Рет қаралды 6,969
Johan Smith werk al vir meer as 30 jaar met jongmense, ouers, gesinne en onderwysers. Sy boodskappe, praatjies en reekse fokus op ouerskap/gesin, dissipelskap, depressie, uitbranding en geestelike groei.
Tydens die webinaar gaan Johan onderwysers motiveer, inspireer en bemagtig om "die beste JY" te wees.
Besoek ons webblad by www.fedsas.org.za