Dankie vir so n mooi boodskap op die spesiale dag. Ek vlieg vannaand SA toe, bid maar vir ek en my vrou, kannie wag om my ma te sien nie. Groete van Swede.
@hantiekruger11743 жыл бұрын
Skitterende oordenking. Dankie prof Stephan Joubert.
@davidblaauw18063 жыл бұрын
Wat ‘n voorreg om hier uit Kanada na jou te luister Steph 'n, voorwaar, jy maak 'n verskil, baie dankie!
@janettecarstens19743 жыл бұрын
Baie dankie vir die leersame boodskappe!!
@dvl8843 Жыл бұрын
Baie dankie, dit was 'n wonderlike preek!
@joycemalan41793 жыл бұрын
Dankie vir nog n sielsverrykende booodskap Stefan.
@elizesteyn52773 жыл бұрын
Baie dankie vir n lieflike boodskap
@roelenegerbel72943 жыл бұрын
Dit.is waarlik 'n Godgegewe.boodskap.innerlik versterkend baie dankie.
@ag-en-tag-en-tag72223 жыл бұрын
Prof. Stephen op die Sondag wil ek graag ook sê dat ek elke Dag na u kan luister gelukkig nie meer so besig soos al die jare...wat nogals met Ouderdom gepaard gaan hoë jare. My Wonderlik Kleinseun wat my geleer het om al die Preke te luister en uigesoek op UTUBE. Nou het ek u Stephen gekry om oggend en aand partykeer meer .Wat ek eentlik wil sê 🌺Baie Dankie🌺
@heilagreyling30553 жыл бұрын
Wat n mooi ode aan di wyse vroue. Baie dankie van n oumagroot Stephan en dankie ons Here vi di tegnologie van vandag!