Dewald Gouws God red my toe ek dronk was

  Рет қаралды 13,359

Patmosstudio

Patmosstudio

2 жыл бұрын

Please follow us on:
Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 12
@ClaudinLombaard-pl9vu
@ClaudinLombaard-pl9vu 2 күн бұрын
Wow sooo mooi❤
@lenievdmerwe49
@lenievdmerwe49 4 ай бұрын
Jy is baie kosbaar. Seënwense 🥰
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Ja!! Hou aan met loop! Heilige Gees my maande gelede gesê, nadat Hy my gewys het hoe ons mense teen n baie steil opdraende stap...: HOU AAN MET LOOP!! JULLE IS AMPER BO!! Loof die grote God!! Hy is soooo getrou!! Pragtige lied!! Dankie!! 😃😃😃
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Baie dankie!! Ons Here is soooo getrou, ook wanneer ons ontrou is, bly Hy getrou. Voorspoed!! 🤗🤗🤗
@sarahmeiring2476
@sarahmeiring2476 2 жыл бұрын
Al die lof en al di eer aan onse Here Jesus Christus!!!
@altagouws5829
@altagouws5829 2 жыл бұрын
Awesome Dewaldt ons love jou ❤️ jy is werklik n groot inspirasie groete uit 🇦🇺
@sarahmeiring2476
@sarahmeiring2476 2 жыл бұрын
Trots op jou Dewald Gouws di Here seen jou!!!
@cecile-marivanrooyen4234
@cecile-marivanrooyen4234 2 жыл бұрын
Die Here is getrou en Hy antwoord gebed. Staan vas Dewald en hou nooit op om radikaal vir Jesus te wees nie
@daleneboshoff3708
@daleneboshoff3708 Жыл бұрын
Geniet jou Bediening Dewald ... Jy het 'n baie spesiale roeping op jou lewe!!
@petrusvisser
@petrusvisser Жыл бұрын
Ek kan net Amen sê hierop. In 1995 het ek dronk langs die toilet op die vloer gelê, toe die Here baie duidelik vir my gesê het, 'Waar sou jy wees as Ek nou gekom het?' Dit was die begin van my nuwe lewe in Hom. Prys Sy Naam.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Die Here maak n pad waar nie n pad is nie!!! Ek verbaas my as weduwee, hoe die Here deure oopmaak!! Hy vermeerder die kos in my kas. Ek kook vir myself, en eet en eet. Daar bly steeds kos oor wat ek dan vries om later sop daarvan te kook. Die Here weeeet van elkeen. As Hy sê dat Hy die Man van die weduwee is, is dit die waarheid!! Baie dankie!! Waardeer julle! Mooi loop!! 🤗🤗🤗😀😀😀
@susannaschoeman5351
@susannaschoeman5351 Жыл бұрын
8
Narsis skiet my nege keer
28:07
Patmosstudio
Рет қаралды 11 М.
Dewald Gouws - Meesterstuk
4:39
Dewald Gouws
Рет қаралды 9 М.
Scary Teacher 3D Nick Troll Squid Game in Brush Teeth White or Black Challenge #shorts
00:47
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 17 МЛН
Does size matter? BEACH EDITION
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 17 МЛН
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 10 МЛН
Ek wou sy keel afsny, maar ek kon nie x satanis
19:49
Patmosstudio
Рет қаралды 12 М.
Jesus is Not God: He is the Son of God - by Dr. Joe Martin
28:03
21st Century Reformation
Рет қаралды 51 М.
Narsisme - ken jy so iemand?
41:39
Wie is ek?
Рет қаралды 3,2 М.
Dewald Gouws se pad na bekering
4:50
Voelgoed TV
Рет қаралды 4,1 М.
Dewald Gouws - How Great Is Our God
4:49
GVR / Gerhard van Rooyen
Рет қаралды 34 М.
Bertha Le Roux Wahl | Ek moes dood wees
21:48
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Demoon stamp my van my perd
28:04
Patmosstudio
Рет қаралды 14 М.
Dewald Gouws - Verhaal van Glorie
2:57
DewaldGouwsVEVO
Рет қаралды 10 М.
腹黑小天使把黑天使整惨了#short #angel #clown
0:20
Super Beauty team
Рет қаралды 37 МЛН
Обезьяне пересадили голову??? #факты
0:31
Время знаний
Рет қаралды 2,1 МЛН