Maandag, 24 Junie 2024. Eskalasie! Het ons die "point of no return" bereik?!

  Рет қаралды 10,141

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 71
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 3 ай бұрын
Dankie Wynand
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 3 ай бұрын
Kolonel Wynand, ons waardeer u harde werk. Aai, die wêreld is deurmekaar en dit voel of daar nooit weer vrede gaan wees nie. Ons kan en mag net nooit ophou bid nie. Baie seëninge!
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 3 ай бұрын
More almal, Wynand, ons staan rotsvas agter jou, hou aan met joue goeie werk. Moenie jou steur aan wat ander mense se nie!!
@sydneypike8509
@sydneypike8509 3 ай бұрын
Dagsê Genl. God is besig met sy plan vir die wêreld.
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 3 ай бұрын
Net So !! ..... Baie dankie Wynand vir jou rationale insienings , waardeer !!
@christineslabbert5955
@christineslabbert5955 3 ай бұрын
Middag Generaal.
@grantwise8466
@grantwise8466 3 ай бұрын
Dankie Generaal
@johanwolmarans2264
@johanwolmarans2264 3 ай бұрын
As dinge nie verander gaan dit bly soos dit was.Reg om wit te wees in die land beteken geen plek geen stem geen niks.
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 3 ай бұрын
Lyk soos warschau pact 2,0. Gehoor oor helikopters wat duikbote geword het. Wonder wat vliegdek skip nou beteken teen missiel tegnogie? Doringbos....
@wehmeyer875
@wehmeyer875 3 ай бұрын
Baie dankie genl wynhand, ons bid dat ons kan werk vir ons volk om reg te doen in Jesus soos God se wil ,nie wat ek wil nie amen
@strongspear7315
@strongspear7315 3 ай бұрын
Bliksem, dit gaan ROF word. U, moet sterk staan, ons is daar as n eenheid.
@drikushayes6725
@drikushayes6725 3 ай бұрын
Goeie môre Wynand en ander broers en susters. Mag Vader met julle wees in die week.
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 3 ай бұрын
Dankie Wynand, ons is in die gemors en SA se situasie gaan net versleg!!! Ons moet baie bid en vra vir wysheid en insig in hierdie tyd. Groete uit Heidelberg ❤❤❤
@deonschoeman395
@deonschoeman395 3 ай бұрын
Dankie Genl. Hou aan met die goeie werk!!!
@marthabooth4085
@marthabooth4085 3 ай бұрын
Goeie mòre Kolonel. Geseènde dag en week. U kennis is waardevol.
@beatrixsirakis5356
@beatrixsirakis5356 3 ай бұрын
Môre Wynand, en SBB vriende. Mooi en Geseënde week vir elkeen van julle. Bly veilig, bly paraat en bly gesond. Groetnis Trix
@derickl1965
@derickl1965 3 ай бұрын
Die positiewe nuus is, dat uit hierdie gedolfde grond gaan daar nuwe plantjies opskied. Ons moet net sorg dat ons voete stewig in hierdie grond is, sodat ons kan groei. . .
@BurtVanWyk
@BurtVanWyk 3 ай бұрын
465 Dagsê Genl, gesin, personeel en makkers! Bly soos n boog, gespan en gereed, totdat ons sien dat rus en vrede oor SA neergedaal het...en dit...sal nie in hierdie leeftyd gebeur nie!Klaarstaan!!! BvanWyk!
@colettenelhulett2042
@colettenelhulett2042 3 ай бұрын
Thank you for your insightful commentary.
@olofabrahamservaasvonlands2918
@olofabrahamservaasvonlands2918 3 ай бұрын
Loffie von Landsberg, Molopo, 21:02 Kol. Wynand, baie dankie, vasbyt en opkyk! Vader seěn jou , hou koers Ons mis nie een van jou uitsendings nie. Steur jou nie aan negatiewe kommentaar nie. Ons bede is dat jy Yahweh se teenwoordigheid eerstehands sal ervaar Saluut
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 3 ай бұрын
Baie dankie Wynand!
@neillkruger5087
@neillkruger5087 3 ай бұрын
Gegroet vanuit Zambië
@pierrevantonder6404
@pierrevantonder6404 3 ай бұрын
Amerika se government was nog alkyd n joke
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 3 ай бұрын
Lyk my die nuwe bus met selfde Cyril bestuurder stop net by ANC bushaltes die res moet agter op die treiler klim as hulle plek wil he op daai soustrein rit Almal wil mos n stukkie eet al moet hulle agter op treiler klim Daai bus gaan Going slowly nowhere omdat sy engine begin klaar bearings slaan want niemand wil hom diens nie Mooiloop almal
@wilnaerasmus6500
@wilnaerasmus6500 3 ай бұрын
More, more. Renaldo se video van 12 jaar terug. Hul takel nou vir Ian Cameron ook. Dit is mense wat uitgesproke is wat hul wil kelder. Lekker daggie vir almal
@johannieuwenhuys3989
@johannieuwenhuys3989 3 ай бұрын
N Groot goeie môre aan almal op die groep, mag julle n geseënde dag hê...Genl,....jy hou ons op hoogte van ware gebeure wat aangaan...so vir die wat dit nie Jan hanteer nie...Dan moet hulle maar very hou. Dis so maklik soos dit.
