wat 'n groot man van God...ek het soveel by hom geleer deur sy online teachings.
@petrovanniekerk55074 жыл бұрын
Wow pastoor Raymond brand darem vir Jesus. Wat n fantasties uitsending! Hy is so n inspirasie!
@LoveKeyChurch4 жыл бұрын
Hello! Dankie vir die terugvoering. Ja, inderdaad! Wat 'n wonderlike onderhoud! Baie dankie dat jy gekyk het. Deel dit asb met jou familie en vriende.
@christinegericke28094 жыл бұрын
Powerful! Ek luister na baie van Pastoor Raymond se preke! Wat n ongelooflike prediker en Evangelis. Baie dankie vir die onderhoud Heinz. Baie seen vir jou ook en jou gesin en die werk wat jy doen.
@a1roofing6943 жыл бұрын
Pastor Raymond, you are just so awesome and Wessel and Colleen can testify that you are an incredible, truly amazing God fearing man. We have learned so much from you. May you continue to serve the Lord and reach many more souls for Jesus. 🙌🙏❤️🇿🇦💞💯
@yolandescott53584 жыл бұрын
Na 4maande luister ek nou eers die uitsending. Het al na baie teachings geluister van Pastoor Raymond. Ek kan net sê: Elke keer as ek na die man geluister het wil ek net op my knieë wees en dankie sê vir Jesus,God dat hy deur Raymond ons elke dag net nog en nog kan leer. Dankie vir die passie wat julle het en mag Jesus saam met julle elke tree stap in Sy naam!!!!!
@conniedevos79003 жыл бұрын
Nice to get to know you pastor. We learn so much from your utube teachings. Thank you Heinz for the interview. GOD bless you both and your famalies.. 🙏
@amandadejongh7774 жыл бұрын
Awesome conversation thank you for the prayers and may God bless you.
@patriciaprinsloo20864 жыл бұрын
Wow, het ek dit nou geniet. Die Here is Groot!!
@rinaherman30154 жыл бұрын
Hi Heinz, give the link for the app again, please. Thx
@kotieboshoff57464 жыл бұрын
Ek het vandag begin luister en het al so baie antwoord gekry Hoe sien Pastoor Transformasie in mens se geloofs lewe vandag
@normankeyser36104 жыл бұрын
Hein dis pradtig mag God jou seën in dit wat jy doen maar vra mooi sal jy dit in Afr ook doed please sterkte groete