Sjoe baie insiggewend. Met waardering, baie baie dankie. Ek sien ongelooflik uit na die volgende episode.
@vuurbevonk7293 Жыл бұрын
Baie dankie Nick !!
@ShanePienaarEdge Жыл бұрын
Hello oom. Ek leer baie van you kanaal. Baie dankie. As oom gaan potjie. Oom het n lekker vuur. Hoekom braai jy jou vleis op die vuur om die vleis lekker bruin te maak en Dan sit jy die vleis in die pot dan het jy n lekker smaak van die vuur af.