@innovruptly1769
@innovruptly1769 3 ай бұрын
I do not believe the freighter(s) are struck by Houthi missiles. Although speculative, I believe the situation in the region presents maritime companies and consigniees (shippers) with opportunity to collect on insurance policies. A largre proportion of the global shipping fleets are aged, some vessels are operating on borrowed time. The opportunity to commission new vessels for the merchant fleets in addition to manipulating shipping rates through shortage of freight capacity cannot be underestimated. Scuppering vessels in the volatile parts of the Oceans is potentially a wonderful opportunity to turn depreciated assets into cash for Shipping magnates. imho
@grahamleigh8398
@grahamleigh8398 3 ай бұрын
A similar situation in 9/11. And of course lies and deception.
@magdavanrhyn7788
@magdavanrhyn7788 3 ай бұрын
Goeiemore almal. Seen vir die week wat voorle.
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 3 ай бұрын
More Gen - SBB. Die brooitjie is botter gesmeer, in n oomblik kan die jam die vingers tref....Vorentoe SBB!
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 3 ай бұрын
Dankie Wynand. Jy is 100% in die kol, absoluut niks het verander in hierdie "nuwe bedeling". Lekker en geseënde dag.
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende week he Amen ❤
@esmeoosthuizen1911
@esmeoosthuizen1911 3 ай бұрын
Goeiemore almal. Ai daai kondensmelk koffie is darem maar lekker. Mag almal n Geseende dag beleef en Vader YHWH se vrede en liefde ervaar!!
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 3 ай бұрын
Salute genl geseende week vir almal wees veilig en wakker en word deel van n plan Salute 🫡
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 3 ай бұрын
Môre Genl.Lekker wyd gesels terwyl een buurman se beeste in ander buurman se hawer wei sien ek 'n ander oorlog vandag.
@annemarieburger4527
@annemarieburger4527 3 ай бұрын
Goeiemôre Genl. en vriende.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 3 ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en mede SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Maandag en week vir julle. Sterk en positief wees Kolonel.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 3 ай бұрын
More Wynand
@beaver2237
@beaver2237 3 ай бұрын
Good morning Sir
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 3 ай бұрын
Morning Beaver!
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 3 ай бұрын
Dankie,Gnl. Sterkte vd week en seën groete.❤
@tsionamostert7808
@tsionamostert7808 3 ай бұрын
Baie dankie vir video dit was baie intresant! Geseënd is al ons SBB lede
@deondeondeon1
@deondeondeon1 3 ай бұрын
Goeiemôre Genl
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 3 ай бұрын
Dankie
@wow.sailor.
@wow.sailor. 3 ай бұрын
SALUUT
@andreblack8132
@andreblack8132 3 ай бұрын
Die Weste staan nie n kat se kans nie. 💪
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 3 ай бұрын
More Wynand😊😊😊Saluut Generaal!!!
@DeoninSa
@DeoninSa 3 ай бұрын
Die kollektiewe Weste verdien wat op hulle wag.
@GeorgeHolm-z3r
@GeorgeHolm-z3r 3 ай бұрын
Die witman wat dink die komende multi kulti regering gaan enigsins beter wees, vir die blanke iets positiefs beteken,droom....Geld en n posisie, is hulle aansporing, nie my of jou welsyn of veiligheid. Moet nooit ophou om kol Wynand se raad te vat, die een man wat se oe oop is, wat weet wat doen die meul met jou. More kol. Wynand.
@rgdressler2046
@rgdressler2046 3 ай бұрын
Was maar dieselfde in die Sowjetunie. Aanpassing as oorlewingsstrategie.
@koosweistra2696
@koosweistra2696 3 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 3 ай бұрын
Moenie vor Cyril vertrou
@morne8538
@morne8538 3 ай бұрын
More kolonel en MEDE SBB... Mag julle almal n wonderlike dag hê
@judyjansevanvuuren4859
@judyjansevanvuuren4859 3 ай бұрын
Ek hoor dat al die bricks lande ook sal saamstaan.
@Scorpion-se4ef
@Scorpion-se4ef 3 ай бұрын
Nee my broer, nie Baghdad, dit was Kabul Afghanistan wat die VSA ontrek het.
@hanneliesnow7930
@hanneliesnow7930 3 ай бұрын
Die nuwe gnu "regering" is bepaal voor die stembusse oopgemaak het.
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 3 ай бұрын
Doringraad kom...
@LeonieMalherbe-t5u
@LeonieMalherbe-t5u 3 ай бұрын
Ek het iewers video gesien waarin Putin sê hy is baie jammer oor die hulp hy van Korea gevra het!!!?
@PeterPaul-of4ej
@PeterPaul-of4ej 3 ай бұрын
Hulle is albei van dieselfde kraal! DIKTATORS
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 3 ай бұрын
🫡
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 3 ай бұрын
Môre Wynand en SBB vriende. Sterkte vir die week.
Dave Pepler - Kwêla | kykNET
17:28
kykNET Argief
Рет қаралды 42 М.
Dagbreek: Onderhoud - Piet Byleveld
10:43
kyknettv
Рет қаралды 11 М.
Good teacher wows kids with practical examples #shorts
00:32
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 7 МЛН
How To Get Married:   #short
00:22
Jin and Hattie
Рет қаралды 27 МЛН
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 29 М.
At Botha - Kwêla | kykNET
12:22
kykNET Argief
Рет қаралды 45 М.
KN Verslag in gesprek: Onderhoud - Adv. Gerrie Nel
8:47
kyknettv
Рет қаралды 4,9 М.
"OPEN THE GATES!"
0:58
Wynand du Toit
Рет қаралды 651
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 24 Junie 2024
23:06
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 21 Junie 2024
18:24
Casper de Vries - Kwêla | kykNET
13:50
kykNET Argief
Рет қаралды 40 М.
Donnalee Roberts & Ivan Botha | 'Een Keer Om Die Son' | 25 Junie 2024
13:32