Sjoe!!! Die is 'n baie kragtige getuienis. Mag die Here vir Adrian seen🙏
@Luanne-p4o2 ай бұрын
Amen🙏 Dankie br. Adrian vir n kragtige getuienis!! wat lewens red. Die Here seën. 🔥🔥🔥🌿🌿🌿🙌🙌🙌
@VictorAppollis3 ай бұрын
God is good i also heard your testimony it's powerful it just sow you how powerful he is amen 🙏🙏🙌❤️💯 and amen
@marcoockhuis847310 ай бұрын
Baie danki Adrian jou getuienis was kragtig mag God jou ryklik sèèn
@ReganWesso3 ай бұрын
Powerful testimony Adrian just dwell in the way the Lord 🙏 want you to be amen
@Lee-grantPeters5 ай бұрын
Adrian Meyer, Ek ken jou van Macassar. God gebruik jou magtig🙌🏼🙏🏼 wow wow wow!!! Powerful Testimony 🙏🏼🙌🏼
@rolanfuller64099 ай бұрын
God is God thank you Lord this platform change my hole life around
@TommyTommy-o4p5 ай бұрын
Brilliant video God is Great AMEN
@jay-zeecloete67476 ай бұрын
God is magtig, hy maak 'n weg...danki dt jy jou getuienis deel...
@BrianScholtz-nc4nl6 ай бұрын
Adrian Meyer og is n wonderlike getuienis mens ek was ook in gevangenis hier in Namibia en het sy getuienis geluister toe ek in gevangenis was en hy daai tyd,ek wil net se Mr Freek en Mr Meyer dankie vir die veranderinge wat julle doen en gee in mense se lewe dankie en dankie.
@LizaMeintjies3 ай бұрын
Amen 🙏
@mrhess96417 ай бұрын
God is groot
@JohannesJordaan-bs4js2 ай бұрын
Dankie Adriaan
@DeaconSnell-o9l4 ай бұрын
Dankie baasraak Vir Adrian Se woord die here seen
@AndorDavis-cb6jw11 ай бұрын
Buy the way, ek watch al julle video's!!!
@sophiafrancisco63985 ай бұрын
Amen Amen
@FransmanAbraham3 ай бұрын
❤
@bettiejoubert12245 ай бұрын
Amen
@GrahamJordaan5 ай бұрын
X luister na adrian se getuies oor en oor da wa hy in sy orange suite staan
@SergioZack5 ай бұрын
More vids please
@natasjaellwood54025 ай бұрын
Amen ❤
@SusanGreen-x9f10 ай бұрын
Hi br Adrian Meyer ek geniet jou getuienis ht ook die een inie tronk op utube geluister jyt n kragtige getuienis en God se guns rus oor jou lewe br hou aan met dit wat die Here jou mee gebless ht ek kyk yt vi ng videos van jou eks van Atlantis ht ook gesien toe jule opelugdiens gehou ht dt was bje geseend🙏🏽
@GeseendeChess10148 ай бұрын
Kan ek asb Adrian se kontak nommer kry Freek
@AngelNortje-wx6ww7 ай бұрын
Kilikijan se Klip getuig 10:12
@lionelkleinhans25399 ай бұрын
ñ Ware getuie red lewens!!
@AndorDavis-cb6jw11 ай бұрын
Ek is 'n sewende dag adventist maar ek hou baie van wat julle doen! Maar julle net van sterkte tot sterkte gaan