Louis Liebenberg: goeie vriend hang homself in Bronkhorstspruit

  Рет қаралды 28,590

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Пікірлер
@amelia2556
@amelia2556 Ай бұрын
More Izak. Dankie vir jou goeie beriggewing. Iets wat my egter in die krop steek, is mense wat jou kritiseer.... Dit gaan my verstand te bowe as mense bereid is om te kritiseer op iets wat HEEL DUIDELIK in Afrikaans deur jou verduidelik en berig is. Moontlik omdat hulle nie n gebalanseerde, eerlike uitkyk op sake en gebeure het nie, of omdat hulle nie Afrikaans verstaan nie. Hierdie gebeure met selfdood is nie die enigste negatiewe nadraai van LL wat gaan plaasvind nie, hierdie man het duisende rande verswendel, mense se lewens verwoes, chaos gesaai ens. Uiteraard volgens my, moet mense wat liggelowig en onverantwoordelik opgetree het deur deel te neem aan hierdie bedrogspul sonder om doodseker te maak van hulle feite, en LL as n ghoeroe geglo het, blaam dra vir hulle oningeligte besluite om deel te neem aan so n skema. Elke besluit in die lewe wat geneem word, het nagevolge. Miskien is baie van die mense wat deelgeneem het, ook desperaat. LL gaan lewenslank tronk toe, as hy nie intussen die uitweg van n lafaard neem nie, maar ongelukkig kan dit nie opmaak vir wat hy veroorsaak het nie. Dis nou maar my eerlike mening vanoggend. Lekker dag.
@JanCalitz
@JanCalitz Ай бұрын
Hoor jou!
@SharonSmall-w4g
@SharonSmall-w4g Ай бұрын
Ek stem saam met jou. Verskil egter met jou veroordelende opmerking dat selfdood die pad van 'n lafaard is. "My oom die oordeel nie toe nie."
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 Ай бұрын
​@@SharonSmall-w4g Ek stem saam, beslis nie die uitweg van 'n lafaard nie.
@lizaustin3061
@lizaustin3061 Ай бұрын
Bly veilig Izak. Dankie. Baie dankie.
@paulvandermerwe8863
@paulvandermerwe8863 Ай бұрын
Isak,dit is slegte nuus.dat Deon hom self gedood ket.RIV God met jou Deon!mag God met sy famielie wees,in die hartseer tyd God met julle!
@ninierasmus4800
@ninierasmus4800 Ай бұрын
Dankie Sakkie vir perspektief - gierigheid vs desperaatheid. Selfdood is altyd tragies - always seems a waste😢
@Nick-k3i1l
@Nick-k3i1l Ай бұрын
Hartseer storie en baie tragies. Innige simpatie met families en vriende.
@riaansmit3370
@riaansmit3370 Ай бұрын
More se Izak. Bly jy is veilig. Baie dankie vir jou moeite.
@Patshes
@Patshes Ай бұрын
Hierdie saak Gaan nog ver draai en vol intriege en verassings wees. Jou werk is uitstekend Izak.
@SusanDewet-p6l
@SusanDewet-p6l Ай бұрын
Mense, luister na die nuus en Los Izak uit. Hy is awesome!! Dankie Sakkie
@elainerabe8323
@elainerabe8323 Ай бұрын
Dankie Isak goeie werk
@albertkoberzig6900
@albertkoberzig6900 Ай бұрын
Klank goed hier uit Namibia.
@TheYodellingqueen
@TheYodellingqueen Ай бұрын
Dankie Izak. Bly jy is Veilig. Die storms in hierdie lewe woed .. Ons kan net saam staan in gebed🙏 God se genade is groot .. mag Hy vertroosting bring aan elke seer hart🙏🕊️ Genade en Vrede word almal toegebid 🙌
@marthabooth4085
@marthabooth4085 Ай бұрын
Genade Izak. Dankbaar jy het veilig deur daai yslike storm gekom. Jy ry sulke lang paaie. Bid Ps 91 oor jou.
@stefanbotha9908
@stefanbotha9908 Ай бұрын
Bly jy het veilig gery🙏🙏🙏
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 Ай бұрын
More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag Amen ❤
@Meraikie
@Meraikie Ай бұрын
Dankie Izak...vir al jou berriggewing en alles wat jy vir ons Afrikaanssprekendes doen. Wees veilig asseblief. Baie treurige nuus. Ons dink aan die familie. Mag hy in vrede rus. Blessings vir jou 🕯🕯🕯
@marietjiehildebrandt1324
@marietjiehildebrandt1324 Ай бұрын
Harseer vir almal wat nou begin besef al hulle "pakkiegeld" was n massiewe klug😢
@amandastander.7635
@amandastander.7635 Ай бұрын
🙏🙏Deepest sympathy to families and friends.🙏🙏
@regcombrink3208
@regcombrink3208 Ай бұрын
More vriende. Mooi loop vandag en geniet hom.
