Vrydag, 21 Junie 2024.  Wat moet ek sê?
11:06
Пікірлер
@garethrutherford
@garethrutherford 13 сағат бұрын
Wanneer gaan ons n meester plan beraam vir die dag van oorheersing?
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 5 сағат бұрын
Gareth, dit is klaar gedoen.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 18 сағат бұрын
Van n eens briljante weermag tot n weermag wat se minister n vroumens is wat ook NIKS weet van oorlog weet nie. Wat n grap !!
@concernedsa5086
@concernedsa5086 21 сағат бұрын
Let wel; "The United Nations Population Fund (UNFPA) has unveiled a strategic decision to relocate a substantial portion of its staff from New York to Nairobi, Kenya." (02/29/2024) en “United Nations Office for Projects Services to move to Nairobi… Kenya will be home to another United Nations agency.” (May 03, 2024)
@pietercillie
@pietercillie 23 сағат бұрын
Hello Wynand. Hoekom het Zuma die Mkp gestig. Of wie sit agter die stigting.?Groetnis uit Oudtshoorn.
@kobusmulder3869
@kobusmulder3869 Күн бұрын
Dit is beweer dat tutu se seun ons kernbom teck aan India verkoop het want kort Nadal ons die bombe tot nuut gemaak het India aan gekondig hulle het een en dan soo ook Pakistan 2mnde later. Dan het China pelendaba dit kom oppak dit is nou ons korrelbed reactor.
@heinrichmuller4783
@heinrichmuller4783 Күн бұрын
Toe ek m n kind was.....Ons het mekaar gegooi met daai geel stoff........ ek diit g e weet het sou ek dit vir Rusland ge gee he.t........
@mhdw33m
@mhdw33m Күн бұрын
Ek dink nou aan bio-oorlog, gifstowwe en frekwensie wapens tegnologie sowel as RV drone/armored RV models. Dis die vorm van gevorderde wapens technologie wat gebruik word en baie effektief bygesê. Bio-oorloog so virus/bakterie wat die "black death/spanish flu" veroorsaak het amper nasies uitgewis.
@arak_seemonster
@arak_seemonster Күн бұрын
Ek weet van die atoombomme en ek het self in die laat 90s ‘n ouerige man ontmoet op ‘n rioolplaas wat as “appie” gewerk het met ‘n doktorsgraad in fisika omdat hulle almal afgedank was. Ek weet ook dat al die planne van Pelendaba vernietig is saam met die toerusting, maar ek wil ‘n ander vraag vra. Het Suid-Afrika nie sy siel verkoop vir die atoombomme nie? Was dit nie die grootste enkele besluit waar ons land geval het, toe ons eerder ons hoop op atoombomme gesit het as op God nie? Gaan kyk maar waar Klaus Schwab aan sy rykdom gekom het; dit was deur die kern tegnologie wat hy as middelman aan Suid-Afrika verkoop het. Voor die atoombomme was daar 'n geval waar 'n Griekse boot blykbaar met 'n klomp wapens oppad was na (Transkei|Ciskei), om 'n oorlog hier te ontketen, maar die bemanning het self die boot gesaboteer, omdat daar 'n (Goddelike) vrees oor hulle gekom het. Ek probeer nie hoog heilig klink nie, maar was dit nie dié besluit waar ons leiers teen God gekies het vir wapens wat ons niks gebaat het nie?
@michaelvanzyl8749
@michaelvanzyl8749 Күн бұрын
Sa se groot voordeel is omdat uraan235 nodig is vir kernbomme en Sa het 235
@michaelvanzyl8749
@michaelvanzyl8749 Күн бұрын
Mosad en Sa regering het kern bomme voor 94 se oorname al die bomme verwyder omdat Mosad bang was dat daardie wapens in Israel se vyande se hande sou beland vanwee die nuwe regering se verhoudinge met lande wat Israel vyandig gesind was Fwd 30 jaar en daardie lande het nou wapens wat wel kern vermoens het
@Israeliet777
@Israeliet777 Күн бұрын
Ja daar is baie wat verduidelik moet word want baie wat in die weermag was, dink ek is nie Boervolkers nie. Leiers moes oop kaarte gespeel het en sommige leiers in teenwoordige tyd sal nog steeds stil bly oor die verraad wat gepleeg was. Wie was die generale wat die atoom bomme onskadelik laat maak het. Een van die manne wat die atoom bom gebou het was ek bevriend mee en het hy my nog dinge vertel. Daar was meer bomme gebou as wat hier gesê is.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 Күн бұрын
Goeienaand kollenel Wynand en mede SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde aand vir almal van 'n trotse Suid Afrikaner.
