'N ONGELOOFLIKE ONTDEKKING MET DIE ESHOWE KONSENTRASIEKAMP MET DIE BEWYS AGTER TOEGEROEIDE BOSSE

  Рет қаралды 1,016

Rudie Rousseau

Rudie Rousseau

Күн бұрын

Пікірлер: 12
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 11 ай бұрын
Dankie dat jy ons laat deel in ons geskiedenis....
@willemesterhuizen8037
@willemesterhuizen8037 11 ай бұрын
Rudi pragtig ongelukkig kan ons vandag niks meer daaraan doen nie as om hulle te onthou en te salueer !!!!Ons moet ook nie uit die oog verloor dat ons tans ook op n uitdelgingspad is moet asseblief nie daarvan vergeet nie !!!!!!!
@rudierousseau
@rudierousseau 11 ай бұрын
Mater dit is so en alles te danke aan die verraaier afrikaners met hulle ja stemmery en gatkruip mentaliteit. Maar hulle dag is verseker geboek. Die verraad teenoor die Boerevolk sal nie vergeet word nie.
@franniepieterse5356
@franniepieterse5356 9 ай бұрын
😮Het jy gestem in '92 en het jy Nee gestem?​@@rudierousseau
@rudierousseau
@rudierousseau 9 ай бұрын
Willie stuur my asb jou sel nr ekt dit verloor nadat my foon by Bloedrivier in n reend storm verloor het. My nr is 082 536 1917.
@rudierousseau
@rudierousseau 9 ай бұрын
Willie ek en n paar veterane probeer nog om Boere erfenis terreine te gaan skoonmaak en waar koper borde gesteel is te vervang met marmer gedenkstene waar die egte waarheid oor wat daar gebeur het op te sit. Nie die verradelike afrikaner se leuns en verraad nie. So is dit op Clarence in die Ovs , Ysterspruit en Roodewal in die Wes Tvl. So ook n paar konsentrasiekampe. En nou die 13 April 2024 te Springfontein. So ons mag maar ons gat ook lig en plaaslike monumente daar waar jy bly te gaan skoon maak. Daar waar jy ons die Boere grafte gaan wys het op Sterkstroom.
@rudierousseau
@rudierousseau 9 ай бұрын
Frannie ek staan met n skoon gewete as ek uit genooi word as spreker en op die dag n gesant van God dat my gewete as n NEE stemmer eg is. Ek kan jou my blou id boek wys my gewete is skoon. Is jou gewete skoon ? Julle wat op Clockelaan nog Geloftedag hou en waar net julle Gelofte saal net met n deur geskei word met die kroeg verbind word. Waar daar elke dag gedop word en net vir 1 dag 16 Desember daar respek aan God gebring word? Ek kan myself nie met dit vereenselwig nie. N Kroeg en die Gelofte saal reg by mekaar? Die God wat die Boerevolk dien is n Ordelike God. Nie n 1 dag God nie! Wonder waarom jy my so vraag vra jy behoort my nou al te ken.
@janvanaardt3773
@janvanaardt3773 22 күн бұрын
Die engelse noem konsentrasie kampe refugee camps
Als Joods meisje 3 jaar gevangen in Kamp Westerbork (1942)
1:00:40
Iris Enthoven
Рет қаралды 180 М.
小丑女COCO的审判。#天使 #小丑 #超人不会飞
00:53
超人不会飞
Рет қаралды 16 МЛН
Мен атып көрмегенмін ! | Qalam | 5 серия
25:41
BAYGUYSTAN | 1 СЕРИЯ | bayGUYS
36:55
bayGUYS
Рет қаралды 1,9 МЛН
Tuna 🍣 ​⁠@patrickzeinali ​⁠@ChefRush
00:48
albert_cancook
Рет қаралды 148 МЛН
MIJN ZOON (5) OVERREDEN door een AUTO | Wat Nu? | EO
16:12
Jopie Fourie [1979 Afrikaans Film]
1:28:56
Patriots-Rebel TV
Рет қаралды 54 М.
Met liefde van Adéle (1974) (Beter kwaliteit)
1:40:59
Tillie
Рет қаралды 17 М.
Kadyrov Went Against Putin? / Poland Declares War on Russia
11:17
小丑女COCO的审判。#天使 #小丑 #超人不会飞
00:53
超人不会飞
Рет қаралды 16 МЛН