@joangerber9170
@joangerber9170 Ай бұрын
Kaapstad hoor jou, baie dankie waardeer jou boodskap... Seënbede..😢
@leetruter715
@leetruter715 Ай бұрын
Jammer kan hom nie kyk nie. Die video speel net vir 'n min dan staan hy stil. 🥺 Dankie vir die moeite wat jy in sit met alles. 🌸
@AletvanderBank
@AletvanderBank Ай бұрын
Goeie more Izak...Mooi geseende dag vir jou.
@SalmonMuller
@SalmonMuller Ай бұрын
Sad..baie sad Sterkte aan sy geliefdes dis seker een van die wreedstes vir agterblywende fam. baie onbeanwoorde vrae..hartseer,ag nee dis baie baie hartseer
@TobelinaDenheyer
@TobelinaDenheyer Ай бұрын
Klank goed dankie
@MariehetPrinsloo
@MariehetPrinsloo Ай бұрын
Dis so hartseer dat die man op mense se vrese en vertroue geteer het. Ek het Louis se videos gekyk en ek kan nie sien hoe mense vir sy stories geval het nie, ek kan se ek ken mense wat sou.
@georgefrederikswanepoel8773
@georgefrederikswanepoel8773 Ай бұрын
Deon se bloed is op Louis se hande!
@FerdinandLandsberg
@FerdinandLandsberg Ай бұрын
Heel goed dankie!
@roneldunn2944
@roneldunn2944 Ай бұрын
Liewe Izak, dis 'gissingS' nie 'gessingE' nie ♥
@riaannel5803
@riaannel5803 Ай бұрын
Praat jou storie man
@karenburger2447
@karenburger2447 Ай бұрын
Goeiemore! Dankie Izak
@MarindaBotha-j4y
@MarindaBotha-j4y Ай бұрын
Dankie vir uitstekende werk Izak
@dollaburger963
@dollaburger963 Ай бұрын
Klank goed uit Namibia
@mariusdeclerck3528
@mariusdeclerck3528 Ай бұрын
Ek het geluister na die onderhoude wat met LL gevoer is.Hy verander soos n verkleurmannetjie en dat hy n groot skelm is
@Spacekriek
@Spacekriek Ай бұрын
Interessant, hy is mos onder die teken van die tweeling gebore. Dit is 'n eienskap wat soms aan die tweelinge gekoppel word.
@hannesdippenaar6053
@hannesdippenaar6053 Ай бұрын
Moet jy nie eerder anders om werk nie. Maak seker van feite voor jy bewerings uitsaai nie. Jy is net so deel van die probleem om soos die meeste media sensasie te soek. Goeie verslaggewing is om feite deur te gee en nie 10min oor gissings te praat nie
@blessed162
@blessed162 Ай бұрын
😮
@BigDaddy-ys5zs
@BigDaddy-ys5zs Ай бұрын
Gooi klank mooi
@MyhnaRandall-lo5fu
@MyhnaRandall-lo5fu Ай бұрын
Daar is baie storms in Carolina, ons moes ook by baie geleenthede deur haelstorms gaan skuiling soek het
@stefanbotha9908
@stefanbotha9908 Ай бұрын
Môre Izak en Nuuspod familie en vriende
@janhenning4678
@janhenning4678 Ай бұрын
Klank 100 persent dankie
@annemariefolkerts8730
@annemariefolkerts8730 Ай бұрын
Daar was perfek klank
@willempotgieter6207
@willempotgieter6207 Ай бұрын
Sakkie, die wa kom agter die osse. Waarvoor span jy nou die wa voor die osse?
@rethavandeventer6801
@rethavandeventer6801 Ай бұрын
Klank baie goed❤
@ElizabethKempe
@ElizabethKempe Ай бұрын
😂😂😂hoor jou in hartenbos groete Elize
@lanicilliers8400
@lanicilliers8400 Ай бұрын
Kan hoor dankie
@bonjovi7120
@bonjovi7120 5 күн бұрын
Wie is hierdie nar in die video?
@ernacoetsee3898
@ernacoetsee3898 Ай бұрын
Dankie Izak baie duidelik
@JcCronje-g6u
@JcCronje-g6u Ай бұрын
More hgd Juanita van Pretoria
@martinstrauss2533
@martinstrauss2533 Ай бұрын
Izak.jy doen goeie werk hou so aan mooi dag
@SamSung-og2et
@SamSung-og2et Ай бұрын
🎉🎉klank goed.Robbie 0kahandja
@Brenda-b9r
@Brenda-b9r Ай бұрын
Alles goed hier!
