My seun verdrink in sand

  Рет қаралды 8,258

Patmosstudio

Patmosstudio

Күн бұрын

Please follow us on:
Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstud...

Пікірлер: 12
@yvonneblignaut7587
@yvonneblignaut7587 Жыл бұрын
Baie dankie vir 'n getuienis mens kan net ons lewe vir Jesus gee Hy is alles in ons lewe So dankbaar vir julle.
@jackievanderburgh8216
@jackievanderburgh8216 Жыл бұрын
Wow wow wow!! Ek is SO dankbaar dat ek die getuienis kon hoor!!! Dankie Deon!! Ons was saam met ons jongste, pragtige dogter Christelle(29jr), haar man en 17mnde oue babaseuntjie in n aaklige motorongeluk. My skoonseun moes uitswaai vir n aankomende motor wat verby n ander aankomende motor verby gesteek het. Skoonseun het beheer verloor en ons motor het 5 of 6 keer gerol. Christelle en klein Janu is uit die motor geslinger. Almal het oorleef, maar ons dierbare Christelle is 2 dae na die ongeluk in Middelburg dood. Ons was verby verslae...Ek kon so identifiseer met jul pyn oor jul kosbare Dwayn seuna wat so skielik weggeruk is... Jare gelede het ek persoonlik na Retha se getuienis oor haar seun Aldo, geluister. Sy het vertel van die briefie wat Aldo oor n sekere seun, Dwayna, geskryf het...Ek het so baie gewonder oor Dwayna se ouers (julle) en hul (jul) reaksie op die "bemoedigings-briefie" uit Jesus se passievolle hart. En sowaar!!! Hier hoor ek vandag jou kosbare, kosbare getuienis, die gebroke, maar herstelde pappa van Dwayna!! Hierdie getuienis van Jesus se uitsonderlike liefde vir ons kinders wat ons as ouers vooruitgegaan het Hemel toe, het my hart en my gees SO opgetel en bemoedig. Duisend dankies vir hierdie "God Anointed" program. Ek is soooo dankbaar dat Heilige Gees my na die "Patmos program"toe gelei het...Mag Vader aanhou om julle almal te seën en tot Sy eer te gebruik..❤❤❤ Jackie
@reinomeyer2278
@reinomeyer2278 Жыл бұрын
Dankie Vir hierdie kosbare getuienis van hoop........Mag ons Abba God Elke ouer so uitlig en weer hoop gee, het Hy, ons Vader, dan nie ook sy Seun, Jesus Christus, moes afgee nie!!!! Juis daarmee, kan ons as sy kinders die pad van herstel loop. Bid u baie seen en berusting toe.
@valerierautenbach9144
@valerierautenbach9144 2 ай бұрын
So hartseer, maar ook bemoedigend!
@crystaldanielz5654
@crystaldanielz5654 Жыл бұрын
Love Retah en Aldo, gelees van Dwayne❤❤❤ Nicoleen Danielz
@idastoop7219
@idastoop7219 2 жыл бұрын
So baie dankie vir hierdie pragtige getuienis. My hart gaan uit na hierdie ouers. So dankbaar vir die Wonderwerk wat God ook in julle lewe gedoen het, om julle so wonderbaarlik deur hierdie smart te gedra het en dat julle n kanaal kan wees waardeur God kan werk sodat julle ook ander mense met seer kan beniedig en waarlik kan getuig, God leef en Hy sal jou seer kom verlig en jou optel, daar waar jy nie verder kan loop nie. Baie liefde en seen ook vir julle familie en mag God altyd met julle wees en voortdurend vir julle weer nuwe hoop gee, versl met die wete dat julle geliefde seun is veilig by Sy Hemelse Pappa.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Sjoe!!! Baie hartseer!! Is soooo jammer vir julle! Dit het my 5 jaar geneem om oor my man se dood te kom. Dis baie beslis nie maklik nie, maar die Heilige Gees is ons Trooster! Hy dra ons deur hierdie moeilike tye.... Ekt Retha se boek gekoop en gelees baie jare gelede...mens se hart is stukkend vir julle almal. Ons bly by die Here! Wie anders kan help soos Hy??? 😍😍😍
@susanwessels740
@susanwessels740 2 жыл бұрын
Ek het self my seun deur 'n motorfietsongeluk afstaan aan die dood! Wat vir my wonderlik is van al die seer is dat Jesus NOOIT jou hand laat los! Ek wou ook nie meer lewe maar ek kan vandag 7 jaar later getuig dat die pad wat mens een dag op 'n slag stap saam met Hom jou suiwer en voorberei om waarlik rein voor Jesus se Troon te staan saam met jou kind. 'n Mens kan amper nie glo hoe die Here troos en by jou die besef tuisbring dat jou kind by Hom in die Hemel is nie. Dat Jesus gesterf het sodat ons wat waarlik in Hom glo en Jesuskinders is kan LEWE!!! Hope Jesusliefde aan elke ouer wat hulle kind of kinders aan Hom moet teruggee.
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 2 жыл бұрын
Baie mooi dankie Jesus Amen
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
AMEN AND AMEN 🙏 JESUS LOVE Doen nou nog WONDER WERKE. Al die LOF EN EER KOM GOD TOE kom ons GOD TOE. 👋🙌👋🙌👋
@bibelklar
@bibelklar 2 жыл бұрын
geweldig - thank you LORD!
@mashiloane
@mashiloane Жыл бұрын
Weet hoe julle Voel JESUS is Die Uitweg ♥️♥️
Demoon stamp my van my perd
28:04
Patmosstudio
Рет қаралды 16 М.
Ons gesels oor eindtyd, met Amanda Loftus en Gustav Kuyper
20:55
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
Spongebob ate Patrick 😱 #meme #spongebob #gmod
00:15
Mr. LoLo
Рет қаралды 21 МЛН
Inside Out 2: ENVY & DISGUST STOLE JOY's DRINKS!!
00:32
AnythingAlexia
Рет қаралды 15 МЛН
She's very CREATIVE💡💦 #camping #survival #bushcraft #outdoors #lifehack
00:26
Kwêla - HAH - Wouter Basson
23:23
kykNET Argief
Рет қаралды 27 М.
Bertha Le Roux Wahl | Ek moes dood wees
21:48
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Fakkeldraers - Gisela Joubert - 12Mrt'23
33:34
Lewende Woord Laeveld
Рет қаралды 9 М.
Die oom sê ek mag niks sê nie
27:11
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
Amanda Loftus Seun aan Dwelms verslaaf
18:36
Patmosstudio
Рет қаралды 4,9 М.
Vrou staan op uit die dood
25:54
Patmosstudio
Рет қаралды 9 М.
Narsis skiet my nege keer
28:07
Patmosstudio
Рет қаралды 13 М.
Die Here wys my die hel
23:56
Patmosstudio
Рет қаралды 16 М.
Geskei, Werkloos, ... toe kom 'n Barmhartige Samaritaan
27:19
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Dewald Gouws God red my toe ek dronk was
28:09
Patmosstudio
Рет қаралды 13 М.
hamburger cheeseburger big mac whopper #gmod
0:24
DRЫNDA
Рет қаралды 2,3 МЛН
Придумайте название 🤣🐓❤️
0:29
Dragon Нургелды 🐉
Рет қаралды 5 МЛН
EL CHORRO @SantiMusicOficial@SantiFansshort  #funny #humor #comedy
0:15
Santi Oficial
Рет қаралды 24 МЛН
Save the duck!!🥹🥳#nico #smartnico #funny #cute #pets
0:11
Nico_thepomeranian
Рет қаралды 35 МЛН