'N LAASTE WOORD VAN WAARSKUWING!

  Рет қаралды 151

Vredendal Full Gospel Church

Vredendal Full Gospel Church

Күн бұрын

Die geskiedenis van Christus se Kerk is onafskeidbaar van satan se pogings om haar te vernietig. Van binne kom die dwaalleraars op, die smouse van dwaling wat hulle as leraars van die waarheid voordoen.
Hier is 'n nader (gedetailleerde) kyk na hoe die Bybel beskryf:
1. Die Ketter - wat blatant vernietigende dwaalleer leer.
2. Die Charlatan - wat die kwesbares (broeders) uitbuit deur handelsware van hulle te maak.
3. Die valse profeet - wat beweer dat hy deur God begaafd is, maar meestal vars openbaring buite die Skrif spreek.
4. Die Mishandelaar - wat die genade van God verdraai tot sensualiteit en sy magsposisie gebruik om voordeel te trek uit ander mense.
5. Die Verdeler - wat twis bring nie liefde nie, genereer faksies nie eenheid nie en begeer onenigheid nie harmonie nie. Jude het oor hom gewaarsku.
6. Die Oorkielie - wat niks omgee vir wat God wil hê nie en alles vir wat mans wil hê. Hy is die mens-behaagder, eerder as die God-behaagder.
Kyk die 3-delige episode op ons kanaal en bly ingeskakel vir meer…. Teken in vir weeklikse episodes en klik op die kennisgewingsklok vir opdaterings.

Пікірлер
Susan Cilliers - "Huis van Gruwels" Boek - 3 Oktober 2019
20:05
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 16 М.
Huweliksfokus getuienis - Herstel na buite-egtelike verhouding
18:53
Deon en Karin du Toit
Рет қаралды 8 М.
Violet Beauregarde Doll🫐
00:58
PIRANKA
Рет қаралды 49 МЛН
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 4,4 МЛН
Real Or Cake For $10,000
00:37
MrBeast
Рет қаралды 60 МЛН
Pinkster Koortjies-Daar is een fontein-Kanaland-Kom kom
16:19
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 25 М.
Jesus verskyn aan n boer......My bruid is nie gereed nie
17:46
Patmosstudio
Рет қаралды 83 М.
Vrou sterf, gesin geskok
3:37
Son Koerant
Рет қаралды 15 М.
Jou DEURBRAAK Gebed - Hansie Smit
2:02
Hansie Smit
Рет қаралды 45 М.
Liedjie vir Jou -Jakkie Louw en Kevin Leo (Jakkals en Leo)
3:46
Jakkie Louw Amptelik
Рет қаралды 63 М.
Ina van den Heever in gesprek met Gerrie de Jager
28:20
Kruiskyk
Рет қаралды 3,3 М.
Gospel Koortjies Music-wat is u huis sonder u moeder-all my kommers-ek wandel met jesus alleen
10:09
17 April 2016 Getuienis Freek Vermaak
24:28
Ian Oldham
Рет қаралды 58 М.
Violet Beauregarde Doll🫐
00:58
PIRANKA
Рет қаралды 49 МЛН