыл бұрын
2022 even! Thank you for the support💃
@ycklaaste4500
@ycklaaste4500 4 жыл бұрын
jaks lati bangers kom loufi
@cjpelser8268
@cjpelser8268 3 жыл бұрын
Love this .... my most playd song of the year so far
@meagansammy8933
@meagansammy8933 2 жыл бұрын
Een van die beste....jy maak my aand in die dans met die #1🔥🔥🔥
@brynnrapson1014
@brynnrapson1014 Жыл бұрын
Old gold.
@rj_nuggets9537
@rj_nuggets9537 11 ай бұрын
Luofi sin mooi 🤯😎😎😯😯🤓😯😯😳
@Jojosjosjo
@Jojosjosjo Жыл бұрын
Nederland hiero 💪💪💪💪💪
@ants1364
@ants1364 7 ай бұрын
Kyk, die ou vrou het nou dans moves soos min pêl! ❤
@RenardtE
@RenardtE 3 жыл бұрын
Jirre die is nou befokkies!!!
@rynierlock8091
@rynierlock8091 4 жыл бұрын
song waaaay underrated! KFM top 40!!
@etsfilmsza
@etsfilmsza 4 жыл бұрын
This video is flames.
@faze911
@faze911 4 жыл бұрын
Are you afrikaans or English?
@etsfilmsza
@etsfilmsza 4 жыл бұрын
@@faze911 al twee
@faze911
@faze911 4 жыл бұрын
Ok😏😏
@ruanoosthuizen6084
@ruanoosthuizen6084 3 жыл бұрын
Numba one.
@CarefulAtheist
@CarefulAtheist 2 жыл бұрын
wat n fokken banger. jirre bra.
@stephendebeer8157
@stephendebeer8157 4 жыл бұрын
So cool love die son on the top brother😁😎😋
@yesman8074
@yesman8074 3 жыл бұрын
Hierdie song sit amper elke dag in my kop vas🤣🤣
@jacquesheunes6041
@jacquesheunes6041 3 жыл бұрын
Myne ok
@NadiaMeile
@NadiaMeile 3 жыл бұрын
My kind is 5 en sy vibe op die number😂 ek vibe saam💃
@Nikiwe_
@Nikiwe_ 4 жыл бұрын
Thanks to Thembi and Malcolm.... This is my new favorite track.
@GordanLeeSutherland-jr8fi
@GordanLeeSutherland-jr8fi 5 ай бұрын
❤ Wat is jou and woord souvie visser ❤
@MaxGozo
@MaxGozo 4 жыл бұрын
Die track is warm love die beat James
@caydensteven3692
@caydensteven3692 3 ай бұрын
This song makes me want to party
@noxolonguse5571
@noxolonguse5571 Жыл бұрын
Lalela🔥🔥🔥🔥
@kesleykapman7407
@kesleykapman7407 3 жыл бұрын
Love this jam
@travelsouthafrica6439
@travelsouthafrica6439 3 жыл бұрын
Lekke Loufi my broe... ;)
@dustyy7740
@dustyy7740 3 жыл бұрын
can't stop listening to this
@dantehellyer8721
@dantehellyer8721 3 жыл бұрын
Same here... cannot stop listening...👍🎉
@oostewaldvangraan9085
@oostewaldvangraan9085 2 жыл бұрын
Lol very lieflike afrikaaaaaans😂😂
@deanjoubert30
@deanjoubert30 2 жыл бұрын
Song ain't never going out of style
Loufi - Baas Vannie Plaas (Official Music Video)
4:11
Loufi
Рет қаралды 5 МЛН
JY BLY STIL (ft. JACK PAROW)
4:26
VAN PLETZEN
Рет қаралды 5 МЛН
МЕБЕЛЬ ВЫДАСТ СОТРУДНИКАМ ПОЛИЦИИ ТАБЕЛЬНУЮ МЕБЕЛЬ
00:20
Nurse's Mission: Bringing Joy to Young Lives #shorts
00:17
Fabiosa Stories
Рет қаралды 19 МЛН
У ГОРДЕЯ ПОЖАР в ОФИСЕ!
01:01
Дима Гордей
Рет қаралды 7 МЛН
Shaboozey - A Bar Song (Tipsy) [Official Visualizer]
2:54
Shaboozey
Рет қаралды 117 МЛН
Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)
3:51
Francois Van Coke
Рет қаралды 8 МЛН
Justin Vega - Ses Jagers ft. Early B
3:41
JustinVegaVEVO
Рет қаралды 2,8 МЛН
Elandré - Vuur Op Die Water
4:56
Elandré
Рет қаралды 11 МЛН
Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie
3:23
Riaan Benadé
Рет қаралды 11 МЛН
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 7 МЛН
DIS KAK, MAARIT NAAI
3:35
VAN PLETZEN
Рет қаралды 352 М.
Snotkop - Pens En Pootjies
6:06
Snotkop
Рет қаралды 8 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 745 М.
МЕБЕЛЬ ВЫДАСТ СОТРУДНИКАМ ПОЛИЦИИ ТАБЕЛЬНУЮ МЕБЕЛЬ
00:20