Geniet julle program baie hou so vol alles van die beste vir die nuwe jaar.❤❤❤
@anelsteenkamp3890Ай бұрын
Jy stel die feite/realiteit so goed met jou (komiese) beeldspraak, Connie.
@johannandrebarnard3020Ай бұрын
Baie dankie vir julle insiggewende program;dis elke week 'n hoogtepunt en inspirasie.Skittetende insigte.😊
@danfromrsa4994Ай бұрын
Baie dankie vir julle program. Dit doen my Arfikaner hart goed. Voorspoed vir die nuwe jaar.
@rudiposthumus7798Ай бұрын
Lekker gesprek. Dankie tog, die een wat almal gedurig in die rede val was hierdie keer afwesig.
@petrataljaard906Ай бұрын
Dankie. Mooi Kerswense. Sien julle DV in die nuwe jaar.
@willene58Ай бұрын
Fantastiese deurbraak deur due DA... SA mense weet nie waaroor die omvang van die regte leiededne dparty beteken... ons mense... is nie gemotiveerd en wil nie gemotiveerd wees nei.Ek hoop die leiers van die GNU gaan werklik mense begin inspireer om politiek as n lewe of dood aspek van jou bestaan in SA te sien. Dankie vir julle gesels. FREE SPEEch.
@EscapismPinballАй бұрын
John Deerhuysen? Wat van Julius Malherbe?
@beatrixfourie9792Ай бұрын
Laat ons eienaarskap neem
@anetbarrie3807Ай бұрын
⭐⭐⭐⭐⭐Vyf sterre vir jul. Doen so voort!
@philiperasmus-qo5oeАй бұрын
Gelofte (Nederlands) Mijne Broeders en Mede-landgenoten, hier staan wij tans op een ogenblik voor een heilige God van Hemel en aarde om een belofte aan Hem te beloven, als Hij met Zijn bescherming met ons zal wezen, en onze handen zal geven dat wij hem overwinnen, dat wij die dag en datum elk jaar als en verjaardag en een dankdag zoals een Sabbat in Zijn eer zullen doorbrengen; en dat wij een tempel to Zijn eer stichten zullen, waar het Hem zou behagen; end dat wij het ook aan onzen kinderen zullen zeggen, dat zij met ons erin moeten delen, tot gedachtenis ook voor onze opkomende geslachten. Want de ere van Zijn Naam daardoor zal verheelikt worden, dat de roem en eer van overwinning aan Hem zal worden gegeven. Groete van die Erasmusse in Arkansas USA
@frederikbrits9559Ай бұрын
Geseende feesstyd vir almal
@jacksmit3145Ай бұрын
Ek vier nie geloftedag nie, want dit is onbybels om, as mens, God asook ander mense, te bind aan jou opdragte... Elke keer wanneer n mens in die bybel n gelofte afgelê het het God die persoon as n dwaas beskou. God kan, soos in Israel se geval, geloftes met mense maak, MAAR n mens kan nie God bind aan n menslike gelofte, belofte of eed nie ......
@anitapretorius4124Ай бұрын
Jy is geregtig op jou opinie, en dis al.
@psylentrageАй бұрын
@@anitapretorius4124 Dit is GLAD NIE 'n opinie nie. Dit is LETTERLIK Jesus se EIE woorde. MATTEUS 5:33-37 AFR83 Afrikaans 1983 NLV Afrikaans 2020 Die Boodskap “Verder het julle gehoor dat daar van die ou tyd af aan die mense gesê is: ‘Jy mag nie jou eed verbreek nie, en 'n eed in die Naam van die Here moet jy nakom.’ Maar Ek sê vir julle: Moet glad nie 'n eed aflê nie, nie by die hemel nie, want dit is die troon van God; nie by die aarde nie, want dit is die rusplek vir sy voete; nie by Jerusalem nie, want dit is die stad van die groot Koning. Jy moet ook nie jou kop op die spel plaas as jy 'n eed aflê nie, want jy kan nie een haar wit of swart maak nie. Laat julle ‘ja’ eenvoudig ‘ja’ wees en julle ‘nee’, ‘nee’. Wat meer gesê word as dit, kom van die Bose.” Dit is jou opinie dat HY verkeerd is? Goeie een
@troy1709-h5fАй бұрын
Ons Afrikaners is nederige mense ... maar GETROU! Ons sal ONS SELF toewy aan ons belofte ... Wie / wat is jy?
@troy1709-h5fАй бұрын
Beste wense vir die FEES seisoen! 🎉
@KwazulujabulАй бұрын
My hart se punt sit in Ukraine. Google asb. hulle geskiedenis, die Russe en die Soviets het hulle verskriklik onderdruk en verhonger “Ukraine famine 1946”. Hulle hele geskiedenis smag hulle na bevryding van Russiese invloed en onderdrukking. Slava Ukraini !!