@deonengelbrecht
@deonengelbrecht Күн бұрын
Hierdie laat my dink aan n stelling wat gemaak is deur n swart Afrika hoof. KWAME NKURUMA as my spelling korrek is. Hy was n staatsman van Wes-Afrika. Daar was groot kommer in hom gewakker in die 70 - 80's. Volgens hom was dit n fout om Suid - Afrika te probeer straf met sanksies, want dit het die witman laat begin dink en initiatief neem om te inoveer. Ons het brandstof uit steenkool gehaal ens. Die besef was ons is onstuitbaar. Wapen ontwerp was uit boonste rakke. Ons kon net eenvoudig nie die wereld uit ons daaglikse lewens hou nie. Groot jammerte vir die verraat.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 2 күн бұрын
Pelindaba protokol is n uitstekende boek!
@rd1509
@rd1509 2 күн бұрын
100% so well said Sir.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 2 күн бұрын
Hallo Wynand
@douw004
@douw004 2 күн бұрын
Die Marines in Botswana net vir ingeval! Hulle was seker baie verlig daar het niks gebeur nie. Sou dalk net so n gatskop soos die Kubane gekry het😂😂
@johannjacobs5043
@johannjacobs5043 2 күн бұрын
Naand Wynand. Dit is Amazing, ons het die sterkste Weermag in Afrika gehad maar ons word afgeskrik vir Marines in Botswana? Dan dismantle ons ,ons Atoom bomme, gee toestemming dat die " volkie" voting rights kan kry, dan vlug halfte van die slap gatte die land uit,en kyk waar is die land nou. Almal huil oor hoe hulle verdruk word, fact.. ons het al die verdukking oor ons self gebring. Baklei ander land se oorlog vir hulle maar te useless om vir ons uie freedom te baklei. 😢
@johannesnel8875
@johannesnel8875 2 күн бұрын
Ek kla nie en kritiseer nie. Klein onbenullige verskille oor die veryking en Safarie reaktor se doel. maar ons wat daar was sal nie kla oor die verskilletjies nie. Interessant is dat die eerste Uraan in iemand se garage agter in sy erf verryk is in SA. 'n Nuuskierige Suid Afrikaner is 'n gevaaaarlike ding.
@eugeneleroux1842
@eugeneleroux1842 2 күн бұрын
Die generaal se dat ons die vermoe het, maar dit help ook nie die nasie het dit, en die werklike kundiges word nie toegelaat om by te dra nie.
@neillkruger5087
@neillkruger5087 2 күн бұрын
Watter jammerte is dit nie waar ons sou staan.
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 2 күн бұрын
Saluut Genl dankie vir die gesprek.
@boetaconradiepotchefstroom6665
@boetaconradiepotchefstroom6665 2 күн бұрын
Al hierdie dinge sou nóóit gebeur het nie sou die BOERVOLK by die Skrif van ons SKEPPER gehou het, soos die oorlogwet wat sê jy mag nie jou soldate tel nie maar net op jou SKEPPER vertrou dus sou ons volkome op ons SKEPPER vertrou het was die weermag basisse in Botswana en Lesotho nie 'n bekommernis nie want ons SKEPPER sou wel met hulle sake gewerk het op Welke manier ookal, maar dit is omdat die BOERVOLK nog nooit die oorlogwet na gekom het nie nie by Bloedrivier nie en ook by geen oorlog daar na nie Weens 'n gebrek aan kennis gaan MY Volk ten gronde
@johannleipoldt3514
@johannleipoldt3514 2 күн бұрын
Constand was 'n NWO man en ek het 'n foto wat dit bewys. Hulle vertel mos deur handtekens wie hulle beheer.
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 2 күн бұрын
Nee DA en VF geen kaans
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 2 күн бұрын
Something to think about I had a young American lady as a guest before she left yesterday she asked me what Mandatory was I said it basically means no choice than I asked why her news from America is they are making army conscription mandatory. So America may be going against Russia very very soon. Not a good idea. Let's see Enjoy your weekend everyone
@jackiedeswardt589
@jackiedeswardt589 2 күн бұрын
Hiri was alles beplan deur die Council of 300.
@user-wn1px3hi8w
@user-wn1px3hi8w 2 күн бұрын
Met die DA nou in die regering, moet niks van hulle verwag nie!! Onthou, die top is ñ klomp rooinekke!!! Wat die VF betref, sal maar moet sien. Hulle het 30 jaar daar gesit en niks gedoen nie. Ek wil net hê dat ons mense moet wakker word!!! Mooi dag aan almal.
