17 April 2016 Getuienis Freek Vermaak

  Рет қаралды 58,826

Ian Oldham

Ian Oldham

Күн бұрын

Пікірлер: 20
@lizetteuys5086
@lizetteuys5086 5 ай бұрын
Amen. Wat n wonderlike getuienis van hoop. Glo ook dat nét God ons land kan red. Jou getuienis het my hart geraak. Veral toe jy vertel jy het as kind jou hart v Jesus gegee, vir 18.jaar d pad byster geraak, maar God skryf nie mense af nie en Jesus het jou gevind. Dankie, ek moes dit vanaand hoor. Ek is ook n biddende moeder en self ver van volmaak.
@nicostrydom4478
@nicostrydom4478 4 жыл бұрын
Amen! Dankie Freek. Amazing om te weet, sien en te voel hoe die Here ons kan tot skaam maak oor wie mens was maar... om terzelfder tyd te weet dat God net liefde en genade is. Vergewe jouself is n belangrike ding wat ek moes leer. Dankie vir die Getuienis, Groete Nico Strydom van die Wesrand :-)
@theresagoldschmidt8740
@theresagoldschmidt8740 3 жыл бұрын
PRAY, PRAY FOR OUR COUNTRY SOUTH AFRICA.THERE IS A DRACONIAN BILL BEFORE PARLIAMENT TO STRIP US OF OUR PROPERTIES AND GOODS. THIS IS A BATTLE CRY TO CONVERSION AND PRAYER DIRECTED TO OUR ALMIGHTY GOD.
@followerofchristmatthew4195
@followerofchristmatthew4195 6 жыл бұрын
Wow what a wonderfully testimony that brought tears to my eyes..Only God knows why I came across this video this evening...There's still hope for the lost in this world... Let your will be done Heavenly Father.
@southafricansarecrazy2526
@southafricansarecrazy2526 4 жыл бұрын
Hi Vreek. Kan nie glo ek kry jou hier op KZbin.. Ons moet gesels kontak my asb Etienne. etienne4u2c@gmail.com Ons was saam in Hillbrow
@contrarian717
@contrarian717 4 жыл бұрын
www.tafelbergkerk.co.za/sermon/heilige-gees-reeks-no-2-die-goue-oliepype/ Luister n paar keer. Dit het my lewe verander.
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 Жыл бұрын
Dankie baie mooi . God seen
@pieterroos7802
@pieterroos7802 4 жыл бұрын
Dankie vir jou werk, ek was saam jou in Hilbrow en ook my pad gestap saam met God ook in die bediening Mag jy geseend wees in jou roeping my dierbare boetie.
@maureenschrader9876
@maureenschrader9876 4 жыл бұрын
Dankie Vader,vir verlossing.🙏
@MartinViljoen
@MartinViljoen 3 жыл бұрын
RESPECT my Broer
@anne-martengelke6217
@anne-martengelke6217 4 жыл бұрын
Baie Dankie vir jou getuienis
@susanmaria6052
@susanmaria6052 4 жыл бұрын
Anne-Mart Engelke the best Ng
@susanmaria6052
@susanmaria6052 4 жыл бұрын
Anne-Mart Engelke Ng
@susanmaria6052
@susanmaria6052 4 жыл бұрын
Thanks
@yvonnedevries5477
@yvonnedevries5477 4 жыл бұрын
Geseende boodskap vir elkeen wat verlore is in hierdie wereld... Daar is hoop.! 🙏
@danabotha7
@danabotha7 4 жыл бұрын
Kruiskyk
@contrarian717
@contrarian717 4 жыл бұрын
Vreek dankie, uitstekende getuienis. Aan almal wat nog steeds sukkel, hierdie moet jy paar keer luister, dit verklaar als. www.tafelbergkerk.co.za/sermon/heilige-gees-reeks-no-2-die-goue-oliepype/
@annetteackermann5911
@annetteackermann5911 3 жыл бұрын
9 .
@berealistic
@berealistic 3 жыл бұрын
And always overweight with a sad story.... poor educational background and hoping for better times to just fall from the heavens...... Get educated Afrikaners and start creating your own opportunities.
@peterplaatjies1019
@peterplaatjies1019 2 жыл бұрын
Dont judge...
Die vloek van Depressie
26:42
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Getuienis van Marschell Fourie
23:02
Huis van Heerlikheid
Рет қаралды 21 М.
Миллионер | 1 - серия
34:31
Million Show
Рет қаралды 2,3 МЛН
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 42 МЛН
Wat God sal doen om een siel te red-Freek Vermaak
1:00:36
Baasraak TV
Рет қаралды 11 М.
KT Past James Davids - Net n gesprek met die Here
58:46
Kruiskyk
Рет қаралды 87 М.
Man na God se hart   Past  Andries Vermeulen
1:46:28
Word and Life Boksburg
Рет қаралды 5 М.
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 203 М.
Gered uit die dodesel   Neville Petersen
48:50
Kruiskyk
Рет қаралды 316 М.
Past Ernst Van Rooyen - Kruiskyk Teater
51:43
Kruiskyk
Рет қаралды 10 М.
Getuienis: Van "EFC Fighter" tot Oorwinnaar in Christus
45:05
EG Kerk Wonderboom
Рет қаралды 3 М.
My seun was dood verklaar
25:40
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Past. James Davids - Die onverwagte storm
1:00:52
Kruiskyk
Рет қаралды 209 М.
Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie
1:46:38
Baasraak TV
Рет қаралды 6 М.