Рет қаралды 807
'n Ware Getuienis - Seisoen 2: Episode 2
Vandag het ons vir Alpha Kock as ons ere Gas, om haar getuienis met ons te deel.
Mag hierdie getuienis 'n siel stig en seën. 'n Ware getuienis red lewens.
Germano Moses en Crystal Josephs
Aanbieders