Baie dankie vir jou getuienis. Dankie Vader dat ek hierop afgekom het.
@dulindiapril1669 Жыл бұрын
More Gisela baie dankie 🙏🏻🙏🏻🔥🔥🤗😌👏👏👏👏
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Baie dankie Gisela...seëninge vir almal...🤗
@hildemartin2911 Жыл бұрын
Dankie ek is bly om te leer
@crystaldanielz5654 Жыл бұрын
Amen, amen en amen!!!!!!!🙏🙏🙏🙏🙏Nicoleen Danielz
@annatjiejansenvanvuuren5534 Жыл бұрын
Dankie Gisela dat jy dit gedeel het.
@sonjeviviers9773 Жыл бұрын
Amen
@PetrusVermeulenZA Жыл бұрын
Dit was die man in Joshua 7 se ongehoorsaamheid wat n vloek oor hulle gebring het, nie enige krag wat die items gedra het nie. Geen mensgemaakte item dra enige krag nie. Gespreekte vloeke oor dit of nie. Ons sien die volgende in die Woord: Jer 10:5,8,14 - 15 (Afr 33/53) "5 Soos 'n voëlverskrikker in 'n komkommertuin is hulle: hulle kan nie praat nie; ja, hulle moet gedra word, want hulle kan nie loop nie. Wees nie bevrees vir hulle nie, want hulle kan geen kwaad doen nie, maar daar is ook geen goed doen by hulle nie. 8 Maar almal saam word hulle dom en dwaas, die tugtiging van die nietige afgode - dit is hout. 14 Elke mens word dom, sonder kennis; elke goudsmid staan beskaamd deur die gesnede beeld; want sy gegote beeld is 'n leuen, en daar is geen gees in hulle nie. 15 Nietige afgode is hulle, werk vir spotterny; in die tyd van hulle besoeking gaan hulle tot niet. ‘n Werk vir spotterny, m.a.w. iets om af te lag... Hab 2:19 (Afr 33/53) 19 Wee hom wat vir 'n stuk hout sê: Word wakker! vir 'n dooie klip: Ontwaak! Kan hy 'n mens leer? Kyk, hy is oorgetrek met goud en silwer, en daar is géén gees in sy binneste nie! " Wat moeilikheid veroorsaak is wat mense glo en spreek. Mense spreek dood oor hul eie lewens wanneer hulle die bygelowe bewoord.
@frikkiesmit327 Жыл бұрын
Dan verstaan jy nog nie hoe skelm en slinks die satan werk nie. Ja geen mens gemaakte voorwerp dra krag nie. Voorwerpe kan wel deur hekse sataniste vervloek word sodat daar demoniese magte saam daai voorwerp beweeg. Dit het niks met bygelowe te doen nie. Dis soos ñ ouja bord( glasie glasie) . As jy daai ding in jou huis inbring dan bring jy demone ook in. En iewers gaan dinge begin gebeur of jy dit nou glo of nie. Want daar word vloeke uitgespreek oor voorwerpe. Hekse sal defnetief nie hul tyd gemors het met rituele en vloeke as daar geen effek was nie. Hoekom dink jy is daar poppe wat deur demone beweeg word ? Sekere programme soos paranormal caught on camera dan het die mense ñ pop wat in kamer is waar kamera als record wat aangaan. En dan skielik begin pop self te beweeg. Toordery goelery waarseery wat jy dit ook al wil titel. Dit als het krag maar is gevaarlik want die kragte se oorsprong is vanaf satan se koningkryk. Daarom waarsku God al vroeg in deternomium, die mense om nie om te gaan met mense wat geeste van dooies raadpleeg nie , wat praat vanuit die aarde met ñ gebrom en gepiep. Dis als demone. En as iemand gaan skoor soek met hekse , dan sal hul virseker les opse. Mens kan hul net konfronteer as jy wedergebore kind van God is en as God jou opdrag gee deur Heilige Gees, om hekse te konfronteer.
@joeygouws3693 Жыл бұрын
Julle Moes dit verbrand het.. 🙈
@ARenewedmind Жыл бұрын
Dankie. Dit is so belangrik dat mense verstaan dat vloeke werklikheid is net Soos seëninge. Baie mense ly onnodig a g.v. gebreek aan kennis en geen geestelike insig.
@betsieloots7530 Жыл бұрын
Gisela ek kan saam met jou getuig dat dit werklik so is. Ons het n soortgelyke ondervinding gehad, maar n skildery wat ons by studente gekoop het. Om n lang storie kort te maak, die Gees van God het my geestelike oë oopgemaak om te sien dat daar n kopbeen op hierdie mooi skildery geverf was. Ons het dit verbrand. Eers wou dit nie vlam vat nie en toe dit eers brand het die helderste kleure die hemel ingeskiet. Ons kind get gesond geraak en nie meer nagmerries gekry nie.
@pietergouws8912 Жыл бұрын
K.S
@goforgold7082 Жыл бұрын
N loseerder van Suid Korea het eenkeer vir my n masker as geskenk saamgebring. Dit het n rilling langs my ruggraat af gestuur en ek het dit eers in n swart sak in die motorhuis gesit en toe eendag in die drom gegooi
@Macedonia270 Жыл бұрын
Daar is nie so iets soos bose voorwerpe nie, net bose mense.... meestal die wat dweep met hulle Godsdiens...
@frikkiesmit327 Жыл бұрын
As iets gebruik word in enige vorm van afgodery of heksery dan is dit ñ bose voorwerp. M.a.w dis ñ voorwerp wat aan die bose behoort. Iets simpel soos ñ goue of silwer beker wat in satanise rituele gebruik word is ñ bose voorwerp. Want die voorwerp word gebruik vir ñ bose doel. En in díe genoemde geval satan aanbidding. dis geestelike boos en onrein .