Moenie met 'n swaard opdaag by 'n kruis-geveg nie [24 Maart 2024]

  Рет қаралды 10,962

eKerk

eKerk

Күн бұрын

Пікірлер: 20
@estracrouse2955
@estracrouse2955 10 ай бұрын
Amen , baie dankie Prof Joubert.
@marietjieleroux8373
@marietjieleroux8373 10 ай бұрын
Baie dankie vir leersame bdskp.
@abriedeswardt7878
@abriedeswardt7878 10 ай бұрын
‘Wie sal ons skei van die liefde van Christus -…?’ Romeine 8:35a Vader, ek vra dat U liefde vandag 'n lewende werklikheid in my lewe sal wees. Mag U liefde my omring, my vashou en my ophef om alles te wees wat U bedoel het dat ek moet wees. In Jesus se naam, Amen.
@elmasmit6980
@elmasmit6980 9 ай бұрын
Baie dankie vir die woord, dit is wonderlik om na u te luister.
@hanlieventer1479
@hanlieventer1479 10 ай бұрын
AMEN
@barbaraheath5595
@barbaraheath5595 10 ай бұрын
Baie dankie Dr Stephan vir die inspirerende boodskap. Seënwense
@apretorius8231
@apretorius8231 10 ай бұрын
Dankie n pragtige leersame boodskap
@berthamarx7113
@berthamarx7113 10 ай бұрын
Baie dankie Dr Stephan
@1vanstraten408
@1vanstraten408 10 ай бұрын
Ek kan nie genoeg dankie sê nie!Wat 'n Waarheid Versterking en saambinding in geloof
@theunsswartz7934
@theunsswartz7934 10 ай бұрын
Shalom enAmen
@IreneWhales-zn9gn
@IreneWhales-zn9gn 10 ай бұрын
Geagte stephanie, my weer so geinspirèer, Dabk one Vader OM so n Prediker te kan he, Maggie u en families n baie geseende Paas Nawwek in herinnering, Groete in Jesus,
@almalouw7007
@almalouw7007 10 ай бұрын
Dankie liewe Stephan dat jy ons altyd so mooi leer.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 10 ай бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap. Ek wil Jesus se voorbeeld volg.
@siebertmarais3838
@siebertmarais3838 10 ай бұрын
Bietjie laat agv seine.nogmaals baie dankie vir DIE BOODSKAP.ja ek luister oral hoe mense JESUS misbruik vir hul eie keuses ens.
@elsasteyn181
@elsasteyn181 10 ай бұрын
Dit is 'n mooi openbarende boodskap
@lourenscasa812
@lourenscasa812 10 ай бұрын
Dankie Stephan.
@nickghnd
@nickghnd 10 ай бұрын
Lukas 22:36 Toe sê Jesus vir hulle: “Maar nou, wie ’n geldbeurs besit, moet dit saamneem; net so ook ’n reissak. En wie nie een het nie, moet sy klere verkoop om ’n swaard te kan koop."
@martiebekker1285
@martiebekker1285 10 ай бұрын
Baie Stephan, eks biki laat met die luister vd bdskap maar ek mis dit nooit nie. Dankie vir die uiteensetting vd bdskap.
@janniemeyer9951
@janniemeyer9951 10 ай бұрын
Woorde van Vrede
@williamssyndromeinsouthafr9275
@williamssyndromeinsouthafr9275 10 ай бұрын
UITSONDERLIK.... o.a. 1 Petrus 2:21 Godskoninkryk wat vrede bring.
Die kortste pad na God se hart [2 Feb 2025]
30:40
eKerk
Рет қаралды 4,1 М.
Cat mode and a glass of water #family #humor #fun
00:22
Kotiki_Z
Рет қаралды 42 МЛН
Om te leef in die gevaarsone van Jesus [26 Mei 2024]
27:14
Skogpod  2. februar 2025
24:40
Document
Рет қаралды 2 М.
Gedagte vir die Dag
17:09
AGS RIVERSDAL
Рет қаралды 15 М.
ზაქეს კვირა (02.02.2025)
1:35:13
დეკანოზ არჩილ მინდიაშვილის ქადაგებები
Рет қаралды 1,3 М.
RITME Digitaal | Stop, Herlaai en Herstel | Johan Smith
25:26
RITME Digitaal
Рет қаралды 2,2 М.
17 September | Stephan Joubert | Liefde Roes nie As dit Groei
22:10
Die Boodskap - kykNET
Рет қаралды 12 М.
Pasop vir daai dop | Rooies Strauss
25:02
sofTUBE
Рет қаралды 911
Vertrou God beter: vertrou Hom vandag! [27 Feb 2022]
25:25
Cat mode and a glass of water #family #humor #fun
00:22
Kotiki_Z
Рет қаралды 42 МЛН