@AlaskanSinker
@AlaskanSinker 2 күн бұрын
Ons as Suid Afrikaner’s kon nie saam staan nie, nie in die Boere oorlog nie en nie nou nie, As ons saam staan as een is die Suid Afrikaner on stop baar maar Dan moet ons saam staan dit is al bewys ons kan
@johanvandermerwe8459
@johanvandermerwe8459 2 күн бұрын
Die atoom was ook getoets met die G6 in Suidwes
@gideondewit
@gideondewit 2 күн бұрын
Wie Se vir jou generaal dat ons nie meer kunsiges het nie. Daar is baie van Suid Afrikaners wat aanlyn studeer aan unuversiteite oor see. Ons tipe mense verkondig nie ons self nie.
@tonygassner5406
@tonygassner5406 2 күн бұрын
Amen, most encouraging General. Easy to be despondent, but "God moves in a mysterious way his wonders to perform." He does never break covenant, circumstances are often if not always, to redirect our hearts and intentions back to Him as His word reveals. "Be strong and courageous." "If you forsake the Lord and serve foreign gods, then he will turn and do you harm and consume you after He has done you good." "Vatter Boek." It is life. 🙏👋
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 2 күн бұрын
Ja dit is so. Krygkor het n "collar" ontwerp wat agter G5 projektiel aanskroef. Terwyl projektiel geskiet word, brand die aanskroef collar net genoeg om die "vaccuum drag" agter projektiel te verminder en ons afstand met minstens 5km verhoog
@pietiegrobbelaar3989
@pietiegrobbelaar3989 2 күн бұрын
Bravo!!!!!!Wynand.
@user-rq7bu6ol8f
@user-rq7bu6ol8f 2 күн бұрын
@JANHERMAN19 Ja die verraaiers na wie verwys word is die gene wat Colyn Serfontein na verwys as die Joiners!!!
@WillieJu
@WillieJu 2 күн бұрын
Ja.. die verraaiers in ons midde - aka FW... hoop hy brand daar waar hy nou is
@maruisgreyling1941
@maruisgreyling1941 2 күн бұрын
Dankie vir n insiggewende program
@driesvanniekerk8613
@driesvanniekerk8613 2 күн бұрын
Ja toe sit ons met n nat reg wat van binne verrot is met libberale gemors
@luhanbezuidenhout
@luhanbezuidenhout 2 күн бұрын
Goeie more Genl dit eet n mens van binne af Om daar aan te dink waar ons was en waar ons Nou is . Maar met genade van ons Vader het hy Vir ons Oumanne Soos julle gegee wat ons weer daar sal kry . Lekker naweek.
@andreblack8132
@andreblack8132 2 күн бұрын
Dit sou n ander situasie gewees het indien hulle nie die groot krokodil gedwarsboom het nie!?
@etiennedutoit3927
@etiennedutoit3927 2 күн бұрын
Heeltemaal korrek die basis in Botswana by Molepolole is deur die VSA gebou en kon die C17 vliegtuig akkomodeer.Daar was inderdaad n groot groepering Amerikaners en Afrika troepe versamel. Operasies Ysterarend 1 en 2 op die Botswana grens was juis as voorbereiding om die bedreiging aan te spreek. Ek glo ons sou op daardie staduim die bedreiging kon neutraliseer sonder kernwapens....baie insigewende boodskap vanoggend
@janconradie8828
@janconradie8828 2 күн бұрын
baie dankie Generaal
@Simplesimon2k11
@Simplesimon2k11 2 күн бұрын
Baie dankie vir dit. Ek het nog altyd gesê dat kernwapens was ons enigste redding gewees in die wêreld.-- 6SAI-Oudtshoorn:1984-1986
@rgdressler2046
@rgdressler2046 2 күн бұрын
Ons had 6. Die ander span duisende op voorraad.
@hesterbarnard9132
@hesterbarnard9132 2 күн бұрын
Goeie more Gen. Baie dankie weereens vir n insiggewende gesprek. U beskik werklik oor n ongelooflike kennis! Met u as leier bly SBB ons boerevolk se keuse. Groete
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d 2 күн бұрын
Doktor Wally Grant was die vader van uraan 235. Die slimste behoudende Doktor met kern waardes. Ek salueer u Doktor.
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 2 күн бұрын
Baie dankie vir die inligting.
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 2 күн бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende naweek he Amen ❤
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 2 күн бұрын
Dankie Wynand, puik boodskap vanmôre. SA was in baie opsigte die wêreld vér vooruit. Danksy die boikotte teen SA, het dit ons genoop om uit te styg om ons eie ontwikkeling te doen. My werksplek van 9 jaar. Goeie vraag oor die 7de een. Lekker dag en geseënde naweek.
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 2 күн бұрын
Baie dankie Wynand, lekker naweek.