@sharonnagel3384
@sharonnagel3384 Ай бұрын
Dis bitter hartseer. Sterkte aan sy familie...
@janhenning4678
@janhenning4678 Ай бұрын
Uitstekende verslagewing, geen sensasie of eie idee,s nie, uitstekend
@nadenebarnard1830
@nadenebarnard1830 Ай бұрын
Klank uitstekend more Izak
@lindavanderlinde107
@lindavanderlinde107 Ай бұрын
Die klank is aan! Dankie
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 Ай бұрын
Goeiemôre Izak.
@AlidaGroenewald-d5w
@AlidaGroenewald-d5w Ай бұрын
Hoor jou. Pretoria
@abre.j2
@abre.j2 Ай бұрын
Môre Isak,môre almal.🎉
@erikaassor
@erikaassor Ай бұрын
Sterkte vir vandag!
@annettewilliams7884
@annettewilliams7884 Ай бұрын
Klank is goed dankie
@hannetjievogt303
@hannetjievogt303 Ай бұрын
Klank goed in Namibia!
@ChristineSteffen-d5c
@ChristineSteffen-d5c Ай бұрын
So hartseer😢
@ElsaduRand-lj4zn
@ElsaduRand-lj4zn Ай бұрын
more Izak...kan duidelik hoor dankie
@reneengelbrecht2429
@reneengelbrecht2429 Ай бұрын
Klank 👌
@user-le8wl2rw9r-WDA
@user-le8wl2rw9r-WDA Ай бұрын
Wat is die Deon se van ?
@LouisleRoux-sp3lx
@LouisleRoux-sp3lx Ай бұрын
Klank goed.
@gerdamarx1347
@gerdamarx1347 Ай бұрын
Isak jy het ons gewaarsku om nie alles op te slurp wat die media se maar dit geld ook vir die wat berigte versprei om nie alle nuus opte slurp en ook bietjie eers huiswerk te doen.
@HannahPrinsloo
@HannahPrinsloo Ай бұрын
Klank is goed. Môre Izak
@ElsabéVictor
@ElsabéVictor Ай бұрын
Klank werk
@rossitherhodie5659
@rossitherhodie5659 Ай бұрын
Sympathy to Deons family, Unfortunatly we cant say it has anything to do with LL, But if it Does, LL will be following Deon very soon.
@marietjiefourie7119
@marietjiefourie7119 Ай бұрын
Klank reg!!
@NG-PE
@NG-PE Ай бұрын
Louis Liebenberg is nie die tipe ou wat omgee vir ander en ook nie vir die skade wat hy aan hulle doen nie. Dis maar selfde storie met al die Suid Afrikaanse "bekendes" wat so al die jare saam met Louis gestaan het, en baie nogsteeds staan. Wys maar net weer, mense sal hulle siele verkoop vir geld en roem ... kyk maar net al die sangers wat se name aan hom gekoppel word. So die vraag is, hoekom ondersteun mense nogsteeds hierdie akteurs en sangers ?
@MagdaVanCoppenhagen
@MagdaVanCoppenhagen Ай бұрын
Klank is reg Izak Magda
@benjamindupreez8590
@benjamindupreez8590 Ай бұрын
Môre...ek hoor jou..
@lynetteswanepoel2115
@lynetteswanepoel2115 Ай бұрын
Hoe laat begin die verhoor ek het nou aangeluit by jou gelde is betaal
@FelixLosper
@FelixLosper Ай бұрын
More isak hoor mooi
@carol18922
@carol18922 Ай бұрын
I hear you..
@BigDaddy-ys5zs
@BigDaddy-ys5zs Ай бұрын
Goou
@lorrainenaude6011
@lorrainenaude6011 Ай бұрын
Klank goed
@stefanbotha9908
@stefanbotha9908 Ай бұрын
Mense môre is 29 November, onthou om teen 06H30 ingeskakel te wees.
@johanbrittz9054
@johanbrittz9054 Ай бұрын
Izak jy vat hopeloos te lank om aan die gang te kom! Vang bietjie spoed. Jy neem net te lank - kom tot die punt
@HeinJoubert-ky1xz
@HeinJoubert-ky1xz Ай бұрын
So kom christmas ook ja
@kempvdwesthuizen9245
@kempvdwesthuizen9245 Ай бұрын
Dit is baie sad😢
@mk-xq1tt
@mk-xq1tt Ай бұрын
Waarom (skinder) stories oorvertel as jy dit nie kan bevestig as waarheid nie? Die deler is so goed as die steler.
@ReinierZeeman-p5z
@ReinierZeeman-p5z Ай бұрын
Absoluut...!!!
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 Ай бұрын
Izak het dit duidelik gestel dat dit slegs gissinge is en dat dit 'n hartseer gebeurtenis is. Die inhoud van Nuuspod handel hoofsaaklik oor nuus en vandag sal ander nuuskanale dit ook uitsaai. Dit maak dus nie Izak se beriggewing sensasioneel nie in dié verband nie.
@sudobase1754
@sudobase1754 Ай бұрын
Presies, waar is Deon se "right to reply"? Ek ken nie vir die man nie, nog nooit gehoor van hom to die video. Maar ek weet dit is onvanpas om skinder stories so te herhaal, VERAL as die persoon nie meer lewe nie.
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 Ай бұрын
​@@sudobase1754 Op wie wil jy dit van toepassing maak? Die koerante se voorblaaie is met elke uitgawe vol "skinderstories." Dikwels sensasioneel, maar dikwels ook die waarheid. Terwyl ek met jou kan saamstem in sekere opsigte, is dit nie billik om Nuuspod te kritiseer nie.
@sudobase1754
@sudobase1754 Ай бұрын
​@@marlenegreyling8620 Partykeer is 'n hond so dors, die drink water uit 'n toilet bak.
@johangerber4794
@johangerber4794 Ай бұрын
Hoor jou baie goed
@michaelalbertyn4513
@michaelalbertyn4513 Ай бұрын
Baie goed
@jenetalberts
@jenetalberts Ай бұрын
Ons hoot
@lindalauragouws6424
@lindalauragouws6424 Ай бұрын
Klank baie goed
@CathleenVanDerbank
@CathleenVanDerbank Ай бұрын
Klank is goed halo
@HettieB-m3k
@HettieB-m3k Ай бұрын
Sakkie, ek onthou met my inkope, het hy die mense gemanipuleer deur om te sê dat hulle beter opbrengs gaan hê by hom ipv om hulle geld in die bank te sit en rente te trek
@WilnaFord
@WilnaFord Ай бұрын
Môre Izak. Ek hoor jou
@MarthaPelser
@MarthaPelser Ай бұрын
Ons sien en hoor jou
@jacquesduplessis5773
@jacquesduplessis5773 Ай бұрын
🎁🎄🧑‍🎄🎻🪕izak.louis.gaan.dit.ook.doen 🇿🇦🥂🍾💵💰💸
@hestersequeira2235
@hestersequeira2235 29 күн бұрын
👍Klank
@apretorius8231
@apretorius8231 Ай бұрын
Hi Izak you can't please everyone. Stop neul oor Izak
@Mariè-e7v
@Mariè-e7v Ай бұрын
Hoor jou!!
@regcombrink3208
@regcombrink3208 Ай бұрын
Waar is al ons vriende? Het ek iets gemis,?
@michaelfourie3055
@michaelfourie3055 Ай бұрын
Klank reg izak
@dawieventer3356
@dawieventer3356 Ай бұрын
Ja kan hoor
@anettedutoit2649
@anettedutoit2649 Ай бұрын
Klank reg
@larryvertue3969
@larryvertue3969 Ай бұрын
More llank goedklank goed
@EnidPeters
@EnidPeters 26 күн бұрын
Praat net oor die onderwerp Jy rek alles so uit
@janfourie1615
@janfourie1615 Ай бұрын
"Eintlik wil ek net se dis Louis se skuld maar eintlik het ek nog nie die bewyse daarvoor nie en toe wil die oom ook nie dit wat jy hier se vir jou bevestig nie....hou op bullshit praat voor jy jou feite reg het...
@pietvanwyk4365
@pietvanwyk4365 Ай бұрын
Perfek
Support each other🤝
00:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 81 МЛН
Гениальное изобретение из обычного стаканчика!
00:31
Лютая физика | Олимпиадная физика
Рет қаралды 4,8 МЛН
How to treat Acne💉
00:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 108 МЛН
Everybody Was Afraid😨||But The Gorilla🦍Knows His Friend😊|| #shorts #youtubeshorts
1:00
𝐿𝓊𝒩𝒶_𝒪𝐹_𝐿𝑜𝒱𝑒
Рет қаралды 12 МЛН
Полыхание №2
18:58
Metal Family Xydownik
Рет қаралды 908 М.
Ангел против Демона кто победит 😱
0:49
НЮАНС (смешное видео, юмор, приколы, поржать, смех)
0:59
Натурал Альбертович
Рет қаралды 817 М.